Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Die Ampie Teater: ’n onderhoud met Anne-Ghrett Erasmus
2024-07-11"Na afloop van die wonderlike konsert op ons agterstoep, moes ek bedankings doen en voilà! Daar spoel die woord spontaan uit my mond: 'Welkom by die Ampie Teater.'"
Persverklaring ‒ Silwerskermfees 2024 kollig: O, Griet! Sy’s droog | Press release ‒ Silwerskermfees 2024 spotlight: O, Griet! Sy’s droog
2024-07-10Zandélle Meyer en Anje Barkhuizen, die regisseurs, gesels oor die kunswerke wat die karakters geïnspireer het, en die emosie wat kuns kan ontlok. | Zandélle Meyer and Anje Barkhuizen, the directors, talk about the artworks that inspired the characters, and how art can stir emotions.
Persverklaring: Een keer om die son ‒ Familiebande op én van die skerm
2024-07-09In vanaand se episode, episode 3 van die reeks van 12 episodes, is dit Maartmaand en word Markus (Liam Bosman) se 18de verjaardag gevier en Ruan (Jacques Bessenger) gaan terug werk toe. Amé (Donnalee Roberts) krap in Lani (Jana Kruger) se verlede en besef Joshua (Ludwig Binge) steek vir haar iets weg. Lani en Markus se ouers, Elma (Joanie Combrink) en Sebastian (Albert Maritz), se huwelik is steeds in die weegskaal al weet Sebastian glad nie hoekom nie.
Press release: Artscape steps up against gender-based violence at their 17th Women’s humanity festival
2024-07-08Artscape will also be inviting participants to play their part towards ending GBV by coming to Artscape at any time during the month of August to sign their #Step-Up for Change Pledge.
Persverklaring: Besonderse galakonsert wag by Klein Karoo Klassique
2024-07-08“Ek hou daarvan om konserte pret en toeganklik te maak en klassieke musiekliefhebbers moet beslis nie hierdie optrede misloop nie,” sê bekende musikant Richard Cock. Die Klein Karoo Klassique vind van Vrydag 9 tot Sondag 11 Augustus 2024 op Oudtshoorn plaas. Die feesprogram sluit ’n verskeidenheid van klassieke musiek, kuns, kos en wyn in.
Persverklaring: TV-benoemings vir kykNET Silwerskermtoekennings bekend
2024-07-05Vanjaar se televisie-benoemdes vir die gesogte kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en TV, wat verskeie genres en formate insluit, weerspieël die uitsonderlike talent en kreatiwiteit van die Afrikaanse vermaaklikheidslandskap. Die toekennings, wat die beste speelfilms en akteurs van die fees saam met top-televisieprestasies vereer, vind op Saterdag 31 Augustus by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (KIKS) plaas.
Persverklaring: In Julie is daar oorgenoeg kykstof op VIA
2024-07-05Van ’n miljoenrand-idee tot ’n langer en lekkerder kuier in Hier sit die manne, in Julie is daar oorgenoeg kykstof op VIA om jou vasgenael voor die TV te hou.
Rupert Museum: Ope uitnodiging aan die publiek
2024-07-04Die Rupert Museum nooi kunstenaars en skeppendes van enige kreatiewe bedryf, platform en beroep uit om oorspronklike kuns te skep. Meer spesifiek: kunswerke met een van die museum se uitstallings wat as inspirasie dien.
The Schreiner Karoo Writers Festival 2024
2024-07-03"The bulk of the festival was held in Mark Street, a picturesque street with old nagmaalhuisies that have been bought up and restored. At the end of the street sits the Victoria Hotel, a stately venue with warm interiors to welcome travellers and conference-goers."
Ons gesondheidskwaal
2024-07-02"Die 19de-eeuse filosoof Friedrich Nietzsche het gesê dat die godin van die toekoms gesondheid sal wees. Sy voorspelling was onthutsend akkuraat."
My wêkvakansie in Indonesië – Deel een
2024-07-02"Weet djyrat die woo’d 'klapper' eintlik ’n derivative vannie woo’d 'kelapa' in Bahasa Indonesië is?"
Persverklaring: Vanaand op Een keer om die son
2024-07-02Een keer om die son vertel die verhaal van ’n gesin wat op die oog af gelukkig lyk. Maar dan tref ’n tragedie die familie wat tergende vrae opwerp, en alles verander oornag. Een keer om die son wys vanaand om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144. Episodes sal ook op Catch Up op DStv Stream beskikbaar wees.
Persverklaring: Aardklop klop die winterkoue met ’n spesiale aanbod
2024-07-02Om die las op beursies effens te help verlig, bied Momentum Beleggings Aardklop met trots 30%-afslag op sekere kaartjies aan. Al wat jy moet doen, is om kaartjies vir dié produksies op 5 Julie te koop.
Persverklaring: ’n Dirigent met ’n Grammy-toekenning agter sy naam by vanjaar se SIKMF
2024-07-01Die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees het nog altyd ’n eklektiese kombinasie van oud en nuut aangebied. Dit geld vir sowel die repertoire as vir die uitvoerende kunstenaars wat daar optree. Sterre wat by die SIKMF 2024 vir die eerste keer hul buiging sal maak is die dirigente Michael Repper en Simeone Tartaglione.
Persverklaring: Vyftiende Klein Karoo Klassique om die draai
2024-07-01Van ’n spesiaal saamgestelde kamerorkes en immergewilde koor, tot kwartette, trio’s, duette en hope ander musikale verrassings: Dít alles en meer wag op liefhebbers van klassieke musiek, kuns, kos en wyn by die 15de Klein Karoo Klassique, wat van Vrydag 9 tot Sondag 11 Augustus 2024 op Oudtshoorn aangebied word.
Persverklaring | Die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees: ’n onvergelykbare opvoedkundige aanbod
2024-07-01Die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees vind van 5 tot 14 Julie in die Konservatorium van die Universiteit Stellenbosch plaas. Vind meer oor die program uit. | The Stellenbosch international Chamber Music Festival 2024 will run from 5 to 14 July at Stellenbosch University. Find out more about this year’s programme.
Press release: Breaking news! Spinners beats Succession in Shanghai
2024-06-29The first season of Spinners just beat the Emmy-winning final season of Succession for Best Foreign TV Series at the 29th Shanghai TV Festival’s Magnolia Awards, one of the biggest accolades in Asia.
Persverklaring: Innibos Kunstefees huldig Hertzogpryswenner Johan Myburg
2024-06-27Die aangewese feesdigter vir vanjaar se Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees in Mbombela, Johan Myburg, is Woensdagaand, 26 Junie, gehuldig met musiek, kuns en dans tydens ’n funksie by die ATKV Kuns- en Boeke-oase.
Persverklaring: Skryf nou in! Die Glam Guru swaai weer sy towerkwas
2024-06-26’n Nuwe seisoen van Glam Guru word eersdaags verfilm, en jy staan nou die kans om een van die gelukkiges te wees om deur Hannon se skêr en grimeerkwas omgetower te word. Wil jy ’n deelnemer wees? Vind meer uit hier.
Persverklaring: Hulde aan helde-reeks by NALN (2–4 Julie 2024 | 18:00), deel van die Vrystaat Literatuurfees
2024-06-26Die Hulde aan helde-reeks vind van 2 tot 4 Julie 2024 by NALN in Bloemfontein plaas.
