Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

#opdielug met Deidre Jantjies

Robyn van de Rhede, Jantjies Deidré Onderhoude 2020-11-04

Die volgende gas op die maandelikse Lekker LitNet-insetsel op Radio 786, in samewerking met die Afrikaanse Taalraad, is Deidre Jantjies. Deidre vertel vir Robyn van de Rhede meer oor haar vervaardigingsmaatskappy (wat onbekende geskiedkundige verhale van Suider-Afrika vertel) en haar N/uu-, Griekwa-, Nama- en Korana-erfenis.

Só kan Pentekostaliste die mag van ideologie breek

Pieter GR de Villiers, Marius Nel Onderhoude 2020-11-04

"As die ‘wit’ kerk meer sou luister, sal hulle waarskynlik ophou vra hoeveel keer ons nog apologie moet aanteken en iets begin doen aan die haglike lewensomstandighede van die meerderheid mense in ons land. Die voorwaarde vir vrede in Suid-Afrika hou verband met geregtigheid wat sigbaar veranderings in mense se lewensituasie veroorsaak."

Meer toelaes kan lewe beter maak in Suid-Afrika

Jason Lloyd Menings 2020-11-03

"Hierdie outeurs skryf ook dat Suid-Afrikaners wat nog jonk genoeg is om te werk ’n grondwetlike reg op maatskaplike hulp het."

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Gert Grobler

Freek Robinson, Gert Grobler Onderhoude 2020-11-03

Stembusdag: 3 November. Freek Robinson gesels met Gert Grobler, afgetrede beroepsdiplomaat, oor die internasionale belang van die Amerikaanse presidentsverkiesing.

Ons moet álmal veilig voel – en dit geld vir gender ook

Elsabé Brits Menings 2020-11-03

"Nee. Jy kan nie iemand wat transgender is met 'terapie' en/of gebed 'genees' nie. Ook nie mense wat gay is nie, want indien jy dit voorstel, is jy bloot onsensitief en onkundig."

Oor Kaaps en herstandaardisering: ’n mening

Tom McLachlan Seminare en essays 2020-11-02

"Hoe word Kaaps of Kaapse Afrikaans gedefinieer?"

Onnosel outomate, nee, emosioneel nés ons

Elsabé Brits Menings 2020-10-31

"Dit is nou sestig jaar nadat Jane Goodall tydens veldwerk gesien het mense is nie die enigste lewende wesens wat gereedskap gebruik nie. Wat daarna gevolg het, is dekades se deurbrake oor die lewe van ons naaste familielede en ander diere wat wys hulle is alles buiten die onnosel outomate wat nie eens pyn voel nie, soos René Descartes en ander geglo het."

Terugkeer op VIA: ’n Onderhoud met Hevette Ates en Mustafa Ates

Naomi Meyer, Hevette Ates, Mustafa Ates TV 2020-10-30

"Die Netflix-reeks Chef's table was die inspirasie vir ’n program oor sjefs in klein dorpies en die pilot het ons by Simply Saffron, in my tuisdorp, Prins Albert, verfilm."

ATKV-oorde: ’n onderhoud met Reinard du Plessis

Naomi Meyer, Reinard du Plessis Onderhoude 2020-10-30

"Ons is baie dankbaar dat al sewe ons oorde nou weer volstoom aan die gang is."

Taxi’s en busse en treine

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-10-30

"Maar die disfunksionele openbare vervoerstelsel wat nou bestaan, is nie apartheid se skuld nie. Treine wat nie betyds is nie, kan nie ná ’n kwart eeu nog voor apartheid se deur gelê word nie. Taxi’s wat alles vernietig in hul gejaag na wins, is nie apartheid se skuld nie. Paaie en infrastruktuur wat nie herstel word nie, is nie nou nog apartheid se skuld nie."

Sosiale media en die Afrikaanse leefwêreld uit ’n navorsingsoogpunt

Burgert A Senekal Seminare en essays 2020-10-30

Burgert Senekal deel ’n paar gedagtes oor wat met sosialemediadata bestudeer kan word, sowel as praktiese wyses hoe dit bestudeer kan word en uitdagings rondom die gebruik van sosialemediadata.

Vir Ampie

Elske Miles In memoriam 2020-10-30

Elske Miles bring hulde aan Ampie Coetzee.

Kommadagga-opinie: Hou ons begrafnis of show ons af?

Theolla Langenhoven Kaaps 2020-10-30

"Lockdown het funerals mooi intimate kom maak. Only the nearest and dearest van die ontslapene kom staan mekaar by en so unify Jason almal, sonder die afshow."

Senekal

Johann Rossouw Menings 2020-10-29

"Sharpeville. Soweto. Boipatong. Marikana. En nou, Senekal. Miskien, eendag, word Senekal die naam van een van daardie dae waarop ons, die mense van die middelgrond, daar in die middel begin saamstaan het, tot oplaas ook die swart-en-wit wêreld kleur gekry het. Hier in die middel, waar die skakerings altyd meer is as met die eerste oogopslag, en waar ons altyd meer is as net die dele van die geheel."

 

Twee ATKV-Woordveertjies vir Fanie Viljoen: 'n Onderhoud

Izak de Vries, Fanie Viljoen Onderhoude 2020-10-29

"Ons leef in onsekere tye. Mense probeer op die een of ander manier ankers teen die storms kry."

Jaco Jacobs, wenner van twee ATKV-Woordveertjies: 'n onderhoud

Izak de Vries, Jaco Jacobs Onderhoude 2020-10-29

"Die beste stories is dié waarin doodgewone mense ongelooflike dinge doen. Ek het in die Karoo grootgeword, waar mense mekaar se stories ken, en dit het van kleins af ’n groot indruk op my gemaak."

Afrofuturisme in Afrikaanse letterkunde: ’n onderhoud

Cliffordene Norton, Jerome Coetzee Onderhoude 2020-10-29

"Afrofuturisme wil Afrika se plek aan die tafel in die toekoms bevestig en ook aan die mense bewys dat daar potensiaal is vir soveel meer." 

China, die Gordel-en-pad-inisiatief, COVID-19 en demokrasie in Afrika

Willie Breytenbach Seminare en essays 2020-10-29

"Ondermyn of bevorder die Gordel-en-pad-inisiatief die kontinentale vryheidsprojek in Afrika?"

Francois van Coke vir die Suidoosterfees-inryteater

Izak de Vries, Francois van Coke Suidoosterfees 2020-10-28

"Ek is ’n fan van saamwerk; ek leer baie by die mense met wie ek collab, nie net oor musiek nie, maar ook baie oor persoonlikhede; musiek is vir my ’n spansport."

#OnsKanSaam

Lidia Rauch Menings 2020-10-28

"Ons kan nie so ’n program met soveel wonderlike geleenthede bekendstel en net na onsself omsien nie. Alle Suid-Afrikaners verdien beter."

Top