2014-09-17Dolla vat haar gehoor op ’n roller-coaster-rit wat elke nou en dan dreig om te ontspoor… want net soos brandewyn, het belasting nie brieke nie.
2014-09-09'n Jong man ondersoek die verbrokkeling van sy ouers se verhouding nadat sy predikant-pa met veelvuldige sklerose gediagnoseer word. Dogma is 'n gesprek tussen geskiedenis en geloof, identiteit en bestaan, menslikheid en die magiese. Dis 'n verhaal van grootword in 'n huis met Dylan en dogma.
Martie Retief-Meiring2014-08-27"Hol, banale titel, insinuasie en al, is ’n klassieke dramateks. Soos Ionesco, Jean Genet se tekste (selfs Samuel Beckett se ontwykende tekste) is hierdie teks een wat weer en weer gelees wil word."
Danie Botha2014-08-27"Menige toneelpraktisyn sal die groter bladspieël as gewoonlik verwelkom. Hulle sal Nicola Hanekom dankbaar wees vir hoogs bruikbare tekste."
Michael le Cordeur2014-08-21"Ek het grootgeword met die idee dat Afrikaans 'n verdrukkerstaal is, maar vanaand het ek die ander kant van Afrikaans gesien, die mooi kant. Gaan voort met julle goeie werk!"
Lida Krüger2014-08-21"Hoewel die spanning en die energie van die vertoning heelwat gedaal het teen die vierde bedryf, was die spel oor die algemeen baie goed. Hierdie akteurs ken die genre van komedie duidelik goed en hulle speel gemaklik saam."
Ihette Senekal2014-08-12"Aucamp en Strydom het intiem saamgewerk met die samestelling van dié produksie se inhoud en nou, na Aucamp se dood in Maart 2014, het Strydom se eerbetoon ’n nuwe vlak van briljantheid bereik."
Margit Meyer-Rödenbeck, Naomi Meyer2014-08-05Margit Meyer-Rödenbeck vertel vir Naomi Meyer hoe word Vlooi, die hoofkarakter in die voorgeskrewe leesboeke vir die grondslagfase, vanaf 11 tot 29 Augustus 2014 lewendig op die verhoog van die Kunstekaap.
Lida Krüger2014-07-30"Suid-Afrikaanse gehore is geneig om baie maklik op te staan tydens applous, maar in die geval van Vir ewig en altyd was die staande ovasie welverdiend."
Johannes Deetlefs2014-07-23"Die vertoning was boeiend, haarfyn aanmekaar gesit en lewer 'n nodige kommentaar in 'n samelewing wat dikwels die gekompliseerdheid van manlike verhoudings onderskat."