Teater

Teater-rubrieke, -resensies en -onderhoude
Theatre columns, reviews and interviews

Swanemeer by die Kunstekaap bekoor

Naomi Meyer 2014-04-08 Maar verdien 'n ballerina genoeg om vir 'n gesin te sorg?

KKNK 2014: Dogma

Emma Kotze 2014-04-07 Dogma ondersoek die verskil tussen geloof en godsdiens.

ABSA KKNK 2014: Oorsee

Emma Kotze 2014-04-04 Waarom, meen Emma Kotze, was Oorsee ‘n belangrike teaterproduksie om in die KKNK-konteks te kyk?

Vat hom Flaffie

2014-04-02 Emile Minnie en Chanelle de Jager is by die ABSA KKNK 2014 te sien in die produksie Vat hom Flaffie.

ABSA KKNK 2014: Wie drink wat?

Emma Kotze 2014-04-02 “Want die lewe is alleen draaglik as ’n mens ’n bietjie dronk is. En baie snaakser.”

ABSA KKNK 2014: Land van skedels

Emma Kotze 2014-04-01 Land van skedels: ’n suksesvolle en kragtige produksie.

ABSA KKNK 2014: Rondomskrik

Emma Kotze 2014-04-01 "Die grusame dood van Anene Booysen sorg beslis nie vir ligtevermaak-materiaal nie. Rondomskrik gebruik haar dood as inspirasie."

Waar is ons bruin akteurs?

Rohan Magerman 2014-03-31 Die akteur Ruben Engel skryf in Die Son oor bruin sterre steeds gemarginaliseer word in die Suid-Afrikaanse film- en televisiebedryf. Lees of Rohan Magerman saamstem.

The Market Theatre presents Paul Slabolepszy’s Pale Natives

2014-03-28 The Market Theatre presents Paul Slabolepszy’s Pale Natives directed by Bobby Heaney.

Joe Barber VI – Life at the Baxter Theatre

2014-03-26 Cape Town comedy legends David Isaacs and Oscar Petersen take us on yet another crazy journey into the heart of their community in Joe Barber VI – Life.

ABSA KKNK 2014: Trompie is net uitgepaas

Cintaine Schutte, Naomi Meyer, De Klerk Oelofse 2014-03-25 Jou identiteit buite die bende.

Adam Small se gedagtes oor drama

Adam Small 2014-03-18 Shakespear het nie drama geskryf nie, maar melodrama ...

Winners announced at the 49th annual Fleur du Cap Theatre Awards

2014-03-17 The highly anticipated 49th annual Fleur du Cap Theatre Awards, supported by the Distell Foundation, was held at the Baxter Theatre last night, Sunday 16 March 2014.

My Boetie se Sussie se Ou gaan jou laat skaterlag by vanjaar se ABSA KKNK

2014-03-17 As jy dink jou lewe is ingewikkeld, plaas jouself vir ‘n oomblik in John Smith se skoene, daardie taxi-bestuurder van My Vrou se Man se Vrou met twee vrouens, en nou ook twee gesinne! Dis reg, in My Boetie se Sussie se Ou is dit agtien jaar later en hou John steeds twee families in verskillende dele van Londen aan, beide dolgelukkig en salig onbewus van mekaar.

US Woordfees 2014: Wie’s bang vir Virginia Woolf?

Emma Kotze 2014-03-13 “Marius Weyers en Sandra Prinsloo se skitterende en ongenaakbare spel skep wrede huishoudelike omstandighede uiters suksesvol.”

US Woordfees 2014: Feesfoto's

Izak de Vries 2014-03-13 Izak de Vries is bedrywig by die US Woordfees 2014 en deel sy feesfoto's met LitNet.

Missing by die Baxter

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2014-03-13 Emma Kotze en Renata Redelinghuys resenseer Missing.

US Woordfees 2014: Trippie

Naomi Meyer 2014-03-09 Wát 'n kragtoer. Wát 'n reis.

Meerfout by US Woordfees 2014

Mariechen Vosloo, Naomi Meyer 2014-03-06 Mariechen Vosloo vertel van al die rolle wat ons elke dag vertolk. En háár rol op die verhoog.
Top