Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Marius Weyers deur Chris Vorster: ’n resensie
2024-02-13"Deur Weyers se loopbaan te kontekstualiseer binne die breër sosiopolitieke klimaat van Suid-Afrika, beklemtoon Vorster die belangrikheid van sy bydraes tot die kunste en die samelewing in die algemeen."
Sociology of the prickly pear and other sticky things | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2024-02-13"Thoko Didiza, the minister for land reform, has a master plan for dagga. How about the prickly pear? We believe that this plant could make a difference for many poor people if they had access to knowledge to utilise the fruit and the rest of the plant for numerous purposes."
Marlene Dumas skenk portret van Elisabeth Eybers aan Wits-kunsmuseum
2024-02-12Marlene Dumas het haar portret van Elisabeth Eybers (1915–2007) aan die Wits-kunsmuseum (WAM) se permanente versameling geskenk. Menán van Heerden gesels met Ena Jansen oor Elisabeth Eybers en die skenking.
All of us strangers: ’n filmresensie
2024-02-12"Die rolprent is nie onstuimig in die sin van ’n storm op die flieksee wat jou springmielies oor die rand laat stort nie. Dit krap die siel om."
SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Hans du Plessis
2024-02-12In hierdie video gesels Hans du Plessis oor Afrikaans – gister, vandag en môre. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
LitNet | STAND-teaterresensieslypskool: Cathy Hugo se resensie van Hoerkind (finale weergawe)
2024-02-08"Die lang swart jas wat hy op die verhoog gedra het, simboliseer hierdie 'swart hond'. Wanneer dit met hom goed gegaan het, het hy die swart jas afgegooi." | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die finale weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
Press release: Fabulous February at the Drama Factory
2024-02-06The Drama Factory presents a fabulous February programme which offers audiences a delicious selection of comedy, music and entertainment for the younger ones, including Reünie with Frank Opperman and A vegan killed my marriage with Aaron McIlroy.
Persverklaring: Adam Small-fees 2024
2024-02-06Die Adam Small-fees van 2024 vind van 23 tot 25 Februarie plaas te Pniel. Knoop die datum in jou oor!
Press release: Stellenbosch Chamber Music Festival’s (SICMF) early-bird special!
2024-02-06Die aanlyn studenteportaal is nou oop en studente wat voor 16 Februarie 2024 registreer kwalifiseer vir ’n spesiale aanbod. | The online student entry portal is now open and students who enroll on or before 16 February 2024 will qualify for the early-bird special.
Persverklaring: AfriSnaaks, jou lekker ding!
2024-02-06Komediant, radio-omroeper en all-round entertainer Wayne McKay is weer op die planke te sien in sy nuwe show AfriSnaaks. Bring jou vriende en familie om unieke stories te kom geniet wat highlight hoe taal, kultuur en gemeenskap ôs geïnspireer het en ôs maak wie ôs is.
Persverklaring: Laerskool Noord, die komedie, toer voort!
2024-02-05Na meer as 80 vertoning en amper twee jaar op die pad is die komedie Laerskool Noord weereens op die pad, maar op sy laaste rondtes.
Persverklaring: Verskeie bekroonde produksies by KKNK te sien
2024-02-04Teaterliefhebbers kan uitsien na verskeie bekroonde teaterproduksies van feeste regoor Suid-Afrika wat by die KKNK te sien is. Die 28ste KKNK word van Saterdag 23 tot Sondag 31 Maart 2024 op Oudtshoorn aangebied.
Uitnodiging | Oerlied-bekendstellingskonsert: ’n korehuldeblyk om Internasionale Moedertaaldag te vier
2024-02-01Die SBA nooi u uit na die Oerlied-bekendstellingskonsert, ’n korehuldeblyk aan Afrikaans erfenis om Internasionale Moedertaaldag te vier op 24 Februarie 2024 by die Endlersaal in Stellenbosch. Met Lynelle Kenned, Tribal Echo Trio, Lyntjie Jaars, Gertruide Lombaard en gesogte gemeenskapskore, onder leiding van die bekende Zenobia Kloppers.
Persverklaring: Suidoosterfees word mondig
2024-02-01Die Suidoosterfees word vanjaar mondig. Verskeie verrassings en hoogtepunte wag op feesgangers wanneer dié gewilde Moederstad-fees van 26 April tot 1 Mei 2024 by die Artscape-teaterkompleks aangebied word. Kaartjies kan vanaf 5 Februarie by Webtickets bespreek word.
In die sop op kykNET: ’n onderhoud met Maryke Roberts
2024-01-31"Die proses is ’n baie emosionele ervaring vir restauranteienaars, en dis goed om ’n skouer te hê waarop hulle kan huil. Om te erken jou besigheid is in die sop, is baie moeiliker as wat die meeste mense besef, en om dit boonop op nasionale televisie te doen, nog meer uitdagend."
Persverklaring: Nuwe buitelugkonsertreeks by Century City
2024-01-30Kaapse musiekliefhebbers, bring julle familie en vriende en pak julle piekniekmandjies om saam met Die Heuwels Fantasties en Jitsvinger, die heel eerste ervaring van die Ratanga Park Sunset Concerts wat op Sondag 25 Februarie aangebied word, te vier.
Persverklaring: Storielied-reünie met Luna Paige en ’n 13-stuk-orkes
2024-01-30In aanloop tot die bekendstelling van Luna Paige se nuwe Afrikaanse album, wat in April vanjaar uitgereik word, bring Luna en medemusikante die gewilde produksie van haar Afrikaanse debuutalbum, Storielied (2012), weer na die verhoog.
’n Geogebaseerde blik op aardgesentreerde Karootekste | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2024-01-30Wat het ’n hamerkopnes en breking gemeen? Linda Roothman is ’n boorling van die Karoo en ’n onderwyser wat onlangs gepromoveer het oor die werk van Etienne van Heerden. In hierdie gesprek kyk sy na die invloed van die mens op die natuur, en gebruik Van Heerden se werk as ’n lens.
Persverklaring: Twee nuwe Afrikaanse vertalings van dramas uit Sesotho
2024-01-30Chris Swanepoel het Senkatana deur S Machabe Mofokeng en Moshoeshoe en die sendelinge deur B Maralo Khaketla uit Sesotho in Afrikaans vertaal.
Improvisasie of ingeoefen: Jy gaan lekker lag vir Alan
2024-01-29"Is dit nie juis hoekom Suid-Afrikaners altyd oorleef nie? Ons vermoë om oor alles te lag is dikwels ons redding."
