Henry Cloete2014-10-21"Rufio verteenwoordig my onuitputbare jeugdige self en RufiYOLO was ’n identiteitskrisis wat ’n sekere persoon met wie ek nou saamgewerk het, ondergaan het. Ek dink met VEGAS het die groeipyne effens bedaar."
Ina van Rooyen2014-10-15The winner of the 5th Unisa International String Competition, cellist Georgi Anichenko, returns to South Africa this October on another concert tour.
Henry Cloete2014-10-14"Gelukkig het ons drie in punk en metal en conscious-rap bands grootgeword, so dis vir ons eintlik onmoontlik om ooit ’n fully commercial mindset aan te neem."
Henry Cloete2014-10-03"Party songs vang jou onverwags in die skryfproses as iets wat die potensiaal het om op radio te speel, en ander wat jy glo is ’n single, maak soms geen opspraak by luisteraars nie."
Henry Cloete2014-10-02"Dit is in ons oë die beste album wat ons nog vrygestel het – alhoewel ’n mens dit elke keer sê as jy ’n nuwe album vrystel, haha, maar daar is net iets spesiaal aan dié album."
Henry Cloete2014-09-22"Daar was, soos voorheen, geen perke aan styl of genre nie. Ek het nog altyd van die geleentheid gebruik gemaak om met verskeie genres te eksperimenteer, en veral in Afrikaans ..."
Stephanus Muller, Naomi Meyer2014-09-18"Nagmusiek is 'n transgressiewe teks op verskillende vlakke, en om vir soveel jare in 'n proses gewikkel te wees wat deurlopend toets en verstel en torring aan die grense waarbinne ek gemaklik is – dit het my verander."
2014-09-09Programaanbieders Nedine Blom en Jawaahier Petersen van die radiostasie Jaloersbokkies FM hou jou geselskap terwyl jy bekoor word deur die musiek waarvan hulle die jaloerse bewakers is: Afrikaanse treffers, ghoema-musiek, Maleisiese musiek...
Henry Cloete2014-09-09"Nou ja. Jy sê die bedryf-deel van musiek 'verander'. ’n Karkas wat in die son lê en vrot en deur die maaiers gevreet word, verander seker ook maar."