Teater
Theatre columns, reviews and interviews
Sandra Prinsloo is nie bang vir Virginia Woolf nie
2015-07-15Omtrent die emosies binne die toneelstuk: "Ek dink daar is tog liefde, maar dis ‘n teleurgestelde, verwronge liefde wat in bloedige skermutseling oorgaan en in ‘n 'moord' eindig."
Interview about Cape Rebels at the National Arts Festival
2015-06-25An e-interview between Paul Murray and Tony Jackman about Cape of Rebels, a play which tackles freedom of the press in two different eras of upheaval in South Africa, and to be staged at the National Arts Festival.
Teaterresensie: Vrou-alleen in die Bôrdienghuis beïndruk
2015-06-18"Vrou-alleen is ’n verhaal wat alle mans wat langer as ’n dag getroud is, behoort te sien, maar waarskynlik nooit sal sien nie, omdat hulle te veel van ’n sissie is om die naakte waarheid te aanskou – tensy daardie naakheid in die vorm van die vroulike liggaam is."
Teaterresensie: The Pervert Laura
2015-05-20"The Pervert Laura, al is dit nie 'n produksie vir 'the faint-hearted' nie, is 'n tour de force wat nie misgeloop moet word nie, met spel uit die boonste rakke."
Resensie: Krismis van Map Jacobs deur Adam Small
2015-05-12"Die spelers se spraak is duidelik; hulle bewegings is doelgerig en verras ook. En deurgaans gló jy in hulle. Want hulle spel is werklik deurleefd; hulle ís die karakters."
Onderhoude: Liewe Heksie Flower Power
2015-05-07Sy's almal se gunsteling heks. Lees onderhoude met die res van haar geselskap sodat jy kan weet hoekom jy jou gesin na hierdie produksie moet neem.
Athol Fugard en Pieter-Dirk Uys gesels met Paula Fourie
2015-05-07"Everything in South Africa has always been political. It’s still the oxygen of our daily breath."
Onderhoud: Vrou-alleen
2015-04-30Anathe Shand het in April die Zabazala-teatertoekenning by die Baxter vir beste aktrise ontvang vir haar rol in Vrou-alleen. Hierdie toneelstuk is van 30 April 2015 by die Bôrdienghuis in Wellington te sien.
Vaselinetjie – ’n stukkie realiteit vir die siel
2015-04-23Een van Michael le Cordeur se studente resenseer hierdie toneelstuk, wat ook op die oomblik by die Kunstekaapteater in Kaapstad te sien is.
Rondomskrik beeld realiteit uit, maar gee ook hoop
2015-04-16"Ten spyte van die bendes, alkoholmisbruik, afwesige ouers en dwelms wat deel is van die harde en hartseer werklikheid, slaag Rachelle Greef sonder twyfel in haar doel met die toneelstuk om hoop te bring in Suid-Afrika."
Resensie: Rondomskrik
2015-04-16Jeanie Rudolph is blind en het dié resensie geskryf op grond van hoe sy die toneelstuk gehoor het.
