Persverklaring: 2026 se ATKV-Woordveertjies

  • 0

Hiermee inligting rakende die 2026 ATKV-Woordveertjies.

Die sluitingsdatum vir inskrywings is Maandag 1 Junie 2026.  Die reglemente en inskrywingsvorms is beskikbaar by https://atkv.org.za/neem-deel/toekennings/woordveertjies/.

Let wel. Die Kinderboektoekennings se sluitingsdatum verskil van die res. Besoek die ATKV se webwerf vir meer besonderhede.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top