Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
2013-01-21Die WOW (Woorde Open Wêrelde) projek, die US Woordfees se bemagtigingsprojek wat in 2013 tien jaar oud is, het in 2012 alleen die lewens van meer as 162 000 mense in sewe provinsies verryk, veral met die reuse nasionale WOW Spelfees.
Suzette Myburgh2013-01-18"Die tipiese Amerikaanse 'rednecks' word bygekom, maar strykdeur op ’n goedige manier, en die draaiboek wemel van binnepret-oomblikke, veral die slot."
Suzette Myburgh2013-01-18"Die film open met gebeure in Januarie 1865, toe Lincoln pas vir die tweede keer as Amerikaanse president verkies is. Die burgeroorlog tussen die noordelike en suidelike state is in sy vierde jaar."
Trienie2013-01-18"Dis tye soos die – wanneer ’n leeu se brul wegsterf in ewig nag, en jy skielik onthou van die alleenloper gevlekte hiëna rondom die kamp, dat jy bly is oor die tent se ritssluiter wat jy tog laat regmaak het."
Susina Jooste2013-01-18This is not your typical recipe book, but a valuable contribution to emphasise the importance of flavour development, basic preparation techniques and basic recipes.
Henry Cloete, Adriaan Brand, Les Javan2013-01-17"In hierdie opsig is die treffendste aspek van my werk – vir my – om te sien hoe mense blom en ontwikkel wanneer hulle hul eie kultuur- en identiteitsouteurskap op die verhoog uitvoer, en dawerende applous daarvoor ontvang."
2013-01-17Sanlam Private Investments, in collaboration with Rust-en-Vrede Art Gallery, Durbanville, has initiated South Africa’s first National Portrait Award. A significant single prize of R100,000 will be awarded for the best portrait.
Henry Cloete, Floris Groenewald2013-01-16"Mens leef tog nie net in een bui nie. En net so moet jou musiek ook seker ’n verskeidenheid probeer vertolk? Meestal is daar nie regtig ’n kwessie van balans nie."