Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

US Woordfees-fotoblad: Plataan-kafee en De Vette Mossel

2013-03-12 As die kelners vlerke kry en melkskommels hemels is, dan weet jy die Plataan-kafee doen mee aan die US Woordfees se tema.

US Woordfees-fotoblad: LitNet se Sing'it liriek werkswinkel

2013-03-12 Met die vinger steeds op die plaaslike musiek- en lirieke-pols het LitNet, ondersteun deur Sanlam, twee lekker musiekgeorïenteerde items by die gewilde US Woordfees aangebied.

US Woordfees-fotoblad: RSG Praat Saam

2013-03-12 Lynette praat met John Vorster, Carel Boshoff en Shaka Sisulu.

US Woordfees fotoblad: Musiek

2013-03-12 Musiekgeleenthede tydens die US Woordfees 2013.

US Woordfees-fotoblad: Neerlandistiekdag

Rentia Bartlett-Mohl 2013-03-12 Hierdie jaar se Nederlandistiekdag was ’n ontspanne dag op ’n Stellenbosch wynplaas met velerlei Nederlandse onderwerpe.

Nostalgiese geheuekiekie: kinderjare

Trienie 2013-03-12 "Ek onthou, wanneer ek verby sy stilwordingsplek gestap het, die klank van sy basstem onderlangs, agter die toe deur. Hoe hy bid en vas en bid."

Fred de Vries benoem vir MJ Brusseprijs 2013

2013-03-12 Fred de Vries, skrywer van Rigtingbedonnerd: Op die spoor van die Afrikaner Post-1994 (Tafelberg), is pas benoem vir die M.J. Brusseprijs 2013.

US Woordfees 2013: Feesdirekteur Dorothea van Zyl se indrukke

2013-03-11 Die veertiende US Woordfees was nogmaals ’n enorme sukse, met ’n stewige groei net in Computicket-verkope van 13.13% en in geldwaarde meer as 20%.

Verandering op Woordfeesprogram: Drostdy-Hof Blues @ De Vette Mossel

2013-03-08 Feesgangers wat op Saterdag, 9 Maart na die Drostdy-Hof Blues in De Vette Mossel wil gaan luister, moet asb. daarop let dat dit om 21:00 begin (en nie om 19:00 soos in die feesprogram aangedui nie).

Asleep in Transit launches Kaleidoscope

Henry Cloete 2013-03-06 "The way that music reaches people now is different from how it used to in the old days. Gone are the days of recording an album for a year, putting it out and then touring to promote it for like two years before the next release."

NB-Uitgewers by die Woordfees

2013-03-06 NB-Uitgewers bied tussen 6 en 10 Maart 'n verskeidenheid boekpraatjies by die US Woordfees. Kyk gerus na die volgende items wat nog moet plaasvind.

ATKV-items by die US Woordfees 2013

2013-03-06 Die ATKV bied tussen 6 en 10 Maart 'n verskeidenheid items by die US Woordfees aan.

Hier is die LitNet- en LitNet-Akademies-boekmerk

2013-03-06 Die LitNet-span deel hierdie week gratis boekmerke by die US Woordfees uit! Kyk uit vir ons met die rooi T-hemde!

Karen Meiring oor die 2013 kykNET Fiëstas

Henry Cloete, Karen Meiring 2013-03-06 "Ek voorsien geen grense nie, net oop horisonne. ’n Verhouding wat gee en neem en vir alle betrokke partye voordelig is."

Siftingsproses van die lewe

Trienie 2013-03-06 Iemand het eenkeer gesê dat jy elke oomblik van die dag ’n keuse maak. Wetend of onwetend. Gaan jy links beweeg of regs?

Victor S Wolf kom weg met moord op Riku Lätti

Henry Cloete, Victor S Wolf 2013-03-05 "Victor S is nie oor die algemeen lief vir Afrikaanse musiek nie. Riku het musiek in Afrikaans gemaak. Dit is een van die redes hoekom hy vandag dood is."

Boskombuis: Niemandsland

2013-03-05 Stef Bos + Koos Kombuis = boskombuis. Hulle tree op by die Atterburyteater en by KKNK 2013.

Lewer kommentaar op LitNet en wen Die uitsonderlike Snowflake versameling

2013-03-05 Lewer kommentaar onder aan enige LitNet-item vanaf 7 Maart 2013 tot 13 Maart 2013 en jou kommentaar kan kwalifiseer vir 'n weeklikse trekking.

Hier is die wenner van Simple, Fabulous Lunchbox Ideas

2013-03-05 En hierdie week se wenner van Simple, fabulous lunchbox ideas deur Leanne Katzenellenbogen is: Karen Behrens.  

Charles Dutoit to conduct renowned Royal Concertgebouw Orchestra from Amsterdam on South African concert tour

Ina van Rooyen 2013-03-04 The pinnacle of delight for the lovers of classical music in South Africa will be the performances  of the Royal Concertgebouw Orchestra from Amsterdam in the following few days. This will be the orchestra’s first ever visit to South Africa.
Top