Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Boekresensie: Megastructures and Masterminds deur Tony Murray

Christo Viljoen Resensies 2015-10-14

"Die gewone leser wat belang stel in die geskiedenis van ons land se ontwikkeling sal die boek ʼn genot vind om te lees."

Boekresensie: Sugar Man – The Life, Death and Resurrection of Sixto Rodriguez

Koos Kombuis Resensies 2015-10-13

"Hierdie nuwe Sugar Man-verhaal is goed geskryf, by tye stilisties briljant, en Robert Plummer se redigering is, soos altyd, byna onverbeterlik."

Book review: Papwa - Golf's Lost Legend by Maxine Case

Paul Murray Books and writers 2015-10-07

"But ultimately no memorial, no biography, no written account or account of any other nature will be able to reflect the ignominy, hurt and shame that the crippling racial laws inflicted on the emotions of the majority of South Africans restricted from participating in the broadest possible opportunities – such as to play golf when they wanted to, loved it and were good at it. Case has at least achieved giving one a glimpse of the reality of their triumph and their loss. The story of Papwa is a glowing example."

Boekresensie: Brandwaterkom deur Alexander Strachan

Willie Burger Resensies 2015-10-07

"Saam met al hierdie ander tekste dra Strachan se roman beslis by tot nadenke oor geskiedenis en oor verraad."

Boekresensie: Tussen heinings deur Corlia Fourie

Elbie Adendorff Resensies 2015-10-06

Tussen heinings "verwoord nie net die verhaal van vroue tussen heinings nie, maar verwoord veral die verhaal van oorlewing en aanpassing tussen hierdie heinings".

Boekresensie: En toe kom Tom deur Edward van de Vendel

Elanie Bieldt Resensies 2015-09-18

"Oor die algemeen sal die boek diereliefhebbers van 'n lekker storie voorsien, met 'n spannende klimaks en 'n gelukkige einde."

Resensie: Boomkastele: ‘n sprokie van ‘n stadsmens deur Schalk Schoombie

Johan Anker Resensies 2015-09-18

"Boomkastele, die debuutroman van Schalk Schoombie, is tegelykertyd ‘n moderne sprokie, ‘n roman oor die lewe in die stad en ‘n versameling van ‘n verskeidenheid hedendaagse tekste wat op verrassende wyse in die lewe van uiteenlopende karakters geïntegreer word ..."

Boekresensie: Voetspore op die ewenaar deur Johan Badenhorst

Dawid de Wet Resensies 2015-09-18

"’n Mens beleef jou reisdrome as jy hierdie dagboek lees en staan verstom oor wat die span al alles bereik het."

Boekresensie: Komplot deur André Krüger

Org Potgieter Resensies 2015-09-16

"Komplot is Krüger se tweede historiese roman, hierdie keer met die Spaanse Burgeroorlog as agtergrond. Soos in sy bekroonde debuut, Die Twee Lewens van Dieter Ondracek, (met die Tweede Wêreldoorlog as agtergrond) is daar ook vir hierdie hoofkarakter, Thomas Jacobs, 'n tweede lewe."

Boekresensie: Huisies van papier deur Dalena Theron

Izak de Vries Resensies 2015-09-14

"Huisies van papier vertel die verhaal van 'n jong vrou wat haarself moet los maak van haar pa se rokspante."

Bloedvreemd deur Juliana Coetzer

Herman Lategan Boeke en skrywers 2015-09-08

"Ek sien daarna uit om Coetzer se volgende boek te lees, want sy kan skryf."

Boekresensie: Stylboek: Riglyne vir paslik skryf deur Piet du Toit en Wanda Smith

Amanda Marais Resensies 2015-09-02

"Dat Stylboek ’n ryk naslaanbron is, ly geen twyfel nie."

Boekresensie: Woestynroos deur Vita du Preez

Nadia de Kock Resensies 2015-08-26

"Du Preez se ruimtebeskrywings is oor die algemeen geslaagd, veral dié van Namibië. Ek het tydens die een toneel nogal gewens ek was langs ‘n kampvuur op ‘n stil woestynnag."  

Boekresensie: Clint Eastwood van Wyk en die moordenaarsklok deur Pieter Verwey

Henry Cloete Resensies 2015-08-26

"Pieter Verwey se debuut het báie vleis aan die been."

Boekresensie: Adrenalien die waarheid deur Leon van Nierop

Jacques Myburgh Resensies 2015-08-25

"... die hare van die leser (sal) rys. En hy sal besef dat dié roman nie net nog ’n eenvoudige storielyn is oor ’n sukkelende skrywer wat ’n bestaan probeer maak nie."

Book review: The Tourism Coach by Shaun van Eck

Annareth Bolton Resensies 2015-08-25

"This book is a great practical guide for entrepreneurs and newcomers."

Boekresensie: bladspieël deur Marlise Joubert

Philip John Resensies 2015-08-21

"bladspieël bevat uiters toeganklike, maar tog treffende poësie waarvan die trefkrag net toeneem met elke herlees."

Boekresensie: Labirint deur Chanette Paul

Daleen Venter Resensies 2015-08-18

"Dit is die verrassende wendinge, onderhoudende taalgebruik en netjies verwikkelde intriges wat die leser intrek en van Labirint 'n boeiende en onvergeetlike spanningsroman maak."

Boekresensie: Bloedvreemd deur Juliana Coetzer

Douwleen Bredenhann Resensies 2015-08-17

"Soms kom ’n mens ’n boek teë wat jou feitlik onmiddellik laat vermoed dat dit een van die uitstaan-leeservarings gaan wees tussen die versameling van alles wat jy al in jou lewe onder oë gehad het. Bloedvreemd is só ’n boek."

Boekresensie: Die onbekende Van Gogh deur Chris Schoeman

Naòmi Morgan Resensies 2015-08-14

"Hy skryf nie juis interessante briewe nie, het nie ‘n goeie verhouding met Vincent (in wie die leser éintlik belangstel) nie ..." Waarom 'n biografie oor Cornelis Van Gogh skryf?

Top