Elsa Joubert (1922–2020)
2020-06-23"Die stroom van die lewe gaan so sterk en so vinnig verby. Deur woorde probeer ek ’n klein stroompie afkeer, ’n walletjie gooi, om te kyk hoe lyk dit as die water tot ruste kom." Elsa Joubert se LitNet | ATKV-Skrywersalbum-inskrywing is nou volledig met nuwe inligting bygewerk.
Inskrywings vir die ATKV-Woordveertjies 2020 nou oop
2020-06-19Die sluitingsdatum vir inskrywings vir die ATKV-Woordveertjies is Woensdag 1 Julie 2020.
Hein Viljoen (1951–)
2020-06-18"Die digter is inderdaad soos ’n hol trom wat al die klank en gebeure om hom opvolg. Hy vang die groot kabaal van die lewe om hom op en verwoord dit."
ATKV-Postmatriek – "’n geleentheid vir jongmense om uit te sorteer wat hulle met hulle toekoms wil doen"
2020-06-11"ATKV-Postmatriek is ’n geleentheid vir jongmense om uit te sorteer wat hulle met hulle toekoms wil doen terwyl hulle aan ’n indrukwekkende CV werk, tonne blootstelling aan ’n wye verskeidenheid aktiwiteite en loopbaanrigtings kry, ’n gestruktureerde emosionele-intelligensie-program deurgaan en selfvertroue en lewensvaardighede opbou."
Etienne Leroux (1922–1989)
2020-06-04"’n Skrywer is dikwels profeties en skryf oor probleme waarvan die gemeenskap op die oomblik nie bewus is nie – sekere tendense wat hy nou al in die kiem sien. Deur sy sensitiewe waarneming word hy gepla deur dinge wat vir ander onsigbaar is."
ATKV vereer joernalistieke uitnemendheid
2020-05-22Die ATKV-Mediaveertjies, reeds vir meer as ’n dekade die mees vooraanstaande Afrikaanse mediatoekenningsgeleentheid, het vanjaar ’n splinternuwe baadjie aangetrek met ’n nuwe beoordelingsformaat asook die aanlyn bekendmaking van die wenners.
Uitstelling van die Winterskool 2020 van die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit tot verdere kennisgewing
2020-05-21Onsekerheid oor wanneer die gepaardgaande gesondheidsgevare sal gewyk het, asook of die Noordwes-Universiteit, gastehuise, lugrederye en ander instellings teen 1-5 Junie gewone bedrywighede hervat sal hê, noop die ATKV-Skryfskool om Winterskool 2020 (soos beplan vir die genoemde datums) uit te stel tot verdere kennisgewing.
ATKV-Mediaveertjies vanjaar aanlyn
2020-05-21Die ATKV-Mediaveertjies vereer die blinkste sterre in die mediabedryf vir hul uitstekende werk en deursettingsvermoë. Vanjaar word die wenners in die luister-, lees- en kykkategorieë aanlyn bekend gemaak.
ATKV-Mediaveertjie-wenners: LUISTER-kategorie
2020-05-21Die ATKV-Mediaveertjies, reeds vir meer as ’n dekade die mees vooraanstaande Afrikaanse media-toekenningsgeleentheid, het vanjaar ’n splinternuwe baadjie aangetrek met ’n nuwe beoordelingsformaat asook die aanlyn bekendmaking van die wenners.
Rita (JM) Gilfillan (1941–)
2020-05-21"Ek skryf, want dis op ’n sekere manier ’n bevestiging van ’n eie identiteit."
Trienke Laurie (1946–)
2020-05-14"’n Digter moet al die warm emosies deurgaan, maar om daaroor te skryf verg koele besinning en meestal afstand en tyd."
Moenie Afrikaans inperk nie
2020-05-11"Afrikaans vier vanjaar tydens die inperking 95 jaar as ’n amptelike taal. Daar kan tereg gevra word wat die rol van taal tydens die inperking is."
Jan van Tonder (1954–)
2020-05-05"Ek wil skép, ek wil mense laat huil en lag. Ek dink dis die oudste sonde om soos God te wil wees. Om te wil skep."
ATKV: Wêreldboekedag 2020 en die VVA se boektrommelprojek
2020-04-24Die viering van Wêreldboekedag op 23 April was vanjaar nog meer relevant as ooit tevore. As gevolg van die COVID-19-pandemie en die inperking wat daarmee gepaard gaan, kan die wonder van die geskrewe woord gebruik word om eensaamheid en ’n gebrek aan stimulering teen te werk.
Mark Behr (1963–2015)
2020-04-22"Ek het begin skryf toe ek sestien jaar oud was en wou brutaal eerlik in my skryfwerk wees. Ek glo vas skryf is een van die enigste maniere in die wêreld waarop ’n mens totaal eerlik kan wees." Mark Behr se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.
Joan Hambidge (1956–)
2020-04-07"Dig is ’n vertaalproses van die onbewuste wat alles berg, wat orals aanwesig en nêrens sigbaar is nie, dog uitkom in ’n gedig. Soms melancholies, soms woedend." Lees Joan Hambidge se bygewerkte skrywersprofiel.
Ingrid Winterbach (1948–)
2020-03-18"As jy ’n romanskrywer is, moet jy die tyd waarin jy leef, uitbeeld. Jy moet die hele spektrum van menswees uitbeeld." Ingrid Winterbach se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.
Carina Stander (1976–)
2020-03-12"Afrikaans is die taal waarin ek dink en daarom ook skryf. Rou klanke soos g, k, r en die vryheid om nuwe woorde uit ’n betreklik jong taal te skep, is opwindend."
Persvrystelling: Winterskool met skryfkompetisie vir opkomende skrywers
2020-03-04Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit bied van 1–5 Junie 2020 ’n Winterskool vir opkomende fiksieskrywers aan. Die skryfskool bied vanjaar ook ’n kompetisie vir skryfwerk in die genoemde genres aan.
Alba Bouwer (1920–2010)
2020-03-02“Die langste reis vir elke enkele mens op aarde is die reis van mens tot mens. Dit is ’n reis wat in ’n leeftyd nooit voltooi word nie.”