Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Bieg @ LitNet op OFM
2013-01-29Hoekom bieg mense? Johrné van Huyssteen het Naomi Meyer dié vraag op die radio gevra.
Die Skynmaagde: Satiriese blik op die (on)werklikheid
2013-01-28 "[Etienne] Leroux was maar die kampvegter vir normale Afrikaners in vreemde plekke en situasies. Dit is waar ons somehow beland het met ons musiek en lirieke. Dit is ook waar ons wil wegdoen van bestaande goed af."US Woordfees se musiekfees "uniek en vars"
2013-01-28 "Die mikpunt vir ons, die Woordfees en Sanlam is dus om iets vir almal te hê, maar die iets moet iets nuuts wees."Art: The Canibal's banquet by Isabelle Grobler
2013-01-28 Art: The Canibal's banquet by Isabelle GroblerMies Julie at the Market Theatre
2013-01-28 The Baxter’s runaway hit play Mies Julie returns home from its triumphant success in New York, bringing along a string of prestigious awards and accolades, for a season in The Laager at the Market Theatre from 17 January to 24 February 2013, Tuesdays to Saturdays at 8.15pm and Sundays at 3.15pm.Book launch: South Africa at War
2013-01-28 Jacana Media and Protea Bookshop Rondebosch invite you to the launch of South Africa at War.Gereg-geveg by die US Woordfees
2013-01-28 Maak reg vir die geveg! 13 Restautante se spys slaan vanjaar vuis. Gaan eet by die restaurante, stem en wen!US Woordfees Pendeldiens
2013-01-28 Parkeer jou motor by Hoërskool Stellenbosch vir R5 en maak gebruik van die Woordfees pendeldiens!Bidsprinkaan: Van die boek tot die verhoog
2013-01-25 "As gevolg van die aard van die roman vereis dit van Honeyman en haar geselskap om veral te skaaf aan die karakterisering van die derdepersoonverteller, aangesien dit juis in hierdie element van die roman is dat ’n groot deel van die narratief van die verhaal lê."X+Y: "Die jong akteurs is vreesloos"
2013-01-25 "Die definisies is maar net ’n basiese beginpunt – die interaksie tussen die generasies is wat meer hier ter sprake is."Meer prysgeld vir radiodrama-skrywers
2013-01-25 Die prysgeld vir RSG en Sanlam se Radiodrama-skryfkompetisie is vanjaar R50 000. Die wenner van die 2013-kompetisie sal R22 000 en die naaswenner R12 000 ontvang. Dit is heelwat meer as vorige jare en ’n hupstoot vir skrywers wat graag dié medium wil omarm.Die sluitingsdatum is Maandag 29 Julie 2013.
Smaatiboy: "Dik Oos-Kaap met ’n J-Bay-twiss"
2013-01-24 "Ek kan nie sy oë agter die swart glas van sy donkerbril lees om te sien of hy ’n grap maak nie. Dis inderdaad besonder warm op Jeffreysbaai se strand vandag, en sekerlik die eerste keer dat ek ’n onderhoud met iemand voer terwyl ek op my maag in ’n bikini lê."HemelBesem – "gegrond, maar kop in die wolke"
2013-01-24 "Ek het redelik ’n beter balans gevind deesdae, en alhoewel baie van my werk nie noodwendig blatant op ’n sosiale saak ’n soeklig plaas nie, is daar ander lesse wat geleer word. Lesse van kultuur, taal, filosofie, religie ensovoorts."The Three Little Pigs skree oor 'n samelewing se immoraliteit
2013-01-24 "The Three Little Pigs getuig van noukeurige navorsing in beide inhoud en die vertolking. Dié produksie slaag daarin om skreeusnaaks te wees terwyl dit ernstige vrae vra oor die morele oortuigings van ons samelewing."Kiekies: ABSA KKNK 2013 Programbekendstelling
2013-01-24 Die ABSA KKNK word vanjaar vir die 19de keer van Vrydag, 29 Maart tot Saterdag, 6 April 2013 op Oudtshoorn aangebied.Famous Sir Roger Norrington to conduct Zurich Chamber Orchestra and SA Youth Orchestra in five local concerts
2013-01-23 Sir Roger Norrington, a leading light on the classical music scene for almost 50 years, will conduct the Zurich Chamber Orchestra with celebrated South African clarinetist Robert Pickup (living in Zurich) as soloist in Johannesburg, Pretoria, Durban, Stellenbosch and Cape Town as from next week, 27 January 2013.Artscape adds more feathers to its innovation hat
2013-01-23 Artscape is leading the way to be the first South African theatre to stageShakespeare’s so called lost play, Cardenio.
