Teater

Teater-rubrieke, -resensies en -onderhoude
Theatre columns, reviews and interviews

National Arts Festival 2014: #omnomnom

Elzette Steenkamp 2014-07-16 "You are what you tweet." Elzette Steenkamp reviews #omnomnom.

Impressions of contemporary South Africa through the theatre of the National Arts Festival 2014

Mike van Graan 2014-07-16 Mike van Graan shares his thoughts on the National Arts Festival in a year that marks 40 years of the festival, but more importantly, 20 years of democracy.

Grahamstadse Nasionale Kunstefees: Salt

Emma Kotze, Naomi Meyer 2014-07-09 Emma Kotze skryf teaterresensies vir LitNet, maar is inderwaarheid self aktrise. Sy gesels met Naomi Meyer oor die produksie Salt, waarin sy by die Grahamstadse Nasionale Kunstefees te sien is.

Terug weens populêre navraag: Shaleen Surtie-Richards as Shirley Valentine

Shaleen Surtie-Richards, Naomi Meyer 2014-07-08 Shaleen Surtie-Richards vertel vir Naomi Meyer van die teater as 'n life partner.

Clover Aardklop Nasionale Kunstefees: Toneel

2014-07-02 Die toneelprogram van die 17de Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom spog met debuutproduksies wat groot in skaal en omvang is, sowel as gewilde trefferproduksies van ander feeste. 

Fergus of Galloway

Melissa Cohen 2014-06-18 Yet another gem of a play directed by multi-award-winning director Nicholas Ellenbogen is showing at the Rosebank Theatre in Cape Town until the 28th of June 2014.

Absa KKNK: Teksontwikkelingsprojek nou oop vir inskrywings

Skryfkompetisies 2014-06-11

Die Absa KKNK, met die ondersteuning van die Dagbreek Trust, is op soek na opkomende en gevestigde skrywers – wat nog nooit van te vore toneelstukke geskryf het nie – se oorspronklike en kreatiewe voorstelle wat tot opwindende en aangrypende teater kan lei.

Balbesit – oor sport, mag, kleur en manlikheid

Naomi Meyer, De Klerk Oelofse, Kyle Seconna, Andile Vellem 2014-06-11 "As jy wil wen, moet jy balbesit  hê." Drie akteurs in dié toneelstuk praat oor hoe ernstig rugby kan raak.

Bonatuurlike radio

Kobus Burger, Naomi Meyer 2014-06-10 Kobus Burger gesels oor die spoke van die verbeelding, dié spoke van RSG se Klippekloof.

All the world's a stage

Mike van Graan 2014-05-28  Mike van Graan's opinion on the appointment of Nathi Mthethwa as Minster of Arts and Culture.

Cabaret for the Fugard Theatre in 2015

2014-05-27 The Team that produced The Rocky Horror Show is to present the Fugard Theatre’s sensational Cabaret in Cape Town in 2015.

God die digter by Klein Libertas teater

2014-05-23 Ter viering van TT Cloete se 90ste verjaardag met TT Cloete, Babette Viljoen en Olga Leonard.

2014 ACT Scholarship Awards open for registration

2014-05-23 As last year’s winners settle into life at their chosen Universities, a new set of matriculants can start preparing to be put through their paces, and make their dream of becoming a performing artist a reality.

Show and tell by Kalkbaaiteater

Maryke Roberts 2014-05-20 Die bittersoet van die vermaaklikheidswêreld speel nog tot op 31 Mei 2014 in Kaapstad.

Kiekies: 2014 Absa KKNK Kannas

Naomi Bruwer 2014-05-14 Die 2014 Absa KKNK se Kannas is Sondag 11 Mei by die Mount Nelson Hotel in Kaapstad toegeken.

“Monkey see, monkey do”

2014-05-13 Zahn Loots en Elizabeth Looch is Opvoedkunde-studente wat hul opinie deel oor die drama Na-aap, as klasopdrag bygewoon tydens die afgelope Woordfees.

ATKV-Tienertoneelkompetisie word 50

Izak de Vries Academic research 2014-05-06

“Mense werk hard, hoor. En dit is nie net die kinders wat deelneem nie, dit is ook die jong regisseurs. Dis onnies wat dalk nie die eerste keer wen nie, maar wat leer by dié wat beter is. Dán, gee hulle so twee tot ses jaar, en nóú begin hulle werk doen van standaard.”

Cheaper than Roses

Alita Wilkens 2014-05-05 Cheaper than Roses was written after a time when South Africans were experiencing oppression, division and identity crisis. After apartheid. Ismail Mahomed takes you back to that time and shows you the universal struggles through a single narrator.

OPENlab 2014

Ricardo Peach, Naomi Meyer 2014-04-28 OPENlab is at the Vryfees in June. Applications close on the 5th of May. But what is OPENlab? Ricardo Peach answers Naomi Meyer's questions. 

Voorskoot en Lipstiek by die Boer

2014-04-24 Marina en Herman se Voorskoot en Lipstiek by die Boer.
Top