Musiek
KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
KlankKas is your gig guide and music fix.
KlankKas is your gig guide and music fix.
The 7th X FEST Film Festival
2014-04-01 The X Fest Film Festival enters its 7th year with a bang, featuring movies, documentaries and short films going beyond the norm, and won't be seen at any other South African cinema.Danelle: "Ek was vreesbevange ..."
2014-04-01 "Laas week het ek nog herstel van ’n monstergriep wat toe eskaleer na laringitis en my los met géén stem vir ’n week nie. Ek kan nie vir jou sê hoe dit my geaffekteer het nie."Donovan Borne on his debut album, Greatest Hits: Vol II
2014-03-31 "People forget that good songwriting, specifically in terms of the lyrics, can mean the difference between mediocrity and greatness."Ollie se boek Kitare en Ander Snare - Bekend gestel by KKNK
2014-03-26 Ollie se eerste boek, Kitare en ander snare – Ollie Viljoen vertel, het pas die lig gesien. Liriek tot Musiek stel Ollie se debuutboek bekend.Willemien & is "deels Willemien, deels Philomène"
2014-03-25 "Ek dink nog altyd: as jy self skryf en komponeer, moet jy lees en luister. Maar sjoe, dis taait."ATR sluit vennootskap met die Jaloersbokkies
2014-03-19 Lees oor wanneer mens maar jaloers mag wees.Asking Alexandria in South Africa, May 2014
2014-03-19 "Since our formation, we have toured all over the world, released 3 studio albums album and made the most amazing friends and fans along the way. We have absolutely no intentions of slowing down."US Woordfees 2014 Foto's: Die ligter kant van woorde
2014-03-18 Gerrit Rautenbach deel sy foto's van die US Woordfees 2014.US Woordfees 2014: Feesfoto's
2014-03-13 Izak de Vries is bedrywig by die US Woordfees 2014 en deel sy feesfoto's met LitNet.Chromatiese klanke
2014-03-12"Vrydag 7 Maart tydens vanjaar se US Woordfees het die talentvolle Wilken Calitz sy gehoor se musiekvermoëns getoets met ‘n verskeidenheid verskillende klanke geïnspireer deur verskeie persoonlike ervarings, herinneringe en komposisies."
