Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
ABSA KKNK 2013 Kuns: Voorwoord deur Sandra Hanekom
2013-02-12 Die Visuele Kunsprogram vir 2013 fokus op die rol van die kunstenaar as boodskapper vanaf die onderbewussyn of onderwêreld.Stef Bos gesels in "AfriKaas"
2013-02-11 Die laatste jare het baie mense gedink daar’s geld te verdien in Afrikaanse musiek en dit het ’n ongelooflike hoeveelheid aan swak musiek die lig laat sien.Our needs differ. What to do? (Advice from a life coach)
2013-02-11"If you are the partner who pretends to be asleep to avoid your partner’s sexual advances, then – out of your love for and commitment to your mate – please seek the help you need."
US Woordfees 2013: Van Anton tot Die Antwoord – "Ruimtes verander saam met tyd"
2013-02-08 "Die Voëlvry-beweging het veral etlike jare later grootliks protes gedoen met ’n rock ’n roll-baadjie aan. Teen die tyd van die Zoid-generasie het sy, Jan Blohm, Gian Groen, Fokofpolisiekar et al dit volwaardig gedoen."US Woordfees 2013: kykNET Deurnag Teaterfees ’n "baanbreker-inisiatief"
2013-02-08 "Uiteraard moes dit ook stukke wees wat redelik vinnig kan in en uit trek, sodat ons gehoor nie te lank sit en wag en dan vaak word nie."Woordfees 2013: Albert Maritz gesels oor vanjaar se fees en al die jare in die bedryf
2013-02-08 Die bekroonde Albert Maritz, in 2012 Fleur de Cap se wenner vir beste regie, bring vanjaar drie kraakvars produksies na die Stellenbosch Woordfees. Emma Kotze voer met hom ’n gesprek oor die opwinding en uitdagings van die kunste.Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van teoloog)
2013-02-08"Seksualiteit is in die menslike liggaam (in die lewe!) ingebou soos gewone honger en dors. Sonder seksualiteit sou lewe ophou bestaan het."
Die solitaire-seminaar: Hoe gemaak as jy en jou maat se behoeftes verskil?
2013-02-08Hoe gemaak as jy en jou maat se behoeftes verskil? Kenners gee raad en lesers vertel stories.
Protea kinderboek-weggee
2013-02-08 Protea Boekhuis gee 4 lekker kinderboeke weg, en dit kan nie makliker wees om te wen nie!US Woordfees 2013: Nicki Spies oor die eintlike storie van seks
2013-02-07 "Ek was aanvanklik nogal bekommerd oor hoe die boek ontvang sou word, veral omdat ek moeilike kwessies soos seks, genderrolle, geslagsgelykheid en geloof bespreek."UKZN Kinderboekfees, 27–28 FEBRUARIE 2013
2013-02-07 "Jou skool word vriendelik uitgenooi na die Universiteit van KwaZulu-Natal se Kinderboekfees wat, in samewerking met die ATKV en LAPA-uitgewers, op 27 en 28 Februarie op die Pietermaritzburg-kampus gaan plaasvind."Red Hot Chili Peppers melt Cape Town faces
2013-02-06 "Frontman Anthony Kiedis seemed shyish in between songs, though certainly not during – when not clutching the mic, he was jumping about like someone who’d just discovered rock ‘n roll an hour before."Haikoe-kompetisie: Wenner aangekondig!
2013-02-06 Daar kan net een wenner van die vet boekpakkie wees. En die wenner is ...Suidoosterfees 2013: The Orange Earth
2013-02-05 "Johnny Adams word gedurende die apartheidsjare daarvan beskuldig dat hy ’n bom geplant het wat ’n jong blanke dogtertjie se lewe geëis het."Bidsprinkaan roep digte teks tot lewe
2013-02-05 "Die kyker word dan meegevoer na die land van Heitsi-Eibib, van die goeie god Tsui-Goab en die bose Gaunab, die bidsprinkaan en die stapels klippe wat die verloop van die geslagte en reisigers uitbeeld."Pitkos uit die Barakat
2013-02-05 Barakat is die Arabiese naam vir ’n seëning. “Dis gewoonlik ’n kospakkie wat iemand vir jou na ’n groot feesviering gee, met padkos om huis toe te vat.Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van huweliksberader)
2013-02-05"Ek onthou toe ek ’n kind was, het ek vir ’n ruk by my grootouers op die plaas gewoon. Saans het my ouma tot laat in die nag solitaire by die eetkamer tafel gesit en speel. Doodmoeg – sy’t die hele tyd gesit en gaap, maar speel het sy gespeel. Eers later, toe ek self getroud is, het ek gesnap dat sy eers heeltemal seker wou maak dat my oupa vas slaap voordat sy by hom in die bed klim."
