Musiek

KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.

Up the Creek Music Festival 2015

2015-01-21 "It is time to gear up for the annual Up the Creek Music Festival: a cocktail of superb live acts; all day activities and wacky antics at the fantastically original river stage."

Oor Moment – 'n onderhoud met Anna Davel

Anna Davel, Naomi Meyer 2015-01-06 "Ek kan cappuccino’s drink en nou en dan soesji eet, en daarom voel ek skatryk. Ek doen hierdie musiek ... ook omdat dit vir my betekenis aan my lewe gee en voel soos iets wat ek absoluut moet doen om asem te haal."

Klankkas-oorsig 2014: Die gehalte, die aanklank en die bisarre

Henry Cloete 2014-12-16 "Dit was ‘n jaar van twee helftes. Dít is die gevoel wat ek kry met terugskouing oor die talle Klankkas-onderhoude wat in 2014 gevoer is. Van die kunstenaars is wêreldbekend, ander swoeg nog om gigs vas te maak."

"What Good is a Song?"

Phil Ndlela 2014-12-15 "If a song has no meaning | if it cannot send you higher | it is not good enough to sing." Phil Ndlela writes a tribute to Marvin Gaye, USA for Africa Project, Peter Tosh and Hugh Masekela.

Robbie Wessels: "Dit het al hoe meer gemaklik vir my geraak om oor te slaan na dieper liedjies"

Henry Cloete 2014-12-09 "Ek dink die snaaksste materiaal is dit wat vanself gebeur. Met komedie voel ek daar moet nie te veel inspanning wees met die skryfproses nie."

Die Heuwels Fantasties: "Die album is ’n breë storielyn ..."

Henry Cloete 2014-12-09 "Wat kan van die liedjie waarmee ons besig is, die beste weergawe moontlik maak, sonder om dit te oorkompliseer?"

The Lyzyrd Kings: "Weens die waansin van die musiekbedryf is ons genoop om ons eie geluk te maak"

Henry Cloete 2014-11-29 "Al wat ons nog ooit wou doen, is om musiek te maak, mense gelukkig te maak, of hartseer, of opgewonde, want musiek is vir ons ’n lewe, dit is nie ’n job nie, dis iets wat mens elke dag mee saamloop."

Riana Nel: "Om die balans te hou tussen wat mense wil luister en wie jy is, dis die trick"

Henry Cloete 2014-11-29 "Mens verander geweldig van jou 20’s na jou 30’s! My musiek het dalk meer kommersieel geraak, want dis vir my sinloos om musiek te maak wat niemand wil luister nie."

Selfs Eskom demp nie Sarita Uranovsky in Endler

Carine Janse van Rensburg 2014-11-25 Sarita Uranovsky lewer 'n begeesterde vertolking van Beethoven se immergewilde vioolkonsert.

Kaapstad: Amici-strykkwartet vereer plaaslike komponiste op 1 Desember

2014-11-25 Die Amici-strykkwartet lewer op Maandag 1 Desember ’n uitvoering van werke van drie plaaslike komponiste.

Stellenbosch, 9 December: "Bones, bricks, mortar and souls"

2014-11-25 You are kindly invited to attend a third concert event that explores music in relation to landscape, on Tuesday 9 December at 18:00-19:30 in the Fismer Hall, Stellenbosch.

Stellenbosch Choral Music Workshops

2014-11-25 The Stellenbosch Kunswedstryd and Stellenbosch University's Division for Choral Music join forces to provide school teachers, choral conductors and church musicians with inspiration and support for their committed and excellent work for Choral Music in South Africa.

To whom does a music genre belong?

Rohan Magerman 2014-11-19 "Is it politically accurate to speak of 'white' or 'black' music? Why do we commonly designate hip hop to gangsters, reggae to Rastafarians, gospel to converted Christians, and bubblegum pop to teenage girls?"

Vermaaklikheidsprogram: Die Boer, Durbanville

2014-11-18 Kyk wat is hierdie feesseisoen op Die Boer se vermaaklikheidsprogram.

André Swiegers: "Ek is nie op die tradisionele kultuurtrip nie ..."

Henry Cloete 2014-11-18 "Ek hou van wat ek doen. My loopbaan is ’n hoogtepunt vir my. Om songs te skryf, albums op te neem, optredes te doen. Negatiewes raak klein in hierdie werklikheid."

Beatenberg's Matthew Field: "I try not to allow myself to think about international listeners too much."

Henry Cloete 2014-11-18 "think some writer once said you should 'write as though you are writing to one person only', and that makes sense to me. As a response to your question, I offer a kind of inversion of this rule, that you should write as though you are writing as one person only. "

Sondag/Sestig/Satori

Koos Kombuis 2014-11-12 Koos Kombuis op sestig: "In Satori’s los mense jou uit. Niemand dink dis snaaks as jy alleen by ’n tafel sit, alleen ’n glas van hulle aaklige rooi huiswyn drink, en alleen sit en uitstaar in die skemeruur oor die straat na buite nie."

Sarita Uranovsky in Endler, Stellenbosch, 21 November

2014-11-10 Die Suid-Afrikaans gebore Sarita Uranovsky, wat tans in Boston in die Verenigde State woon, is op Vrydag, 21 November die solis in die jaarlikse Huberte Rupert Gedenkkonsert in die Endlersaal. Sy sal onder andere Beethoven se gevierde Vioolkonsert uitvoer.

Zanta Hofmeyr and Malcolm Nay, Pretoria, 23 November

2014-11-10 You are invited to a violin and piano duo recital with Zanta Hofmeyr and Malcolm Nay at Unisa's Sunnyside Campus.

Tweede RSG Kunstefees: Oorgenoeg verrassing

Kobus Burger, Naomi Meyer 2014-11-04 "Met die tweede kunstefees probeer ons nietemin steeds die brug bou, gerugsteun deur ’n fokus op gehalte."
Top