Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
ABSA KKNK 2013 Kuns: The Tom Waits for No Man
2013-02-12 Na aanleiding van die suksesvolle Leonard Cohen Altaarstuk-uitstalling, kureer Gordon Froud ’n nuwe groepuitstalling gebaseer op die lewe en lirieke van Tom Waits.ABSA KKNK 2013 Kuns: Aantekeninge/Notes
2013-02-12 Dit is met trots dat die ABSA KKNK 2013 optree as gasheer vir die 2011 wenner van die ABSA l’Atelier, Ian Grose.ABSA KKNK 2013 Kuns: The Last of Us
2013-02-12 Die meeste van Gutter se werk word gewy aan 'n ??toenemend wyer begrip en interpretasie van die idee van ons daaglikse bestaan op die randjie van gevaar.ABSA KKNK 2013 Kuns: “... when you feeling like a lady...”
2013-02-12 “You belong with us if they think you are a man but you are feeling like a lady.”ABSA KKNK 2013 Kuns: Spoor
2013-02-12 Theo Kleynhans, bekende kunstenaar en kurator bring vanjaar ‘n uitstalling van sy eie werk na die ABSA KKNK.ABSA KKNK 2013 Kuns: Mans-Mens
2013-02-12 Koch werk met digitale manipulasie van beelde en skep ryk visuele en multi-dimensionele kunswerke waarvan die titels baie belangrik is.ABSA KKNK 2013 Kuns: Vanitas 2013
2013-02-12 Vanitas 2013 poog om hierdie ou-wêreldse tema in hedendaagse Suid-Afrikaanse skilderkuns raak te sien, met 'n lys van gevestigde en belowende kontemporêre skilders op die uitstalling.ABSA KKNK 2013 Kuns: Silence is Golden
2013-02-12 Die wenner van die 2009 ABSA l’Atelier, Stephen Rosin, sal sy ABSA KKNK debuut by hierdie jaar se fees maak met ‘n solo-uitstalling met die prikkelende titel “Silence is Golden: Political Language, Euphemism and Bullsh#t”.ABSA KKNK 2013 Kuns: Vergete verledes
2013-02-12 In Vergete verledes word deur olieskilderye onder meer gefokus op die geskiedenis van Suid-Afrikaanse minderheidsgroepe.ABSA KKNK 2013 Kuns: Befoxycated, etc.
2013-02-12 Met die Befoxycated, etc.-uitstalling vier Annelie van der Vyver die verhouding tussen verskeie generasies en hulle foksterriërs.Adam Tas drink, dig en eet by die US Woordfees
2013-02-12 "Adam Tas voel dat die taal nie bedreig word nie, maar wel ’n verandering ondergaan. Soos by enige ander taal vind daar gereeld ontwikkeling plaas, en eerder as om te sê Afrikaans is bedreig, glo ons dat Afrikaans ’n groeiende taal is."WOW word tien
2013-02-12 "Die Woorde Open Wêrelde-jaarprojek van die US Woordfees, wat reeds sedert Oktober 2003 aangebied word, is een van die Universiteit Stellenbosch se grootste skooluitreikprogramme, met ’n wye reeks projek-aksies."Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut)
2013-02-12Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut)
kykNET se Kokkedoor is op pad
2013-02-12 "Om oor onthoukos te praat is ’n intieme storie, ’n verhoudingsaak. Wanneer mans oor hierdie kos praat, word hulle so week soos babahondjies."ABSA KKNK 2013 Kuns: Voorwoord deur Sandra Hanekom
2013-02-12 Die Visuele Kunsprogram vir 2013 fokus op die rol van die kunstenaar as boodskapper vanaf die onderbewussyn of onderwêreld.Stef Bos gesels in "AfriKaas"
2013-02-11 Die laatste jare het baie mense gedink daar’s geld te verdien in Afrikaanse musiek en dit het ’n ongelooflike hoeveelheid aan swak musiek die lig laat sien.Our needs differ. What to do? (Advice from a life coach)
2013-02-11"If you are the partner who pretends to be asleep to avoid your partner’s sexual advances, then – out of your love for and commitment to your mate – please seek the help you need."
