Universiteitseminaar | University Seminar

Follow and join the ongoing conversation on education, access, transformation, language and the Constitution.

Contributions in any language and format are welcome: naomimeyer@litnet.co.za.

US-konvokasie 2016: Universiteit Stellenbosch: Vorentoe!

Wim de Villiers Universiteitseminaar | University Seminar 2016-01-27

"Deur Engels as onderrigtaal te gebruik, sorg ons dat ons toeganklik is vir meer mense. Maar daar is steeds ’n groot behoefte aan en vraag na Afrikaans, daarom duur ons aanbod daarin voort." Rektor en visekanselier Wim de Villiers se mededelings aan die US-konvokasie.

Haal af die Bosch se maskers, vra Maties

Jean Oosthuizen Universiteitseminaar | University Seminar 2016-01-27

Byna  2 000 stemgeregtigde oud-Maties het Dinsdagaand hulle opwagting gemaak by die US-konvokasievergadering. Jean Oosthuizen lewer verslag.

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Breyten Breytenbach Universiteitseminaar | University Seminar 2016-01-26

"Indien Afrikaans as omgangstaal, administratiewe taal, onderrigtaal hier sou verketter word en krimp, gaan dit uiteindelik tot ’n onvermydelike tot niet maak van ’n kosbare en geskakeerde instrument van bewuswording lei."

University Seminar 2016: Achille Mbembe on the new politics of the South African student

Achille Mbembe, Hans Pienaar Opinion 2016-01-21

"The students ... It’s a generation of people who are more and more convinced that they have been sold a lie ... And they are determined to put on the table some of the questions we have put under the carpet for a long time. All those difficult issues we have not tackled enough. And that shift, that cultural shift it seems to me is much more important than anything else, and it signals a new form of politics, at least on campuses."

Waarom Afrikaans gelyke status by US verdien

Jan Heunis Seminare en essays 2016-01-20

Watter morele of juridiese regverdiging kan daarvoor bestaan om in ’n see van oorvloed Engelse universiteite Afrikaans sy gelyke status te ontneem by een van twee universiteite waar dit nog moontlik is om gelykberegtiging tussen Afrikaans en Engels in die praktyk te verwesenlik?

Omtrent taalberegtiging in hoëronderwys

Gert van der Westhuizen Seminare en essays 2015-12-23

"Daar is 'n nasionale gesprek nodig oor die noodsaak van universiteite om akademiese hooftale te bevorder."

O red ons liewe God van die taalklousulekomplot

Jaco Alant Seminare en essays 2015-12-15

"Kortom, mense ontwikkel hulle taal nie uit nood nie (lees: oor hulle nie Engels magtig is nie), maar omdat hulle hulself en hul kinders, hulle 'mense', om een of ander rede in hul taal wil laat geld."

Stigtingstoespraak van die Afrikaanse Alumni-vereniging: Afrikaans en universiteite

Johann Rossouw Seminare en essays 2015-12-04

"As die finansiers en opvoeders van die private Afrikaanse universiteitswese sekere uitdagings te bowe kan kom, sal Afrikaans weer kan word wat sy eens op ’n tyd was, naamlik in die woorde van wyle Jan Rabie, Suid-Afrika se grootste nierassige prestasie."

Stellenbosch: Laat daar gestém word!

Gustaf Pienaar Seminare en essays 2015-12-03

"Ek dink ons moet mekaar nie probeer bluf nie: op die lange duur gaan dit nie op Stellenbosch werk om op twéé taalstoele te probeer sit nie. Maar hoe sal ons weet watter stoel die aangewese een sal wees?"

Oor Afrikaans en die toekoms daarvan

Tom McLachlan Seminare en essays 2015-12-03

"As die hoëvlakgebruik van Afrikaans nog verder afgeskaal word, is daar weinig hoop dat die ander inheemse tale beduidende vordering sal maak."

Monolingualism, not Afrikaans, must fall

Desmond Painter Opinion 2015-12-02

"Afrikaans does not pose a problem that can be resolved simply by replacing it with English."

US-Raadsbesluit: US verbind tot meertaligheid sonder uitsluiting

LitNet Seminare en essays 2015-11-30

"Die Raad verklaar onomwonde dat taal nooit enige hindernis mag wees vir enige student wat voorgraads of nagraads aan die US wil studeer, en nie óf Afrikaans óf Engels magtig is nie."

Aan die Rektor en Visekanselier: die konfederasie van 40 Afrikaanse lidorgansiasies reageer

Jacques van der Elst Seminare en essays 2015-11-30

"Ons wys u daarop dat enige onderwysinstelling die opdrag het om kennisproduksie en hulpbronontwikkeling vir sy studente te ontsluit en wel in ’n taal wat hulle die beste ken."

US-bestuur se taalvoorstelle: Departement Afrikaans en Nederlands praat

Departement Afrikaans en Nederlands Universiteit Stellenbosch Seminare en essays 2015-11-30

"Ons is bekommerd oor die potensiële verskraling van Afrikaans as akademiese en administratiewe taal ..."

Die reaksies van PEN Afrikaans-lede op Vrydag die 13de

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2015-11-26

Hier is Marié Heese, John Miles, Carel van der Merwe, DP van Velden, Fanie Olivier, Johan Liebenberg en Theresa Papenfus se reaksies.

Die mentaliteit van monokultuur

Ernst Kotzé SêNet-briewe 2015-11-26

Die “trots Afrikaanses” van Stellenbosch, die laaste generasie wat in Afrikaans daar verder kon studeer, voel klaarblyklik nou vere vir die volgende geslagte wat nie hierdie voorreg sal hê nie ...

Liela Groenewald vra: teken hierdie petisie

Liela Groenewald Seminare en essays 2015-11-25

"Ons gesamentlike vertrekpunt is dat dit ‘n wesentlike skande is dat Universiteit Stellenbosch meer as twintig jaar na die einde van amptelike apartheid sy verantwoordelikheid versuim het en min vordering met betrekking tot inklusiwiteit gemaak het."

Twaalf dinge in die taaldebat om oor na te dink

Frikkie Lombard Seminare en essays 2015-11-25

"Die meeste mense wat vir die behoud van Afrikaans pleit, pleit eintlik vir meertaligheid in 'n meertalige omgewing. Dit is op sigself nie 'n onredelike pleidooi nie, en die meeste mense wat ek ken en wat daarom vra, is nie verkramp nie en verlang nie 'n 'Boere-enklawe' nie."

Koebaai, Afrikaans? Afrikaans as onderrigtaal in skole

Jean Oosthuizen, Jerome Dumas, Sabina Dumas Skole 2015-11-24

Afrikaanse onderwysers aan tradisioneel bruin skole is bekommerd oor die toenemende verengelsing van universiteite soos Stellenbosch.

Afrikaans aan die US

Frederik de Jager Seminare en essays 2015-11-24

"Steek mens jou nek uit vir Afrikaans, maak hulle 'n strooipop van jou."

Top