Teater

Teater-rubrieke, -resensies en -onderhoude
Theatre columns, reviews and interviews

Exciting competition launches for young theatre scriptwriters

Steyn du Toit 2012-04-11

An exciting competition has just launched for young theatre scriptwriters. Sam de Romijn, co-founder of the Imbewu Trust, explains the concept behind it.


Afrika se probleem is Afrika, meen Autopsy

Renata Redelinghuys 2012-04-03 Daar is oorgenoeg kwessies in ons onmiddellike samelewing wat dringend aangespreek moet word, en teater as medium is ideaal om hiervoor te gebruik, voordat daar weer vermaaksugtige teater gemaak word.

South Africa's longest-running theatre improvisation show to showcase in Australia

Steyn du Toit 2012-04-02 Members of South Africa's longest-running theatre improvisation show, TheatreSports, will showcase their talents in Australia later this year. Read more about their trip, as well as their recent special guest - improv guru Joe Bill.

The 47th annual Fleur du Cap Theatre Awards – a who's who of the South African theatre scene

2012-03-19 The prestigious 47th annual Fleur du Cap Theatre Awards, held at the Baxter Theatre on Sunday 18 March 2012, was once again a stunning event, attended by the .Who’s Who of the South African theatre scene
 

Dazzling illusionist and sleight-of-hand whizz at the Kalk Bay Theatre

2012-03-19 Dark Imaginings will be performed from Wednesday 28 to Saturday 31 March at 8.30pm and on Sunday 1 April at 7.30pm.

Godfrey Johnson on his love for the music of Coward and Porter

G Johnson, Steyn du Toit 2012-03-16 Coward and Cole sees the music of two of the most popular composers ever performed by two of the best piano men around today. Godfrey Johnson talks about his new show with Roland Perold at the Kalk Bay Theatre.

ONT – ’n (ver-)slag

Albert Maritz 2012-03-15 “Omdat dit so belangrik is. Dié dag sal die professioneles geld verdien, en die oorlewer opsies hê, en die amptenaar die verskil ken.” Ont is by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien.

My pa dink hy’s Elvis met Ben Kruger en Viljé Maritz by Absa KKNK 2012

2012-03-14 "Die seun is Hennie van Zyl en hy word met ’n sielsmeevoerende egtheid gespeel deur Viljé Maritz. My pa dink hy’s Elvis het baie meer emosionele opstoppers as wat enigiemand sou kon verwag.”

Baby – As grootmense nie na kinders wil luister nie?

2012-03-12 Teaterproduksie in die KunsteKaap met: Aimee Valentine (Baby); Euodia Samson (Ma), Peter Butler (Attie), Shamilla Ismael (Nooi), Sean Michaels (sersant De Wit). Regie: Alfred Rietman. Geskryf deur EKM Dido.

The Fugard Theatre Bioscope presents the Sleeping Beauty ballet film this weekend

2012-03-07 The Fugard Theatre Bioscope, in association with The Royal Opera House, The Royal Ballet and the Bolshoi Ballet Companies continue their popular World Opera and Ballet season on Saturday and Sunday afternoons throughout the year.

Coward & Cole at the Kalk Bay Theatre featuring Godfrey Johnson & Roland Perold

2012-03-06 Featuring the talented fingers and voices of dynamic musical duo Johnson and Perold, this new collection of Noël Coward and Cole Porter’s timeless masterpieces delight with witticisms, social commentary and innate absurdity.

Theater van de Verloren Tijd by die US Woordfees

2012-03-01 Uit Nederland besoek Theater van de Verloren Tijd vanjaar vir die 2de maal die US Woordfees.

N is vir Neurose: ’n swart komedie oor die sogenoemde "quarter-life crisis"

Naomi Meyer, Roeline Daneel 2012-02-29 N is vir Neurose is ’n swart komedie wat vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien is. Dit het by die Woordfees gedebuteer.

ABSA KKNK gaan groen

2012-02-27 Besoekers aan vanjaar se Absa KKNK moet gerus by die Trapsuutjies-tent by die Absa Wynsaal ’n draai maak om te bepaal hoe hul koolstof-voetspoor die planeet benadeel.

kykNET Fiestas – die Oscars van Afrikaanse teater

Naomi Bruwer, Alwyn van Zyl 2012-02-24 “Die kykNET Fiestas span as ware die kroon op ons verbintenis tot die groei en uitbou van die Afrikaanse kuns, kultuur en vermaaklikheidslandskap.” Die wenners van die tweede jaarlikse kykNET Fiestas is gisteraand tydens ’n glansgeleentheid soos min by Kunstekaap aangekondig.

Mooi Maria, Woordfees en KKNK voorverkoper

2012-02-24 Mooi Maria en ’n Seder val in Waterkloof  het beide by KKNK reeds meer as 1000 kaartjies verkoop. Mooi Maria is eers by die Woordfees in Stellenbosch te sien.

Fiëstas onderhoud: Peet Pienaar oor hierdie jaar se stelontwerp

Steyn du Toit 2012-02-24 ’n Kykie agter die skerms van vanjaar se Fiëstas-toekennings. Steyn du Toit gesels met Peet Pienaar oor die unieke stelontwerp wat die gehoor aan die gons gehad het.

Storielied by die Woordfees – Luna Paige in gesprek met Naomi Meyer

Naomi Meyer 2012-02-23 Luna Paige se Storielied is op 5 Maart by die Woordfees te sien.

’n Plekkie in die son … Mitchell's Plain se mense

2012-02-23 Tydens vanjaar se Suidoosterfees het ’n Plekkie in die son … Mitchell's Plain se mense gehore bekoor. Met Loukmaan en Imeraan (Emo) Adams, James Bhemgee, Melanie Jones, Blaqpearl en regie deur Basil Appollis soos vervaardig deur Marlene le Roux.

Voor ek vergeet die aangrypende verhaal van ma en seun

2012-02-22 Voor ek vergeet... vertel die aangrypende verhaal van ’n ma en seun. Dit is vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien.
Top