Christine Truter, Naomi Meyer, Geon Nel2014-02-25Kyk. Kyk weer. Christine Truter, regisseur, vertel Naomi Meyer van die magiese US Woordfeesprogram, Die Goëlaar. (En Geon Nel verblind die oë.)
Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2014-02-18“Daar wag twee onaangename verrassings op Myrtle en die eerste verrassing kom in die vorm van harde asemhaling uit die kombuis se rigting.”
Leatitia Solomons, Hilton Andries, Naomi Meyer2014-02-11"Anyways, onse mense loep kuier ookie in Mostersdrif nie – net as daa’ ’n job of ’n ding vir die special Cloetesville-talent gevra word." Wie's Matilda en waarvan praat sy?
Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2014-02-07“Greg Latter skep ‘n teks wat nou, meer as ooit, ‘n plek in Suid-Afrika het.” Wat laat die resensente van dié drama so dink?
Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2014-01-29“Playland is ’n storie van versoening en verlossing. Mense sal altyd verskil en daarom sal daar altyd oorlog gemaak word. In Playland word die brutaliteit van oorlog asook die onregverdigheid van die lewe uitgebeeld. Dit is egter ook ’n storie van hoop ...”
Danie Botha2014-01-22"Toe Warrick Grier sy eerste woorde as Gloucester sê, begin mý “winter of … discontent”. Ek wanhoop. Gaan ons nou werklik die hele aand luister na en te doen hê met so ’n bejaarde, patetiese omie?"
Naomi Meyer, Dealan Fredericks, Elandré Schwartz, Nicolette van Schalkwyk2014-01-22Agtervolger, vanaf 2014 die nasionale voorgeskrewe werk vir graad 8-leerders, word spesiaal vir die Suidoosterfees op die planke gebring. Die akteurs vertel van hul ervarings.
Saartjie Botha, Naomi Meyer2014-01-20"Daar is oomblikke in die stuk wat ons die gehoor glimpse gee van wat Hans kan sien. Dit gee 'n interessante dinamika dat die gehoor kyk na iemand wat nie sien nie, en gekonfronteer word met wat hulle sien, en wat hy sien."
Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2013-12-19"Platform 9 open met twee vriende wat wag op platform 6 vir die trein van Kaapstad na Johannesburg. Ongelukkig vir die vriende is die platform waarop hulle eintlik behoort te wag platform 9."
Chrizane Geldenhuys2013-12-18Chrizane van Zyl het die laaste vertoning van Zanne Stapelberg en Kathleen Tagg se Spieël Speel by die Oude Libertas op Stellenbosch gaan bywoon.
Mischke le Cordeur2013-12-17"Soos Scrooge het Nelson Mandela ook foute gemaak, maar die twee het een ding gemeen. Die feit dat dit slegs een persoon neem om ’n land, wêreld of iemand se omstandighede te kan verander. Kom ons almal onthou die ware boodskap lank na Scrooge ophou speel het en Nelson Mandela ter ruste gelê is."
2013-12-12Aansoeke vir 2014 se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom sluit Maandag 10 Februarie 2014. Dit geld produksies sowel as visuele kuns-aansoeke.