TV
Volg saam met LitNet die jongste TV-programme en -nuus.
LitNet keeps you up to date on the latest TV programmes and news.
LitNet keeps you up to date on the latest TV programmes and news.
Robinson Regstreeks: Identiteitsdiefstal
2012-06-27 Stel jou dit voor: ’n identiteitsdief gebruik jou naam en raak allerhande beledigende snert kwyt.Robinson Regstreeks: Louis Luyt
2012-06-14 Dr Louis Luyt was president van die Suid-Afrikaanse Rugby-unie toe die Springbokke die Wêreldbeker in 1995 gewen het. Hy word 80, en kyk terug op sy flambojante en soms omstrede loopbaan.Robinson Regstreeks: Stadsbestuurders
2012-06-11 Is salarisse van stadsbestuurders geregverdig? Robinson Regstreeks praat met plaaslikebestuur kenners en rolspelers om ‘n beter perspektief te kry.Robinson Regstreeks: Zola Budd
2012-06-03Zola Budd het in 1984 op 17–jarige ouderdom haar eerste langafstand wêreldrekord gebreek. Robinson Regstreeks gesels hierdie week met haar oor haar roemryke en veelbesproke atletiek loopbaan en ook oor Zola Budd Pieterse, weg van die atletiekbaan.
Van ikoniese monsters tot skeppende karakters: Pendoring 2012 is hier
2012-05-24 Dis amper weer tyd vir die jaarlikse Pendoring-toekennings! Franette Klerck, Pendoring-hoofbestuurder, gesels met Steyn du Toit oor hierdie jaar se inskrywingsproses, program, en pryse.Die waarde van ontsnapping – Izelle Venter gesels oor Saktyd
2012-05-23 Die eerste realiteitsprogram van sy soort: Izelle Venter gesels oor Saktyd by Huisgenoot.Robinson Regstreeks: Grondbesettings in Zimbabwe
2012-05-22Robinson Regstreeks ondersoek hierdie week die grondbesettings in Zimbabwe. Wat doen jy as jy jou plaas en alles wat jy besit, oornag verloor?
Saktyd-finaliste bekendgemaak
2012-05-17 Die dertien finaliste van Huisgenoot se eerste werklikheidsreeks, Saktyd, is aangekondig en tydens 15 Mei 2012 se baie suksesvolle openingspartytjie het die kameras begin rol!Die Schreiner Karoo-Skrywersfees
2012-05-11 Vir die derde opeenvolgende jaar vind die geslaagde Schreiner Karoo-Skrywersfees vanjaar weer plaas, van 9 tot 11 Augustus. Kliek hier vir meer inligting.Robinson Regstreeks: Die e-tol moles
2012-05-11Robinson Regstreeks kyk hierdie week na die e-tol moles wat net groter raak.