Teater
Theatre columns, reviews and interviews
Teaterresensie: The Barretts of Wimpole Street
2016-08-04"The Barretts of Wimpole Street bly ’n mens by. Dit maak amateurteater die moeite werd."
Teaterresensie: My Fair Lady by die Kunstekaapteater
2016-08-02"[D]is al as die 'perfekte musiekblyspel' beskryf en dis beslis die lof waardig. Die kostuums en stel deur Dicky Longhurst het die gehoor se asems verskeie kere hoorbaar weggeslaan en die musiek en lirieke deur Frederick Loewe en Alan Jay Lerner onderskeidelik, word meesterlik deur die Kaapse Filharmoniese Orkes uitgevoer."
Persverklaring: Dowwe Dolla by Simonsig
2016-08-01Dowwe Dolla is op 5 Augustus 2016 by Simonsig. Hier is nog besonderhede.
Teaterresensie: The Inconvenience of Wings by die Baxterteater
2016-07-26"Die uiterstes van een mens se gemoed gaan jou verstand te bowe en die hopeloosheid van die situasie laat jou magteloos."
Teaterresensie: A Voice I Cannot Silence
2016-06-14"As teater die waghond van die massas is, kan mens net hoop dat hierdie toneelstuk se boodskap - die verlengstuk van Paton se vergeefse boodskap en die versugtinge van soveel ander - een vir een mense se harte sal draai."
Slow Violence / Langsame geweld by Hermanus Fynarts
2016-06-03Die program heet Slow Violence / Langsame Geweld, en beloof om een van die hoogtepunte van die fees te wees.
Teaterresensie: The Echo of a Noise deur Pieter-Dirk Uys
2016-06-03"Hy is ’n meesterlike storieverteller, sonder arrogansie of selfbeheptheid."
A cock & bull story handel oor vriendskap tot die uiterste beproef
2016-05-26"Marthinus Basson se behendige hand as regisseur is duidelik te bespeur: die akteurs is selfversekerd en speel hul rolle oortuigend."
Teaterresensie: A cock & bull story by die Theatre on the Bay
2016-05-25"Dit is eenvoudig ‘n sterk opvoering. Smith en Van der Walt hanteer pouses en die spanning voortreflik. Fisiek en sielkundig is alles só oortuigend."
Teaterresensie: I see you by die Fugardteater
2016-05-18"Taal, soos velkleur, staan in ‘n Suid-Afrikaanse konteks hoegenaamd nie geïsoleerd van ‘n politieke konnotasie nie."
Kristalvlakte: Onderhoud met Tertius Kapp
2016-05-11"Aan die ander kant is Kristalvlakte nie so eenvoudig soos aktivistiese teater nie – dit wil nie vir jou een enkele boodskap oordra nie, dit wil die verbeelding in ‘n posisie plaas om op nuwe maniere te dink oor ‘n sosiale probleem of verskynsel."
Teaterresensie: Kristalvlakte
2016-05-11"Kristalvlakte. Is dit iewers in die nuwe Jerusalem, daar waar die strate van suiwer goud is?"
Kristalvlakte: Onderhoud met Amy Jephta
2016-05-11"Mense kan partykeer in Kaapstad rondloop met blinddoeke. Daar's 'n ander wêreld aan die ander kant van die N2 wat hulle nooit aan hoef te dink nie. Ek hoop my woorde forseer mense om daardie lewens te oorweeg."
Oor liefde, oor verlies en oor Plant vir my 'n boom, André
2016-05-06"Deborah Steinmair het Brink en Jonker se werk geneem en ʼn portret geskep van hul liefde ..."
Liewe Heksie: Flower Power – ‘n amperse pantomime in Brooklyn
2016-04-12Liewe Heksie Flower Power speel vanaf 19 April 2016 by die Brooklynteater.
US Woordfees 2016-teaterresensie: A doll's house
2016-03-30"Die talentvolle Christiaan Olwagen weet nét hoe om die donker atmosfeer wat onder die oppervlak broei, te ontsluit."
Fleur du Cap-toekennings 2016
2016-03-22"Samsa-masjien was sonder twyfel een van vanjaar se gunstelinge, met ‘n hele aantal pryse wat aan die produksiespan toegeken is. Dead yellow sands, Die seemeeu en Orpheus in Africa was die ander produksies wat met meer as een toekenning huis toe gegaan het."
“Met bier en bloed en dans en trom”
2016-03-22"Ons geslag, ons wat laat gebore is, ons wat alle vertroue in kollektiewe aksies verloor het, ons moet eers terugkeer na die grot. Ons moet in die modder gaan krap saam met ons medegevangenes, vuurvliegies volg, die skaduspel beskou, en al dieper teen die rotswand vas staar."
US Woordfees 2016-teaterresensie: Plant vir my 'n boom, André
2016-03-18"Steinmair het puik navorsing gedoen. Aan die een kant is daar die bekendheid van die briewe, aan die ander kant gee sy agtergrond wat nié in die briewe vervat word nie – soos die redes waarom die reis na Spanje en Parys so rampspoedig was."
