Réney Warrington2013-09-16Na-aap is ’n vertaling en verwerking van Franz Kafka se aangrypende "A Report to an Academy".Reney Warrington het gesels met regisseur Jaco Bouwer.
Izak de Vries2013-09-16Die ontvangers van 2013 se ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 13 September by D’Aria in Durbanville aangewys. Izak de Vries het foto's geneem.
Maryke Roberts2013-09-06"En elke nou en dan moet hy stop en wag: vir die gehoor om te bedaar en om sy eie giggels te onderdruk. Op een stadium verklaar hy: 'Ek is mal oor hierdie land; waar anders in die wêreld kan jy doen wat ons nou doen: lag vir mekaar?'"
Albert Maritz2013-09-04The bear en The proposal: Vir hierdie vermaak ry mens van ver af. Dis twee kort stukke, uit die pen van Tsjechof, so dis net reg vir lekker sit en vermaak word soos jy lank laas vermaak is."
Geon Nel, Naomi Meyer2013-09-03"Daniël kan hulle help – hy praat met die afgestorwenes. Oftewel, dit is wat hy hulle laat glo, maar eintlik is dit oëverblindery. Of so het Daniël geglo … ’n Magiese verhaal vol truuks en illusies met kulkunstenaar en akteur Geon Nel as Daniël." Geon Nel gesels oor Die goëlaar.
Naomi Bruwer2013-09-02Bokkie Botha betree vanjaar die verhoog by Aardklop. Wie is sy en wat wil hierdie lugwaardin vir die wêreld vertel? Naomi Bruwer het vir Lelia Etsebeth oor hierdie eenvrou-komedie uitgevra.
Saartjie Botha, Ineke Coetzee2013-08-30Saartjie Botha is die vervaardiger van drie produksies wat vir die eerste keer te sien is by vanjaar se Clover Aardklop. Ineke Coetzee het met haar daaroor gesels.
2013-08-27Die eenvoudige, maar ystersterke, teks van die dramaturg AR Gurney se Liefdesbriewe is ’n wenner, en het al wêreldwyd op die planke gekom, maar dit sal die eerste keer wees dat dit ’n Afrikaanse kleurtjie kry.
Aldo Behrens, Naomi Meyer2013-08-27"’n Halwe potsierlike Namatannie wie oor haar Siebie en haar man se afsterwe huil dat dit ’n teaterbelewenis word. Hulle huil my oë elke repetisie vol trane. Oorlat hulle so opreg oor hulle se hond huil – ’n oerhuil oor die eeue heen."
2013-08-23The English productions on offer at this year’s Clover Aardklop National Arts Festival, held in Potchefstroom, are all highly-acclaimed and award-winning shows.
Laurie Gaum2013-08-21Oor die legitimiteit van openbare vakansiedae kan seker baie gesê word. Die manier waarop dit gevier word, is in ’n groot mate tekenend van die verdelingslyne wat steeds in ons samelewing lê. Laurie Gaum en Amelia Burger het Vrouedag ligtelik én met erns by Kunstekaap deurgebring.
Naomi Bruwer, Nicola Hanekom2013-08-14"Ons moet probeer om die slegte dinge in toom te hou en die werklike gesig van oorlog te probeer onthou sodat ons so min moontlik ons gruwels herhaal."
2013-08-12The Fugard Theatre, in Cape Town, has extended their run of Richard O'Brien's smash hit musical The Rocky Horror Show until the end of October 2013. The production, directed by Matthew Wild, has taken the Mother City by storm
Albert Maritz2013-08-12Toe dit een keer gebeur, is dit een van daai vreemde ervaringe – ‘n stuk wat aangebied word met so ‘n vreemde styl. Dit was my ervaring by vanjaar se Woordfees. En al is dit hoe laat, is dit belangrik om te betrag. So, nou, die eerste kans wat ek kry in maande, soek ek die geleentheid om daaroor te skryf.