Teater

Teater-rubrieke, -resensies en -onderhoude
Theatre columns, reviews and interviews

Sunset Boulevard by Theatre on the Bay

Maryke Roberts 2013-11-19 “Theatre on the Bay in Kampsbaai vier vanjaar sy 25ste verjaardag en het Andrew Lloyd Webber se Sunset Boulevard gekies om dié hoogtepunt te vier én die jaar af te sluit. Mensig, wat ’n vertoning!”

Amazink Live in Khayamandi

Albert Maritz 2013-11-18 “Met ‘n eenvoud, maar uitbundigheid eie aan Afrika, word jy hier verwelkom, kan jy die vriendelike, billik-gepryste kroeg gebruik vir goeie-gehalte Amazink-wyn, of enige drankie wat jou hart begeer.”

Winnie the Pooh at Artscape Theatre

2013-11-07 Winnie the Pooh lives in Hundred Aker Wood. He wakes up to a cold snowy day. He goes to his friend Piglet’s home, to tell him about the snow but Piglet has gone to find Winnie the Pooh.

Guys and dolls: ’n triomf vir die Gilbert en Sullivan-vereniging

Danie Botha 2013-10-30 Vol van kleure, aanskoulik, so energiek! Naas die musiek, sang, toneelspel, stralende verhooginkleding en verrassende geprojekteerde animasies is dit veral ’n opwindende dans- en bewegingskuns-ekstravaganza – ’n hoogtepunt in Kyla Thorburn se teaterloopbaan.

Aantrekkingskrag deur Deon Opperman

Albert Maritz 2013-10-28 “Terwyl daar elemente is wat ons grotes van weleer die stil, donkertes in wil verdoem, laat Opperman dit nie met hom, of hulle, gebeur nie. Hy laat dit nie toe nie. Soos talle van sy werke is Aantrekkingskrag vernuwend, aktueel, en duidelik drama!”

Andrew Buckland terug op Baxter-verhoog

Maryke Roberts 2013-10-21 “As jy nie lus is om te dink nie, kom sit net agteroor en gee jou oor aan die fenomeen van Andrew Buckland se fisiese teater. As jy lus is vir baie dink oor die politiek van die dag, laat toe dat hy jou wys hoe lagwekkend baie van die politici se besluite is.”

Milk Train: Sour for some, fresh for others

Lauren Voges 2013-10-18 Milk Train has been described as one of the plays that deal most poignantly, most convincingly, with death. The other play that has achieved this feat is Shakespeare’s Hamlet.

Ons vir jou

Albert Maritz 2013-10-15 Ons vir jou is nogmaals ‘n versugting na lojaliteit, visie, en ‘n weerspieëling van die tweeledigheid van elke mens binne teenoorgestelde situasies. In ‘n blyspel is daar nie veel ruimte vir karakterontwikkeling of volronde karakters nie. Opperman en Sean Else se teks kom egter baie na daaraan. En dalk is die karakterontwikkeling op ‘n beter plek – in die gehoor ...?

Clover Aardklop-resensie: Land van wit skedels en swart skaduwees

Rentia Bartlett-Mohl 2013-10-02 "Land van skedels is ’n uitdagende dramatiese stuk wat gebruik maak van talle kontraste: lig en donkerte, lewe en dood, skedels en skaduwees, skuld en lyding, skuldenaars en slagoffer, hemelse stemme en ruwe aarde."

Clover Aardklop-resensie: macbeth. slapeloos bied 'n intieme blik op psige

Rentia Bartlett-Mohl 2013-10-02 "Ten spyte van die kleiner skaal en beperkte hulpmiddels is macbeth.slapeloos, met die kleure swart, wit, rooi en goud, ’n span top akteurs en projeksies van die sterrehemel en die klank van gebreekte glas, beslis geen vlietende teater nie."

Clover Aardklop-resensie: Na-aap geen blote na-aping van Kafka

Rentia Bartlett-Mohl 2013-10-01 Na-aap, vertaal deur Arnold Blumer, met vervaardiging en regie onder leiding van Jaco Bruwer, en goed gespeel deur die jong akteur De Klerk Oelofse, is egter geensins bloot ’n na-aping van Kafka se verhaal nie.

Clover Aardklop-resensie: Oorsee – Ver oor die see, maar tot op die been

Rentia Bartlett-Mohl 2013-10-01 "Oorsee is ’n skreeusnaakse en vlymskerp satire oor die toekomsblik van ’n groep wat saam moet staan ten einde te oorleef."

Wenners van pryse by Clover Aardklop Nasionale Kunstefees aangekondig

2013-09-30 Die produksie macbeth.slapeloos het skoonskip gemaak by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom deur altesaam vyf pryse te wen.

Blood Brothers 'n kragtoer

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2013-09-27 "Kramer se Suid-Afrikaanse interpretasie van die werk skep ook ’n interessante perspektief op die Engelse verhaal met die universele tema dat geld vir ’n mens die vryheid koop om te droom."

’n Intieme aand met Johnny Clegg is onvergeetlik

Maryke Roberts 2013-09-19 "Dis nie net ’n reis oor drie dekades vir Johnny Clegg nie, dis ’n reis vir Suid-Afrika, ’n persoonlike reis vir elkeen wat die vertoning gaan kyk. ’n Introspeksie oor hoe ver ons gekom het sedert 1994 en hoeveel ons nog het om van mekaar se kulture te leer."

Clover Aardklop 2013: macbeth.slapeloos

Marthinus Basson, Naomi Meyer 2013-09-17 Marthinus Basson het macbeth.slapeloos vir vanjaar se Clover Aardklop verwerk. Daar is bloed, 'n opstand, 'n verbrokkelende huwelik en 'n vrou wat slaapwandelend deur die kasteel se gange dwaal. Hy vertel vir Naomi Meyer van die produksie.

Clover Aardklop 2013: Mike van Graan gesels oor Gevalle engel

Réney Warrington, Mike van Graan 2013-09-17 Gevalle engel is ’n spanningsvolle menslike drama. Reney Warrington gesels met skrywer Mike van Graan.

Introdans presents Superstars – everything you need in a short and powerful package

Ed Campbell 2013-09-17 "The pace and technical prowess gradually increase to deliver a powerful and passionate finale, ending a performance which is short, yet diverse with mixed tones and truly varied styles. This manages to captivate me as a dance-dummy from beginning to end, and Introdans’s promise actually seems rather modest in retrospect."
Top