Teater
Teater-rubrieke, -resensies en -onderhoude
Theatre columns, reviews and interviews
Theatre columns, reviews and interviews
Press release: Kat and the Kings extends its run
2012-07-18 Kat and the Kings has extended its run at the Fugard Theatre for the third and final time before heading to Johannesburg in September.Teater-fotoblad: Die Van Aardes van Grootoor
2012-07-17 Foto’s van Die Van Aardes van Grootoor, soos opgevoer by hierdie jaar se Innibos kunstefees.Persvrystelling: Daar was 'n tyd
2012-07-17 "Die akteur/skrywer Jan Groenewald se vertelling word visueel verbeeld in film en musiek; kosbare bydraes van Brumilda van Rensburg en Isadora Verwey maak hierdie stuk ‘n boeiende ervaring."National Arts Festival: Hol het obsessie as brandstof
2012-07-13 Obsessie, kilojoules en ’n vreesgedrewe “weghol” is die brandstof vir Nicola Hanekom en Hol.Little Foot bied ’n ander blik op ’n populêre tema
2012-07-13 Little Foot is ’n ander blik op die baie populêre tema by vanjaar se Nasionale Kunstefees, naamlik die ontstaan en nalatenskap van die oermens in Afrika, die sogenaamde Cradle of Human Kind.National Arts Festival: Brothers in Blood
2012-07-05 “There are no heroes and villains here, Van Graan seems to be saying (and thanks to a linear narrative I am fairly certain of this). We are all victims. We are all complicit in the violent imposition of racial stereotypes on others. We are the same.”National Arts Festival: Callum’s Will laat gehoor soms in die duister
2012-07-05 Callum’s Will, die titel ’n slim spel op die name van die karakters Callum en Will, strek oor die ses maande waarin dié twee mekaar geselskap hou.Mies Julie boender waaghalsig die onbekende spasie in
2012-07-05 ’n Eienaardige ruimte waar nie een, wit of swart, noodwendig kan seker wees van sy/haar plek nie. Dit getuig van jong lewens wat smeek om verandering in ’n soeke na identiteit in die sogenaamde Nuwe Suid-Afrika.National Arts Festival: Through Blue gee sy hart vir Hillbrow
2012-07-05 ’n Klagte kan aan die voete van Murray en die spelers gelê word dat Through Blue die naïewe vereenvoudiging is van ’n veel meer komplekse tema.National Arts Festival: Moffie
2012-07-05 As geheel toon die werk moontlikheid van sukses en Snyman beskik oor elemente wat hom daartoe sou kon lei, maar hy het ongelukkig gefaal om dit in hierdie werk bymekaar te bring.National Arts Festival: Lanx and Obtus
2012-07-05 “Om dié werke in ? sinopsis vas te lê, is onregverdig. Dit vereis dat die toeskouer nie in ‘n sogenaamde soeke na betekenis vasval nie, maar liewer verhef word na wat Van Acker noem die danser se verstandelike inset om die energie buite die liggaam te plaas.”National Arts Festival: Red
2012-07-04 Red, ? teks met vele lae, vertel van ? tydperk in die lewe van die wêreldberoemde kunstenaar Mark Rothko (1903-1970).Absa KKNK verwelkom voorstelle vir 2013
2012-06-27 Die aansoekproses vir die Absa KKNK 2013 is oop en die Absa KKNK nooi alle produksiehuise, kunstenaars en ander kunste-praktisyns om produksie-voorstelle in te dien vir die 19de Absa KKNK, wat van 29 Maart tot 6 April 2013 op Oudtshoorn aangebied word.Innibos-onderhoud: Lulu Botha vertel hoe Grieta geleerdheid kry
2012-06-22 "Grieta is real – sy weet nie hoe om te pretend nie. Sy is eerlik en baie snaaks. Sy verstaan baie meer as waarvoor sy haarself krediet gee. Sy besef glad nie hoe spesiaal sy is nie en presies daar lê haar sjarme."Innibos vereer Pieter Fourie
2012-06-22 Innibos vereer vanjaar vir Pieter Fourie vir sy uitnemende skrywersbydrae tot die Afrikaanse kultuurskat.Lesersresensie: 100% Volroom Melt
2012-06-22 Oor Grootboom Gesprekke op 19 Junie – Melt Sieberhagen by Aan de Braak Teater, StellenboschR44 000 se prysgeld op die spel met RSG en Sanlam se Radiodrama-skryfkompetisie
2012-06-21Aspirant- én gevestigde skrywers kan vanjaar sowat R44 000 se kontantpryse wen in RSG en Sanlam se Radiodrama-skryfkompetisie.
Daar is hoop in herwinning
2012-06-20 “Die indrukwekkendste is dat dit ‘n selfgeskepte produk is, uit plaaslike bodem, met die groepseenheid die prioriteit.”Adapt or Fly
2012-06-20Adolf Hitler verskyn op die verhoog en maak gevaarlik nou verbintenisse tussen sy diktatorsbewind en dié van “Jew Jew” (JuJu; Julius Malema) en die ANC. Pieter-Dirk Uys bedank dié slag nie PW Botha vir sy titel nie, soos die geval was met ’n vorige vertoning, Adapt or Die (woorde uit die mond van dié oudpresident), maar liewer die ANC Jeugliga se woordvoerder vir ’n nuwe titel, Adapt or Fly.
