Teater

Teater-rubrieke, -resensies en -onderhoude
Theatre columns, reviews and interviews

Rate hom met Renata: Son, maan en sterre

Renata Redelinghuys 2015-03-08  In Die Burger het Saartjie Botha genoem dat sy uitsien na Son, maan en sterre by die US Woordfees 2015. Hier gesels Renata met Wilhelm van der Walt, wat in hierdie toneelstuk speel.

US Woordfees 2015: Frats

2015-03-07  Frats het op Vrydagaand die 6de Maart 2015 om 20h30 by die Klein Libertasteater op Stellenbosch geopen. Die toneelstuk vorm deel van die US Woordfees. Dan volg nog net twee optredes: Saterdag om 17h en Sondag om 11h.

Siener van die suburbs by die US Woordfees 2015

2015-03-04 Siener van die suburbs, waarvoor PG du Plessis in 1972 die Hertzogprys ontvang het, is vanjaar op die US Woordfees.

Regstreekse uitsending van kykNET Fiëstas gaan die sterre behoorlik laat skitter

2015-03-04 Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die bloutapyt uit vir ’n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer. Hierdie glansryke geleentheid sal vir die tweede keer regstreeks uitgesaai word op kykNET, DStv kanaal-144.

Rate hom met Renata: Pienkvoet en Hie' sit die manne

Renata Redelinghuys 2015-03-02 Die grootste skok van jou lewe: is dit om 'n baba te hê of om te hoor waaroor manne werklik om die braaivleisvuur gesels? Vind uit in hierdie episode van "Rate hom met Renata." Renata gesels met Leon Kruger oor sy vertonings by die US Woordfees 2015.

Resensie: Blue | Orange

Renata Redelinghuys , Emma Kotze 2015-02-25 "Blue | Orange is ’n besonder diggeweefde teks wat onderwerpe soos sosiopolitieke persepsies, rassisme, klassisme en die kommerwekkende mag van die medici aanraak."

On the Emcee in Cabaret

Charl-Johan Lingenfelder, Naomi Meyer 2015-02-24 "He is omnipresent and to a large extent almost becomes the audience's conscience."

Rate hom met Renata: Sports en Kinkel en Konkel

2015-02-17 Renata gesels (S)sports in hierdie episode van "Rate hom met Renata". Daar is iets vir oud én jonk. Daar is kinkels en konkels, en 'n algemene kennis-vasvra oor oor tuindwerge.

macbeth.slapeloos: foto's van die openingsaand

Fahiem Stellenboom 2015-02-09 macbeth.slapeloos speel in die Baxterteater op die kampus van die Universiteit Kaapstad. Fahiem Stellenboom, bemarkingsbestuurder van die Baxter, deel sy foto's van die openingsaand.

Interview: Santa's Story

Aviva Pelham, Herman Lategan 2015-02-06 Aviva Pelham: "However, nothing can replace the experience of hearing a survivor's story ..."

macbeth.slapeloos by die Baxterteater

2015-02-04 Marthinus Basson’s epic South African adaptation of Shakespeare’s classic Macbeth, macbeth.slapeloos, will be performed in Afrikaans with English surtitiles, at the Baxter Theatre for three weeks only, from 4 to 21 February at 7.30pm nightly.

Rate hom met Renata: Seemeeu

Cintaine Schutte, Renata Redelinghuys 2015-02-03 Is dit Russies wat jy tussendeur hoor? In hierdie YouTube-onderhoud gesels Renata Redelinghuys met Cintaine Schutte oor Seemeeu wat by US Woordfees 2015 te sien is.

Dramaskryfskool by US Woordfees

2015-02-02  Die ATKV bied van 5 tot 7 Maart 2015 tydens die US Woordfees in Stellenbosch ’n skryfskool aan vir nuwe, jong en opkomende dramaturge.

Wil jy die taal van diere verstaan en kan terug praat?

2015-02-02 Op Vrydag, 13 Februarie, sal Anna Breytenbach se boeiende vollengte dokumentêre film oor die kuns van diere-kommunikasie, by die Breytenbach Sentrum onder die sterre vertoon word.  

Foto's: Die 21ste Absa KKNK bekendgestel

Naomi Bruwer 2015-01-28 Die 21ste Absa KKNK vind vanaf 3 tot 11 April 2015 op Oudtshoorn plaas. Die program is Sondag by die Katedraal Kelder in die Paarl bekendgestel.

Othello by Maynardville

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2015-01-27 "Fred Abrahamse se keuse van akteurs is welgedaan en elke akteur se vertolking en uitbeelding van hul onderskeie karakters het toegelaat dat die karakters tot hul reg kom."

Rate hom met Renata: Rondomskrik

Richard September, Renata Redelinghuys 2015-01-20 In hierdie YouTube-onderhoud gesels Renata Redelinghuys met Richard September oor sy agt karakters in Rondomskrik wat by US Woordfees 2015 te sien is.

Samsa-masjien: foto's van die openingsaand

Fahiem Stellenboom 2015-01-19 Willem Anker en Jaco Bouwer se Samsa-masjien speel sedert 15 Januarie 2015 in die Baxterteater op die kampus van die Universiteit Kaapstad. Fahiem Stellenboom, bemarkingsbestuurder van die Baxter, deel sy foto's van die openingsaand met LitNet.

Samsa-masjien

Naomi Meyer 2015-01-17 "Samsa-masjien is groot, groots en grotesk."

Othello at Maynardville in Cape Town

2015-01-14 Othello previews on 14, 15 and 16 January (two-tickets-for-the-price-of-one) and opens on Saturday, 17 January at 20:15.  
Top