Teater
Teater-rubrieke, -resensies en -onderhoude
Theatre columns, reviews and interviews
Theatre columns, reviews and interviews
Huis toe, Mies Julie en The Rocky Horror Show
2013-08-12 Toe dit een keer gebeur, is dit een van daai vreemde ervaringe – ‘n stuk wat aangebied word met so ‘n vreemde styl. Dit was my ervaring by vanjaar se Woordfees. En al is dit hoe laat, is dit belangrik om te betrag. So, nou, die eerste kans wat ek kry in maande, soek ek die geleentheid om daaroor te skryf.The Rocky Horror Show by The Fugard bied ’n vermaaklike produksie
2013-08-02 En al het The Rocky Horror Picture Show tekortkominge, is dit een ding wat hierdie Fugard-produksie het: RESPEK, in hoofletters.Vigil definitief ‘n aandjie uit werd
2013-07-30 “ ...‘n juweel, met die room van die land se akteurs en teatermakers, in ‘n Kanadese pryswennerstuk.”Theatre: Hansel and Gretel – a ballet of hope and magic
2013-07-26 The Johannesburg Youth Ballet presents a return season of Hansel and Gretel at the UJ Arts Centre in Johannesburg from 14-18 August.Kettinggesprek: In Niemandsland
2013-07-26 Koos Kombuis en Stef Bos se konsert Niemandsland word op Woensdag 4 September by die Namibiese Woordfees in Windhoek gehou. Hulle noem dié gesprek: "KOOS en STEF praat KAK."Fokofpolisiekar is cool
2013-07-24 "Die polisievrou hier noem hulle Fokof, soos ek die geslepe klein pa-se-failure wat ek ken, op sy van noem. Jy sê sy van, maar spoeg dit uit."Crazy in love
2013-07-23 Crazy in love, gebaseer op John Irving se Until I find you, is ? storie oor verlore en obsessiewe liefde, drankmisbruik en ? unieke pa-dogter-verhouding.Special thanks to guests from afar
2013-07-23 Special thanks to guests from afar – solui die bekende troudag-sêding, asook die titel van hierdie produksie op die Nasionale Kunstefees se lys.Waiting for the barbarians
2013-07-23 Waiting for the barbarians vertel van die onsekere grense tussen beskaafde en onbeskaafde gedrag in die eeue lange stryd rondom beskawing.Clover Aardklop Nasionale Kunstefees 2013: Toneel
2013-07-18 Die toneelprogram van die 16de Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom dek ’n wye spektrum – van jong talent tot groot geeste; van klassieke tekste tot klug.Vryfees 2013: [tussen hemel en aarde]
2013-07-12 "Die gehoor se sitplekke is met trampolienmatjies tot lêplekke omvorm. Só kan die videokuns van Herman van den Berg (musiek) en Pieter Lombard (video), onder regie van Alexa Strachan, rustig beleef word in die pikdonker lokaal."Boy meets boy: A musical comedy
2013-07-10"Elke gesigsuitdrukking wat verander, kan jy sién, kommunikeer met jou. Die geringste liggaamsbewegings ook. Jy wil uitreik na húlle toe." Danie Botha resenseer Boy meets boy.
