Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Ronelda Kamfer in gesprek met Annemarié van Niekerk
2013-02-26 Ronelda Kamfer tree later vanjaar op by die Festival voor het Afrikaans. Sy het in Amsterdam met Annemarié van Niekerk gesels.Wil jy iets vir Leon van Nierop vra? Jy kan 'n prys wen!
2013-02-26 Vra 'n vraag vir Leon van Nierop oor sy boek Snydokter en jy kan 'n prys wen!MarimBaroque in lunch hour concert Unisa
2013-02-26 "An interesting lunch hour concert, consisting of Baroque music played by a string ensemble, harpsichord and concert marimba is scheduled for Friday 8 March at 13:00 in the Miriam Makeba Concert Hall at Unisa."RAMfest groter as ooit tevore
2013-02-25 “Dis moeilik om die line-up te kies, want Suid-Afrika het nie ’n groot verskeidenheid goeie kunstenaars om van te kies nie.” En dis juis dié nuwe baadjie wat die fees wil aantrek, deur jonger kunstenaars van verskillende genres ’n kans te gee.2Pianists beloof 'n onvergeetlike ervaring by die US Woordfees
2013-02-25 "Feesgangers kan uitsien na ’n kragtige tweeklavier-uitvoering deur die TwoPianists-duo, Nina Schumann en Luis Magalhães. Die konsert vind plaas in die Endlersaal op Saterdag 2 Maart om 20h00."Solopsis V: 'n uitstalling deur Wim Botha
2013-02-25 Die US Woordfees in samewerking met die Sasol Kunsmuseum en Stevenson bied aan: Solopsis V - 'n uitstalling deur Wim BothaDuisende rande op die spel in derde Dagbreek Maties Straatmyl
2013-02-25 Duisende rande se prysgeld is op die spel in die derde Dagbreek Maties Straatmyl wat in samewerking met Maties Atletiek tydens die Namaqua Straatmylfees aangebied word. Die Straatmyl vorm deel van die jaarlikse Universiteit Stellenbosch Woordfees.Boekbekendstelling: Trek deur Winnie Rust
2013-02-25 Human & Rousseau nooi jou om saam met Winnie Rust te kom kuier tydens die bekendstelling van Trek.Daar’s ’n Nartjie in jou Sosatie*
2013-02-22 "Maar ons hoef nie te ver en te lank in die verlede te gaan soek vir voorbeelde van funksionele anargistiese gemeenskappe nie. Suid-Afrika se Abahlali baseMjondolo is ’n 'shack dwellers movement' met ’n invloedryke gevolg wat partypolitiek verwerp en verkiesings boikot."Foto's: US Woordfees open argiefuitstalling
2013-02-22 Op die vooraand van die 14de US Woordfees, is 'n argiefuitstalling wat die Woordfees se geskiedenis weerspieël in die Universiteit Stellenbosch se Argief geopen.Gemengde Vrugte Afrikaanse komedie by Die Boer
2013-02-22 Die Boer, Restaurant Teater in Durbanville het net wat die dokter bestel het vir diegene wat 'n bietjie lighartige pret voor die gewoel van die Paasfees nodig het.'n Oproep vir jeugherinneringe
2013-02-21 Riana Scheepers en Leti Kleyn stel ’n publikasie saam wat later dié jaar by LAPA Uitgewers sal verskyn. Gepubliseerde skrywers word genooi om jeugherinneringe binne die bestek van 2500–3000 woorde op te skryf en met ’n foto uit hulle kinderjare toe te lig.Stellenbosch estates blend Word & Wine during 2013 Woordfees
2013-02-21 The Simonsberg Wine Route Market Day starts at 10am and entry is FREE. The Vine Hopper will provide a shuttle service to and from Stellenbosch on the day.[tussen hemel en aarde] en Koos se Kytie
2013-02-20 "daar is meer poësie in die sneeuvlokkieas in die letterkunde en baie meer poësie
in die miskruier in die toktokkie
in die meteorologie en entomologie ..."
