Musiek
KlankKas is your gig guide and music fix.
Connell Cruise: "I’m still discovering the kind of artist I’d like to be"
2015-10-26"I try not to think about “following up” albums with new albums; the creativity has to flow naturally, and above all it must be real."
Onderhoud met Walkie Talkie oor "United for Bafana (with LT)"
2015-10-21"verf stroom teen die marmer af, daar’s bloed in die graniet | die grond bly dors vir vloeistowwe as tekens van verdriet | wanneer is ons jammer genoeg? die land spoeg ..."
Endler Concert Series | Konsertreeks: Canticum Novum & USSO
2015-10-15Onder andere die Mozart Kroningsmis word 17 en 18 Oktober 2015 deur Canticum Novum en USSO uitgevoer.
Bittereinder: "Ons het baie meer tyd aan 'speel' spandeer"
2015-10-06"Ons is van dag 1 af beskryf as 'die volgende groot ding', en ons het nog altyd geweet dit sal nooit heeltemal waar kan wees nie."
Steyn de Wet: "Dié album is ’n afskeidspartytjie"
2015-09-29"Ek is obsessief oor liedjies skryf. Ek stoei dag en nag daarmee. Dit hou my wakker, dit hou my uit die werk uit, soms hou dit my uit geselskap uit."
Neil Somers: "Ek sien myself meer as ’n realis"
2015-09-29"Op die ou einde moet musikante CD's verkoop om aan die lewe te bly en om optredes te bespreek en jy gaan dit nie doen met net polskou-musiek nie ..."
Van Coke Kartel: "Ons het regtig nie te veel oor die songs en hoe dit moet klink gemediteer nie"
2015-09-22"Alhoewel ons min live speel, is ons weer geolie na een rehearsal. As ’n band eers ’n band is, verdwyn daai moeilik."
Manny Walters: "I’m still grinding"
2015-09-21"I have learnt and understood that monetising any art form comes with a lot of challenges ..."
Sannie Fox: "It has always been of importance to me to not be manipulated into something I am not"
2015-09-15"I tend to be quite stressed out when I record in studio because I would like everything to be perfect, which is never possible."
Chiano Sky: "I am introducing a new genre"
2015-09-15"One thing I have realised is that the music you put out to the world will be there forever, so I wanted my second album to be right."
Onderhoud: Pops Mohamed ná die fees van Harlekijn en de Zuid Afrikaanse Dagen
2015-09-14"... om ‘n baie lang storie kort te maak, sal ek sê my mission in die lewe is om alle inheemse musiekinstrumente te beskerm en bewaar."
Laurinda Hofmeyr: "Ek weet nie presies wat my aantrek na sekere gedigte nie"
2015-09-08"Ek probeer doelbewus meer intuïtief werk en vir myself sê die idees wat in my kop kom, het waarde, ek kan dit maar vertrou, al is dit so eenvoudig of arbitrêr."
Cortina Whiplash: "Jy moet die bokse oopskop en omgooi"
2015-09-08"Daar is so baie stories wat jy nooit sal glo nie, maar een oggend op pad terug van ’n verskriklike mal vertoning in Clarens het Tessa ’n SMS gekry van ’n boer in die area wat vir haar ’n springboklammertjie en Angolese apie aangebied het as troeteldier."
Tuin: "Ek glo nog in rock ’n roll"
2015-09-01"Kyk, ek is seker ander mense hou van kommersiële musiek, en hulle mag, want smaak verskil. Ek is net nie een van daai mense nie."
Zengeance: "Ons plek is om mense te inspireer"
2015-08-26"Ek glo dat baie bands deesdae musiek so ernstig opvat en die emosionele deel daarvan verloor dat hulle soms vergeet dat hulle meestal vir hulself moet speel."
Coffee Snobs: "Dis redelik onwaarskynlik dat ’n band uit Groblersdal voortspruit"
2015-08-26"Ons het ’n volle nege maande lank aan hierdie album gewerk en daar was tye wat dit gevoel het of ons nooit gaan klaar kry nie!"
Frank Freeman: "Klank is chaos"
2015-08-18"Ek dink mens se oor leer vir altyd en dan probeer mens dit vir jou hande leer. So gaan dit tot die einde."
Wat word in 'n wynkelder gemaak?
2015-08-14By Lourensford word daar hierdie winter wyn én musiek gemaak. Hannes Nel, keldermeester, vertel nog.
Jannie du Toit: "Dit sal nie my swanesang wees nie"
2015-08-11"Ek skryf beslis minder liedjies as 20 en 30 jaar gelede, maar dit is grootliks omdat ek al hoe meer besef dat dit my voorkeur is om vir mense musiek te maak op die verhoog, en nie noodwendig my eie liedjies nie."
Deon Meiring: "Ek het gefokus op eenvoud en lirieke"
2015-08-03"In die middel van een van ons liedjies, 'Vrede', het daar ’n bakleiery uitgebreek in die gehoor tussen mense van die koshuis waarin ek was en ’n ander koshuis. Dit alles terwyl ek my hart uitsing oor 'vrede'. "
