Universiteitseminaar | University Seminar

Follow and join the ongoing conversation on education, access, transformation, language and the Constitution.

Contributions in any language and format are welcome: naomimeyer@litnet.co.za.

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

Fanie Olivier Seminare en essays 2015-11-23

"Wat die voorgestelde 'taalbeleid' uiteindelik impliseer, is egter dat duisende Afrikaanstaliges in die Wes-Kaap (en natuurlik elders) uitgesluit gaan word van die voorreg en geleentheid om in Afrikaans student te wees ..."

PEN Afrikaans eis meertaligheid

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2015-11-20

"Ons eis dat die staat in ag neem dat die getal Engelse moedertaal-gebruikers ver oorskadu word deur die hoeveelheid moedertaal-gebruikers in sowel Zoeloe en Xhosa as Afrikaans. Dit is ewe noemenswaardig dat daar eweveel moedertaal-gebruikers van Setswana, Sepedi en Sesotho is as wat daar van Engels is."

Universiteit van die Vrystaat volg selfs nog 'n erger roete as die Universiteit Stellenbosch

Jacques van der Elst Seminare en essays 2015-11-20

"Die Afrikaanse Taalraad het begrip vir die anglisering in die tersiêre sektor, maar pleit vir ‘n vaste plek vir Afrikaans op die UV-kampus."

Reclaiming Multilingualism

Desmond Painter Seminare en essays 2015-11-18

"'Colonialism,' Achille Mbembe wrote, 'rhymes with monolingualism.'"

#NtuliMustRepresentAll: Nuwe UV-Taalbeleid moet ook Afrikaanse studente verteenwoordig

Bart Bouwman Seminare en essays 2015-11-18

"Dit is ’n leuen dat slegs Engels as internasionale taal van wetenskap gebruik word."

Taalbeleid: US gee duidelikheid

Susan van der Merwe Seminare en essays 2015-11-17

"Op grond van kommentaar in e-posboodskappe, op sosiale media en in die tradisionele media, is dit duidelik dat die huidige posisie en die pad vorentoe uitklaring benodig."

Vernietig 'n taal, vernietig denke

Ampie Coetzee PEN Afrikaans 2015-11-16

"Die slotsom is dat die uiteindelike vernietiging van 'n taal 'n vernietiging van denke is."

Vrydag die 13de, die US taalstryd en die hashtag-generasie

Bettina Wyngaard Seminare en essays 2015-11-16

"Hoekom nie aandring dat ons trotse inheemse tale tot hulle regmatige plek as volle amptelike tale, met al die bevoorregting daaraan verbonde, verhef word nie?"

Adam Tas: Vrydag die 13de en die klugverandering van die US-taalbeleid

Frederik Rudolph van Dyk Seminare en essays 2015-11-16

"Lank lewe veeltaligheid! Lank lewe Afrikaans en die tale van Suid-Afrika!"

SA Akademie oor die US-taalbeleid

Dioné Prinsloo Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2015-11-16

"Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het met verstomming kennis geneem van die toekomsplanne ten opsigte van Afrikaans by die Universiteit Stellenbosch."

The fall of Afrikaans, and the rise of English

Lynda Gilfillan Seminare en essays 2015-11-16

"One can only wonder what Hector Pieterson may have made of this 'new dawn'."

Afrikaans by Maties

Marié Heese SêNet-briewe 2015-11-16

Ek stem hartroerend saam met die skrywe van Johann Rossouw ...

Afrikaans by US: Denkers sê hul sê

Jean Oosthuizen Seminare en essays 2015-11-13

Dis Vrydag die dertiende en die vonke spat by die Universiteit Stellenbosch. Michael le Cordeur, Breyten Breytenbach, Piet Croucamp, Joan Hambidge, Jaco Kleyn, Theo Bekker, Wannie Carstens, Carel van der Merwe en Jean Oosthuizen sê hul sê. 

Enkele stellings rondom Afrikaans (Uit: Parool/Parole)

Breyten Breytenbach PEN Afrikaans 2015-11-13

"In Suid-Afrika – en tot ʼn mate ook internasionaal – is dit gemaklik en opsetlik om Afrikaans uit te sonder en beswadder met die kwas van rassisme."

The role of African universities in the intellectualisation of African languages

Neville Alexander Argief 2015-11-13

"It is essential at this point to repeat that we cannot have an African renaissance without the development and intellectualisation of African languages."

Afrikaans in 'n vryval by Stellenbosch

Jacques van der Elst Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2015-11-13

"Hierdie besluit marginaliseer nie net Afrikaans nie, maar is tewens 'n terugslag vir ander inheemse tale  in Suid-Afrika."

Vrydag die 13de: Die ATKV reageer

Japie Gouws ATKV-Portaal 2015-11-13

"Ons sal meer moet praat. Die wonderlike diversiteit van Suid-Afrika vereis dit."

Universiteitsbestuur lewer akademie en Afrikaans uit aan die wolwe

Heinrich Matthee Seminare en essays 2015-11-13

"So 'n taalbeleid vernietig eintlik 'n hele kulturele ekosisteem wat oor dekades en eeue in die Wes-Kaap gegroei het."

Educational terrorists en die hashtag-nagmerrie by UWK

Eldridge Jason Seminare en essays 2015-11-13

#feesmustfall is nie meer ‘n fees nie.

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

Breyten Breytenbach PEN Afrikaans 2015-11-13

Breyten Breytenbach lug sy mening oor die rektor se bestuurspan se aanbeveling/besluit betreffende die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid op hierdie Vrydag die dertiende.

Top