Teater

Teater-rubrieke, -resensies en -onderhoude
Theatre columns, reviews and interviews

Die reuk van appels by die Fugard-teater: ’n teaterresensie

Maryke Roberts Teater 2017-11-01

"Die stuk is tersaaklik vandag; dalk nog meer as 40 jaar gelede. Ons gaan weer onder onderdrukking en indoktrinasie gebuk – dalk onder ’n nuwe bestel, maar die euwel is dieselfde een."

Shakespeare in love by die Fugard-teater: ’n teaterresensie

Maryke Roberts Teater 2017-10-26

"Dis ligte vermaak met ’n huppel in sy stap. Kry sommer al jou vriende en familie om saam te gaan kuier."

Die beste 15 in ATKV-Tienertoneel 2017

Izak de Vries ATKV-Portaal 2017-10-25

Die ATKV-Tienertoneel 2017 se finale rondes het van 4 tot 7 Oktober in die Kunstekaap plaasgevind. Izak de Vries het al vier dae bygewoon en het, soos gewoonlik, sy kamera by hom gehad. Hier volg sy indrukke oor elke stuk.

Persvrystelling: Die nag van Legio by die Kunstekaap

LitNet Teater 2017-10-24

Die nag van Legio word beskou as een van die meesterwerke van die moderne Afrikaanse teater. PG du Plessis se bekroonde drama word vanaf 14 November vir ’n kort speelvak by die Kunstekaap-arena aangebied.

Persvrystelling: Nuwe Afrikaanse drama open by Baxter

LitNet Teater 2017-10-13

"Die dans van die watermeid speel van 1 tot 25 November in die Baxter Golden Arrow Studio. Die speelvak sal saamval met die tweede Teksmark wat deur Kunste Onbeperk aangebied word met die ondersteuning van NATi en die Baxter-teatersentrum."

O my goeie volk by Die Boer

LitNet Teater 2017-08-30

"Ses vroue. Afrikaans. Elk op haar eie manier uniek verteenwoordigend van die Afrikaner-vrou. In haar eerste eenvroukomedie blaas Esther von Waltsleben lewe in ’n rits rustelose karakters wat jou hardop sal laat lag."

Aardklop 2017: ’n onderhoud met Henque Heymans oor DEURnis

Liné Loff, Henque Heymans Aardklop 2017-08-29

"Anders as ander teaterervarings, waar jy gemaklik verlore raak in die gehoor en absolute anonimiteit geniet, word jy hier ’n karakter. Sonder om ’n woord te uiter besef jy wie jy as gehoor 'speel' en bevind jy jou in iemand anders se skoene."

King Kong – Legend of a boxer: ’n teaterresensie

Maryke Roberts Teater 2017-08-21

"Dis die tipe produksie wat weer die land moet toer en deur soveel moontlik mense gesien moet word."

Press release: The Fall wins prestigious Scotsman Fringe First Award

LitNet Lifestyle and entertainment 2017-08-15

"The play lifted a veil on the unspoken truth of so many thousands of students, their hardships, their realities; and the pain suffered by so many."

The Mystery of Irma Vep: ’n resensie deur Maryke Roberts

Maryke Roberts Teater 2017-08-11

"Dit gaan nie in almal se smaak val nie; dit gaan te laf en oppervlakkig wees vir sommige ernstige teatergangers, maar vir wie dit kan sien en waardeer vir die lawwigheid, is dit beslis net wat die dokter voorgeskryf het."

The Mystery of Irma Vep: ’n resensie deur Danie Botha

Danie Botha Teater 2017-08-10

"Die ouditorium is vir jou gepak! Die meerderheid van die groot openingsaandgehoor sal later orent spring of steier vir ’n ovasie. Laasgenoemde klink nes die dreunings en die 'ontploffings' wat telkens onheil aankondig oor lord Edgar en lady Enid se landgoedwoning op Mandacrest."

Teater van die rand: enkele gedagtes oor Fringe-teater in Suid-Afrika

Mareli Stolp Teater 2017-08-10

"Ek bly wel oortuig van die belangrikheid van die 'gees van die Fringe' (spirit of the Fringe), wat inherent radikaal is: die 'vrye toegang'-filosofie, wat verseker dat geen vooropgestelde ideologie van kwaliteit ter sprake kom nie, en wat geen kuratorskap of sensuur in terme van boodskap of inhoud toelaat nie en die kollig wat op eg Suid-Afrikaanse kwessies en probleme geplaas word wanneer teatermakers die forum gegun word om openlik en sonder oorsig hul waarhede te vertel."

Gif/Poison/Ityhefu: an interview with Erwin Maas

Erwin Maas, Naomi Meyer Lifestyle and entertainment 2017-08-10

"At its core, any great piece of theatre has an innate universality in it that people all over can relate to. That’s why certain pieces are being done in numerous languages, and all over the world, again and again. Gif is such a piece."

Persvrystelling: Vlooi en die byekoningin by die Kunstekaap

LitNet Teater 2017-07-31

Vlooi is in Augustus en September vir die 17de jaar weer op die planke. Daar is beperkte sitplekke beskikbaar – skole en die publiek sal moet spring.

Die ontelbare 48 by die Vrystaat Kunstefees: ’n teaterresensie

Naomi Meyer Teater 2017-07-21

"Mense in magsposisies moenie namens ander praat nie. Ek vind die toneelstuk het slim hiermee omgegaan: dis kragtig om nie almal se stories te vertel nie, maar dit jou net te laat verbeel."

The Fantastic Grifizzi Brothers at the Athletics Club in Fish Hoek

LitNet Teater 2017-07-06

The Story of the Moon is presented Thursdays at 6pm, Fridays at 5pm and 7pm, Saturdays at 11pm, 2pm, 5pm and on Sundays at 2pm and 4pm.

Die nag van Legio deur PG du Plessis

LitNet Teater 2017-07-04

Die nag van Legio is vanjaar by die Innibosfees en ook die Vrystaatse Kunstefees. Hier is nog inligting.

Press release: Beginners’ Playwriting Workshop

LitNet Lifestyle and entertainment 2017-07-04

Siyasanga Cape Town Theatre Company will be presenting a Beginners’ Playwriting Workshop at Artscape on Saturday 15, Sunday 16 and Saturday 22 July 2017.

Die storie kies jou: 'n Gesprek oor Kunste Onbeperk se volgende Teksmark

Mercy Kannemeyer, Hugo Theart, Amee Lekas Teater 2017-07-04

"In Suid-Afrika moet ons ook nooit ophou om unieke maniere te vind om sosiale kwessies aan te pak nie. Teater is vir mense ’n manier om genesing te vind. Mense kom teater toe om te ontvang en hulle soek nuwe antwoorde."

Suddenly the storm: ’n teaterresensie

Danie Botha Teater 2017-06-20

"Sterk is die opbou. Dan, wanneer Dwayne sy weergawe van die verlede gee, toe hy nog ’n polisieman was, en Namhla hare oor ballingskap en haar familie, begin een van die sterkste en mees emosioneel gelaaide onthullings en ontknopings in ons toneelkuns."

Top