TV

Volg saam met LitNet die jongste TV-programme en -nuus.
LitNet keeps you up to date on the latest TV programmes and news.

USK-onderhoud: Oor internasionale toekennings en Varsity Sing op kykNET

Foster Lubbe, Naomi Meyer Toyota US Woordfees 2016-08-02

"'n Mens leer soveel in die universiteitskoor dat dit vir my gelykstaande is aan 'n ekstra graad."

kykNET Silwerskermfees 2016: ’n Fees van rolprente

LitNet kykNET Portaal 2016-07-21

Al die rolprente wat vanjaar by die kykNET Silwerskermfees vertoon gaan word, asook die rolverdelings van die vyftien kortfilms wat hulle debuut by die fees maak, is pas bekend. 

Persverklaring: kykNET Silwerskermfees 2016, die kortfilms

LitNet kykNET Portaal 2016-06-28

"Vyftien kortfilms sal vanjaar weer meeding by die sesde kykNET Silwerskermfees wat van 24 tot 27 Augustus in Kampsbaai gehou gaan word."

Jy het 'n wenresep!

Carmen Niehaus, Naomi Meyer TV 2016-04-26

Carmen Niehaus vertel vir Naomi Meyer, en vir enigeen wat glo hulle het 'n wenresep, van die vyf-sterre-beginsel wat sy op die kanaal Via se kookprogram Jy het 'n wenresep! toepas.

Waar is ons manlike amateurbakkers?

Clifford Roberts kykNET Portaal 2016-04-26

Op kykNET se Koekedoor-logo pryk daar 'n haan. Clifford Roberts het opgemerk  dis die enigste een: daar is hierdie seisoen net een manlike bakker tussen die henne. Clifford het agter die skerms gaan skrop.

Wenner aangekondig: Wen saam met kykNET se Die Boekklub

LitNet kykNET Portaal 2016-04-06

Een van LitNet se lesers het 'n verbeelde TV-episode in die styl van kykNET se Die Boekklub geskryf.  Sy het 'n lekker boekpakkie gewen.

US Woordfees 2016: Daar doer in die fliek deur Leon van Nierop

Leon van Nierop, Christiaan J de Swardt Film 2016-02-24

Leon van Nierop: "In ’n tydperk waarin dit in ’n toenemende mate lyk of Afrikaans gemarginaliseer word, is die Afrikaanse film aan die begin van 2016 op een van die beste plekke waar hy nog ooit was." 

kykNET se Fiëstas 2016: En die wenners is …

LitNet kykNET Portaal 2016-02-18

Die wenners van vanjaar se kykNET Fiëstas is Donderdagaand by ’n glansgeleentheid by die Staatsteater in Pretoria bekend gemaak. Hier's die wenners.

US Woordfees 2016: Een Maal was daar ... Johnny Hamman

Johnny Hamman, Naomi Meyer Toyota US Woordfees 2016-02-18

Johnny Hamman, een van die kykNET Kokkedoor-wenners van 2014, gesels oor sy kookboek - wat by die US Woordfees 2016 bekendgestel word.

Fiëstas: Regstreekse uitsending van glansaand

LitNet kykNET Portaal 2016-02-10

Hierdie produksies, heelwat daarvan te sien by vanjaar se US Woordfees, is benoem vir Fiësta-toekennings: "Son. Maan. Sterre. het agt benoemings gekry, Amper, Vrystaat, Die Dag is Bros en In Glas het elk vyf benoemings, Liewe Heksie: Flower Power en Skuldeiser spog met vier benoemings elk, Santa Gamka met drie benoemings en Buite Blaf die Honde Swart, Nie As Ek Sing Nie: Laurika Rauch en Al Lê die Berge Nog So Blou het elk twee benoemings gekry."

Onderhoud: Alex Hamilton maak kuns meer toeganklik

Alex Hamilton, Ilza Roggeband kykNET Portaal 2016-02-03

Alex Hamilton, visuele kunskurator van die US Woordfees, gesels met Ilza Roggeband oor sy benoeming in die kategorie Beste Prestasie in Visuele Kuns by vanjaar se kykNET Fiëstas.

Milan Murray: Fiësta-benoeming 'n welkome pluimpie

Milan Murray, Ilza Roggeband kykNET Portaal 2016-01-27

"Dis die 'vierde muur' wat my fassineer. Daardie gevoel dat ek inkyk in iemand anders se wêreld."

Moet-sien-foto's: kykNET-Rapport Boekpryse 2015

Bernard Voges, Naomi Meyer Boeke en skrywers 2015-11-23

Die wenners van vanjaar se kykNET-Rapport Boekpryse sowel as die Jan Rabie-Rapportpys  is aangekondig tydens ’n middagete by die Atlantic Imbizo Studio in Kaapstad op Donderdag 19 November 2015.  Kyk hierdie foto's en voel of jy self daar was.

Wenners van die 2015 kykNET-Rapport Boekpryse

Hettie Scholtz Boeke en skrywers 2015-11-19

En die wenners is ...

Kom kuier by Die boekklub op kykNET

Louis Pretorius, Naomi Meyer kykNET Portaal 2015-11-17

As jy LitNet lees, sal jy Die boekklub op kykNET wil kyk. Lees hoekom.

fliekNET – ’n geskenkkanaal vir die somervakansie

LitNet kykNET Portaal 2015-11-09

fliekNET is kykNET se geleentheidskanaal vir die somervakansie. Klik hier vir skedules en besonderhede. 

kykNET se Op die Spel

Denise Coetzee kykNET Portaal 2015-11-05

'n Navraag oor spelling en betekenis 

Onderhoud oor kykNET se Namibië: ‘n plek om dop te hou

Chris Chameleon, Daniella Deysel, Naomi Meyer kykNET Portaal 2015-09-16

In Namibië: "Afrikaans word erken as een van die tale waarin mens kan bou en groei."

kykNET Silwerskermfees 2015: Onderhoud oor Skewe Reënboog

Wim Steytler, Naomi Meyer kykNET Portaal 2015-09-04

"Die film vertel die storie van Willem – ‘n skisoïed, vasgeknel in Reënboognasie-idealisme."

kykNET Silwerskermfees 2015: Oorsig en foto's

Wilna Adriaanse kykNET Portaal 2015-09-03

"kykNet se gewilde en glansryke Silwerskermfees is soos ‘n binneaarse inspuiting. Die effek is onmiddellik."

Top