Dirk Joubert, Naomi Meyer2013-12-03Winnie the Pooh hou Kersvakansie in Kaapstad vanjaar. Naomi Meyer het met Tigger (oftewel Dirk Joubert) oor dié produksie - van 10 tot 21 Desember 2013 in die Kunstekaap - gesels.
2013-11-28The Drama Department at the University of Cape Town has a tradition of excellence in teaching students in English and, bilingually, in either isiXhosa or Afrikaans. We are seeking a dynamic, Afrikaans-speaking individual to continue this tradition of excellence in a permanent, part-time (25 hours per week) position on teaching conditions of service.
Albert Maritz2013-11-27“Vind die Wellington Produksiehuis; moenie verwag hulle moet jou vind nie. Deur hulle toedoen is die afgelope paar jaar die bekendste blyspele in die wêreld aangebied, net hier – om die draai, op ons voorstoep. Moenie dit misloop nie.”
2013-11-25Die feeverhaal van ‘n bliksoldaatjie se liefde vir ‘n papierballerina is die storie vir ‘n splinternuwe ballet wat op 11 Desember 2013 sy wêreldpremiere in Kaapstad sal hê. The Tin Soldier word deur Robin van Wyk, die artistieke direkteur van die Kaapse Stadsballet gechoreografeer en waarborg die perfekte gesinsvermaak vir die komende feesseisoen.
Renata Redelinghuys 2013-11-22“Dit is verfrissend om ‘n komediant op sy tone te sien, met persoonlike en plaaslike verhale. Gola is tot Saterdag 23 November in die Baxterteater te sien.”
Maryke Roberts2013-11-19“Theatre on the Bay in Kampsbaai vier vanjaar sy 25ste verjaardag en het Andrew Lloyd Webber se Sunset Boulevard gekies om dié hoogtepunt te vier én die jaar af te sluit. Mensig, wat ’n vertoning!”
Albert Maritz2013-11-18“Met ‘n eenvoud, maar uitbundigheid eie aan Afrika, word jy hier verwelkom, kan jy die vriendelike, billik-gepryste kroeg gebruik vir goeie-gehalte Amazink-wyn, of enige drankie wat jou hart begeer.”
2013-11-07Winnie the Pooh lives in Hundred Aker Wood. He wakes up to a cold snowy day. He goes to his friend Piglet’s home, to tell him about the snow but Piglet has gone to find Winnie the Pooh.
Danie Botha2013-10-30Vol van kleure, aanskoulik, so energiek! Naas die musiek, sang, toneelspel, stralende verhooginkleding en verrassende geprojekteerde animasies is dit veral ’n opwindende dans- en bewegingskuns-ekstravaganza – ’n hoogtepunt in Kyla Thorburn se teaterloopbaan.
Albert Maritz2013-10-28“Terwyl daar elemente is wat ons grotes van weleer die stil, donkertes in wil verdoem, laat Opperman dit nie met hom, of hulle, gebeur nie. Hy laat dit nie toe nie. Soos talle van sy werke is Aantrekkingskrag vernuwend, aktueel, en duidelik drama!”
Maryke Roberts2013-10-21“As jy nie lus is om te dink nie, kom sit net agteroor en gee jou oor aan die fenomeen van Andrew Buckland se fisiese teater. As jy lus is vir baie dink oor die politiek van die dag, laat toe dat hy jou wys hoe lagwekkend baie van die politici se besluite is.”
Lauren Voges2013-10-18Milk Train has been described as one of the plays that deal most poignantly, most convincingly, with death. The other play that has achieved this feat is Shakespeare’s Hamlet.
Albert Maritz2013-10-15Ons vir jou is nogmaals ‘n versugting na lojaliteit, visie, en ‘n weerspieëling van die tweeledigheid van elke mens binne teenoorgestelde situasies. In ‘n blyspel is daar nie veel ruimte vir karakterontwikkeling of volronde karakters nie. Opperman en Sean Else se teks kom egter baie na daaraan. En dalk is die karakterontwikkeling op ‘n beter plek – in die gehoor ...?
Rentia Bartlett-Mohl2013-10-02"Land van skedels is ’n uitdagende dramatiese stuk wat gebruik maak van talle kontraste: lig en donkerte, lewe en dood, skedels en skaduwees, skuld en lyding, skuldenaars en slagoffer, hemelse stemme en ruwe aarde."
Rentia Bartlett-Mohl2013-10-02"Ten spyte van die kleiner skaal en beperkte hulpmiddels is macbeth.slapeloos, met die kleure swart, wit, rooi en goud, ’n span top akteurs en projeksies van die sterrehemel en die klank van gebreekte glas, beslis geen vlietende teater nie."
Rentia Bartlett-Mohl2013-10-01Na-aap, vertaal deur Arnold Blumer, met vervaardiging en regie onder leiding van Jaco Bruwer, en goed gespeel deur die jong akteur De Klerk Oelofse, is egter geensins bloot ’n na-aping van Kafka se verhaal nie.
Rentia Bartlett-Mohl2013-10-01"Oorsee is ’n skreeusnaakse en vlymskerp satire oor die toekomsblik van ’n groep wat saam moet staan ten einde te oorleef."
2013-09-30Die produksie macbeth.slapeloos het skoonskip gemaak by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom deur altesaam vyf pryse te wen.