Mischke le Cordeur2013-10-18‘n Paar keer betrap ek my waar ek net in doodse stilte na Rihanna op die grootskerms staar en ek bekyk die megaster van maanhaar tot toon. Sy is beslis mooi en selfversekerd, smeulend en charismaties.
Henry Cloete2013-10-16"Ek weet nie of dit ooit uitgewoed sal word nie. Dit is deel van my soos dit is om asem te haal en om musiek te maak. So, die lyne raak party keer nogal vaag, want die lirieke is persoonlik en dit is wie ek is."
Henry Cloete2013-10-16"Wanneer ’n ou skielik gospel toe gaan, is dit altyd verdag. En ek weet dit. Ek’t dit self raakgesien, so ek was voorbereid op daai aanslag."
Michelle Breedt, Naomi Meyer2013-10-15Naomi Meyer gesels met musikante, musiekkenners en musiekliefhebbers in die wêreld van klassieke musiek. Vandag is Michelle Breedt – internasionaal-bekende mezzosopraan – aan die woord.
Ina van Rooyen2013-10-15The Unisa Music Foundation will present a gala opening concert for the inaugural performance on 18th October 2013 at their new performance hall on the Unisa Campus in Pietermaritzburg.
Gys Visser2013-10-10"Daar is ’n hulpeloosheid in ons jeug vandag, veral in Suid-Afrika. ’n Geneigdheid om te glo dat die antwoord vir alles wat pla lê in ontsnapping."
Louzel Lombard2013-10-09"Ongeag die demografie is almal wat met die N7 deur Durbanville of die R304 deur die Malmesbury-plase op pad na Darling ry, op soek na ’n speed wobble wat hul lewens sal ophelder. Diegene wat by Rocking the Daisies en ander soortgelyke rock- en transfeeste uithang, verbeel hulle dat hulle tydelik aan die beperkinge van die sosiale orde kan ontsnap. Gmf."
Megan Jane Bursey2013-09-23"'Suggestive', 'misogynistic' and 'demeaning' are three words which came to mind while I was watching the music video for Robin Thicke’s song 'Blurred Lines'."
Maryke Roberts2013-09-19"Dis nie net ’n reis oor drie dekades vir Johnny Clegg nie, dis ’n reis vir Suid-Afrika, ’n persoonlike reis vir elkeen wat die vertoning gaan kyk. ’n Introspeksie oor hoe ver ons gekom het sedert 1994 en hoeveel ons nog het om van mekaar se kulture te leer."
HemelBesem, Toast Coetzer, Réney Warrington2013-09-19"’n Outlet vir drie ouens wat baie common ground tussen hulle het wat die kuns en perspektief betref (en baardstyl)."
Ina van Rooyen2013-09-18The Westhuizen duo, consisting of pianists Pierre and Sophié van der Westhuizen, will perform in the ZK Matthews Great Hall at Unisa on Sunday 22 September at 16:00.
Henry Cloete2013-09-18"Elke fotopaar het op een manier of meer ’n ooreenstemmende verhaal. Byvoorbeeld, Inge Beckmann is vernaam vir haar besonderse verhoogpersoonlikheid, nes Alice Cooper, en Francois van Coke wat dieselfde idee oordra as die een van Johnny Cash op sy bekende middelvinger-foto."
Henry Cloete2013-09-17"There is no reaching a plateau when it comes to the big stuff of the heart. There is only the knowledge that it all comes around again and again ..."