Poësie

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.

Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
  • ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur. 
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read poetry by established and emerging poets.

If you would like to submit your poetry, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published poems.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Klaagsange

Joan Hambidge 2006-08-10

SuperReeve

Joan Hambidge 2006-08-10 .

Vir Hennie Aucamp

Daniel Hugo 2006-08-10

Komposisie

Daniel Hugo 2006-08-10

Sonnet

Daniel Hugo 2006-08-10

Stormnag

Daniel Hugo 2006-08-10

Credo

Daniel Hugo 2006-08-10

Vloekskoot

Daniel Hugo 2006-08-10

Telkom en kliënt

Daniel Hugo 2006-08-10

Afrorisme

Daniel Hugo 2006-08-10

Suidpunt

Wilma Stockenström 2006-08-10 My vasteland raak weg met 'n sagtesug in die soutvermenging van tweeoseane. In tierende wind. So bepaal. Elk het 'n eie seestroom wat eiesinnigeie rigting volg: een tropies ligsinnig suidwaarts, een noord, koud en pligsbewus. En tog, waar die ...

Spil soek

Wilma Stockenström 2006-08-10 Miskien slaap die spirale nog, draai inkennig om in hul drome en bring, in kosmiese wenteling, wêrelde voort waarin ek skulpe kan optel soos dié een en skoonskud onder 'n duin waar wind, gekom uit wind se streke ditsoms oopwaai en ...

Dooiwater

Wilma Stockenström 2006-08-10 Ek swenk weg van die mooi sekerte van lyne en sinkin 'n onverskilligheid van skakerings want donkerte regeer in my gemoed, want dis dooiwater, want swartmosseltande tussen koponderstebo bamboese lag in my slaap, groeperings godverlatenheid. Want ...

derrida: woorde dui altyd 'n afwesigheid aan

Tessa Louw 2006-08-08 “My mother Elizabeth hardly drinks, but she does smoke a lot.” (Richard Billingham) ek kan jou bedig maek kan jou bekleed met supernovas en daisies uit barberton ek kan die blyspel van jou moederskap met alttimbre ...

jonger is ek selfs as jonker

Karien van der Westhuizen 2006-08-08 jonger is ek selfs as jonkerdryf ver uitgestoot in die donker swart seestroomgeen land geen bodem geen ankernet stukkende vaartuig stikkendek gaap wyer as die horisonsluk die vloed wat flitsend verligting adverteerdie wêreld is ‘n ...

Sê die skrywer vir die terapeut

Madri Victor 2006-08-08 (vir dr J) Sê die skrywer:só maklik moet verlossing wees!My woorde is ’n ongebore lamin die vlesige baarmoeder van my mond,verwek in sluwe tendrils van die brein,onwillig,maar om jou ontwillê ek my weekliks voor jou neerop ...

Blues vir ’n verdronke stad

Hennie Aucamp 2006-08-02

Mont du Toit Wynkwatryn: Hennie Aucamp

Hennie Aucamp 2006-07-27

Mont du Toit Wynkwatryn: Koos Kombuis

Koos Kombuis 2006-07-27 Wynkwatryn "Die hele Boland ruik na wyn";So het 'n volksdigter gesê ...Maar 'n kuur vir babalaasIs al wat ek vandag wil hê. << Terug na die Mont du Toit Kelder Wynkwatryn-projek <<

Mont du Toit Wynkwatryn: Ronel Nel

Ronel Nel 2006-07-27 Wynkwatryn hoe is dit dan dat pyn rym met wyn rym soos joune met verniel, myne met verwoesmy liefling ons deel aan die druif se verraderlike oesbeidersyds gehark in die lyn van ons onskeibare lewenskwatryn << Terug na die Mont du ...
Top