Persverklaring: Desember is propvol kykgenot op die kykNET-kanale

  • 0

Van ’n Afrikaanse Kersblyspel wat spesiaal vir hierdie feesseisoen vervaardig is, tot die première van ’n speelfilm oor ’n groep kinders wat op die Suid-Afrikaanse platteland by die rykes wil steel om vir die armes te gee.

Gooi ’n sopie of twee humor, musiek en rugby in, dan het jy die perfekte kykgenot hierdie feesseisoen.

Desember is propvol kykgenot op die kykNET-kanale

Klik op die skakel en kry die hoogtepunte waarna kykers in Desember op die kykNET-familie van kanale kan uitsien.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top