Skrywersonderhoude
LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.
LitNet talks to writers, for the story behind the stories.
Kora: A lost Khoisan Language: an interview
2019-03-26On Wednesday, 27 March 2019 (13h00–15h00) at Stellenbosch University, linguist Menán du Plessis will talk about her book, Kora: A lost Khoisan Language of the early Cape and the Gariep. Menán van Heerden chats to Menán du Plessis about her book.
Die dag toe die draak kom: ’n onderhoud met Fanie Viljoen
2019-03-22"Die Optimus-studie wat tussen September 2013 en Februarie 2015 gedoen is, se bevinding was dat ’n derde van ons kinders voor die ouderdom van 17 seksueel misbruik word – seuns meer as meisies (36,8% teenoor 33,9%). In 60% van die gevalle is iemand in die kind se sosiale kring daarvoor verantwoordelik."
Afskeid van ’n volk deur Philip Spies: ’n onderhoud
2019-03-13"Die toekoms is nie iets wat voorspel kan word nie. Dit is iets wat gemaak moet word."
US Woordfees 2019: Afrikaans se Afrika-komvandaan, video en foto's
2019-03-07Waar het Afrikaans begin? Wie het eerste Afrikaans gepraat? Hoe het die Khoi en Portugese met mekaar handel gedryf? Watter rol het slawe gespeel in die ontstaan van Afrikaans? Willa Boezak, Theresa Biberauer en Karin Brynard het met Adri Breed oor die Afrika-komvandaan van Afrikaans gesels.
Incorruptible: Kort gesprek met Evelyn Groenink
2019-03-07"Naar aanleiding van haar deelname aan het US Woordfees in Stellenbosch hadden Loes Nas en Karin Benjamin een kort gesprek met Evelyn Groenink over haar laatste boek, Incorruptible, dat verbanden onderzoekt tussen de moorden op Dulcie September, Chris Hani en Anton Lubowski."
US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Ellen Deckwitz
2019-02-28"Onlangs had ik een gesprek met Antjie Krog hierover, en we waren het erover eens dat poëzie gevaarlijk moet durven zijn: de vinger op de zere plek leggen, verder gaan dan waar we tot dusver in gesprekken nog durfden te komen."
Video: Grabouw-bekendstelling van Jagter deur Bettina Wyngaard
2019-02-28Bettina Wyngaard se jongste misdaadroman, Jagter, is onlangs by Liberty Books in Grabouw bekendgestel. Maryke Roberts het met haar gesels.
Strafjaart: ’n onderhoud met Theo Kemp
2019-02-27"Ons het na al die eeue steeds geen idee wat ons moet doen met hulle wat ons gekoesterde samelewing bedreig en skaad nie."
63 days to optimum health: an interview with Sally-Ann Creed
2019-02-21"We have to be 'hunter gatherers' – we need to hunt for truth and good food, then gather it and make it work for us – it can change your life. It changed mine."
Video: Die troebel tyd deur Ingrid Winterbach word bekendgestel
2019-02-20Ingrid Winterbach se jongste roman, Die troebel tyd, is onlangs in Stellenbosch bekendgestel. Louise Viljoen het met haar gesels.
US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Rudie van Rensburg oor Medusa
2019-02-14"Ek kan onteenseglik sê dat om boeke te skryf verreweg die lekkerste werk is wat ek nog gedoen het."
Video: Stellenbosch launch of Sex, Lies & Stellenbosch
2019-02-13Eva Mazza's debut novel Sex, Lies & Stellenbosch was recently launched at Gino's Stellenbosch. Eva was interviewed by her publisher Melinda Ferguson.
Die wêreld van die storie: ’n onderhoud met Willie Burger
2019-02-05"[E]k wou ook vir myself en vir moontlike lesers probeer verduidelik waarom ons stories lees, wat ons met stories doen, hoekom ons stories nodig het, wat stories met ons doen en wat dit vir ons kan beteken om stories en hoe hulle vertel en verstaan word, te ondersoek."
Stories teen my muur: ’n onderhoud met Matthys Strydom
2019-01-30"Ek benader nie kuns uit ’n akademiese of ekonomiese oogpunt nie. Ek luister liewer na my binnegoed en probeer ook nie definieer hoekom ek van iets hou nie."
Sanri Steyn, die rustelose mummie: ’n onderhoud met Theresa van Baalen
2019-01-16"Nee, ek dink nie ek het ’n ideale leser nie. Ek hoop wel my stories beland in die hande van onwillige lesertjies, want ek probeer die gegewens van my stories so buitengewoon en verrassend as moontlik aanbied, sodat selfs die onwillige leser geboei sal word en wil aanhou lees."
Elf dae op ’n eiland: ’n onderhoud met Elizabeth Wasserman
2019-01-16"’n Boek gebeur mos iewers tussen die skrywer en die leser. Dus moet jy die leser se ervaringswêreld (eerder as ’n spesifieke ouderdom) die hele tyd in gedagte hou, of die storie val op die grond."
Die generaal deur Hans Pienaar: ’n onderhoud met die skrywer
2019-01-07"Maar Johan huiwer nie, weens die tweespalt wat in hom heers: Aan die een kant geniet hy sy diensplig, die avontuur daarvan, die opwinding van grootskaalse militêre projekte. Aan die ander kant besef hy alles is nie pluis nie ..."
Video: Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey deur Charl-Pierre Naudé word bekendgestel
2018-12-20"Charl-Pierre Naudé se Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey is onlangs by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Louis Esterhuizen het met hom gesels."
Video: Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen
2018-11-29Jean Oosthuizen se Die opkoms en ondergang van die NG Kerk is Donderdag 22 November in Die Bôrdienghuis in Wellington bekendgestel. Jacques Steenkamp het met hom gesels. Die geleentheid is gereël deur die Breytenbach-boekklub.
Daar’s ’n engel in my koskas: ’n onderhoud met Willie Strauss (en twee resepte)
2018-11-29"My ma was een van daai mense wat lekker kon kosmaak. Niks fênsie nie. Gewone kos. Trooskos as ons naweke huis toe gegaan het. ... My liefde vir kos het daar op die plaas begin. Ek kook soos sy."
