Teater
Teater-rubrieke, -resensies en -onderhoude
Theatre columns, reviews and interviews
Theatre columns, reviews and interviews
Special thanks to guests from afar
2013-07-23 Special thanks to guests from afar – solui die bekende troudag-sêding, asook die titel van hierdie produksie op die Nasionale Kunstefees se lys.Waiting for the barbarians
2013-07-23 Waiting for the barbarians vertel van die onsekere grense tussen beskaafde en onbeskaafde gedrag in die eeue lange stryd rondom beskawing.Clover Aardklop Nasionale Kunstefees 2013: Toneel
2013-07-18 Die toneelprogram van die 16de Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom dek ’n wye spektrum – van jong talent tot groot geeste; van klassieke tekste tot klug.Vryfees 2013: [tussen hemel en aarde]
2013-07-12 "Die gehoor se sitplekke is met trampolienmatjies tot lêplekke omvorm. Só kan die videokuns van Herman van den Berg (musiek) en Pieter Lombard (video), onder regie van Alexa Strachan, rustig beleef word in die pikdonker lokaal."Boy meets boy: A musical comedy
2013-07-10"Elke gesigsuitdrukking wat verander, kan jy sién, kommunikeer met jou. Die geringste liggaamsbewegings ook. Jy wil uitreik na húlle toe." Danie Botha resenseer Boy meets boy.
