Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

ABSA KKNK 2013 Virtuele Kunsgalery: Vanitas deur Clare Menck

2013-03-29   Virtuele galery van Vanitas deur Clare Menck (kurator). Verkope open 29 Maart 2013

ABSA KKNK 2013 Virtuele Kunsgalery: Quintessence: 12 People I Know and Objects of Enlightenment

2013-03-29 Die virtuele kunsgalery van Quintessence: 12 People I Know and Objects of Enlightenment.

ABSA KKNK 2013 Virtuele Kunsgalery: Stephen Rosin

2013-03-28  Virtuele galery van Stephen Rosin se uitstalling Silence is Golden. Verkope open 29 Maart 2013 

ABSA KKNK 2013 Virtuele Galery: Mans-Mens

2013-03-28 Virtuele Kunsgalery: Mans-Mens. Verkope open 29 Maart 2013.

Soveel meer in Elle Amor

Albert Maritz 2013-03-28 Hulle noem hulself ’n “theatrical cross-over”-sanggroep. Miskien dieselfde fout wat Roesemoes gemaak het. Daar steek soveel meer in ’n naam; daar was soveel meer aan Roesemoes as dit. Daar steek soveel meer in Elle Amor as ’n “sanggroep”. Elle Amor is Elle Amor.

Niël Rademan nié ver van hier nie

Henry Cloete 2013-03-27 "Ek is as verhoogkunstenaar hoofsaaklik gemoeid met musiekteatervorme, en as ek regie doen, is dit musiekmatige teater of ek wriemel bloot ’n lied of twee daarin. Maar ek moet erken: ek leef wanneer ek sing en ek sing soms as ek moet regie doen ..."

RIV Kevin Ayers

Kerneels Breytenbach 2013-03-27 "’n Mens bou soms onredelike vooroordele op teen kunstenaars. Ek het jare lank verseg om na Ayers se musiek te luister, weens sy gedrag voor die opnames van die konsertalbum June 1, 1974 saam met John Cale, Nico, Brian Eno en Mike Oldfield ..."

Kaspertjie – Die Wilde Weeskind van Europa

Albert du Plessis 2013-03-27 "Vyf jaar na sy 'aanmelding' vir diensplig, is Kasper onder geheimsinnige omstandighede oorlede aan ’n meswond, toegedien in ’n park naby die huis waar hy gewoon het. Dit het bespiegeling versterk dat dit inderdaad in staatsbelang was dat sy werklike identiteit nooit bekend mag word nie."

MK Awards wéér 'n sukses

Henry Cloete 2013-03-27 "Planne = Digitaal. Daar gaan ’n groot verskuiwing plaasvind vir die kanaal. Hierdie gaan nie ’n negatiewe ding wees nie en gaan inteendeel die kanaal meer toegangklik maak vir mense wat dit tans nie kan 'access' nie."

Lewer kommentaar op LitNet en wen boeke!

2013-03-27 Lewer kommentaar op LitNet en wen Francois Bloemhof se Hospitaaltyd en Brand Pretorius se Aan die stuur met komplimente van Human & Rousseau en Tafelberg-Uitgewers.

Hier is die wenner van Kos in 'n kits vir volgehoue energie

2013-03-27 Hierdie week se wenner van die Kos in 'n kits vir volgehoue energie met komplimente van Human & Rousseau is: Cathy Kotze. Baie geluk!

Koos Kombuis oor sy vertoning by die ABSA KKNK saam met Stef Bos

Koos Kombuis, Naomi Meyer 2013-03-26 Stef Bos en Koos Kombuis is in Niemandsland – maar hulle weet presies waar hul vandaan en heen op pad is. Naomi Meyer het Koos Kombuis uitgevra oor hul vertoning by die ABSA KKNK.

Stef Bos oor sy vertoning by die ABSA KKNK saam met Koos Kombuis

Stef Bos, Naomi Meyer 2013-03-26 Stef Bos het vir Naomi Meyer vertel waarna teatergangers by die KKNK kan uitsien.

ABSA KKNK 2013 Virtuele Kunsgalery: The Seven Deadly Virtues / Die Sewe Dodelike Hoofdeugde

2013-03-26 Virtuele galery van The Seven Deadly Virtues / Die Sewe Dodelike Hoofdeugde. Verkope open 29 Maart 2013.

ABSA KKNK-onderhoud: Barry van der Linde bied aan ...

Ben Kruger, Jaco Botha, Frans Swart 2013-03-26 Lekker lag wag op KKNK-gehore met Barry van der Linde bied aan …

Artjamming Easter holiday programme

2013-03-25  Join Artjamming for a bright, colour filled Easter holiday programme

Jollie Jik-fees

Anselize 2013-03-21 Dit is 'n Afrikaanse Kuns- en Kultuur-fees ...

DJ Naaldekoker smaak jou

Henry Cloete 2013-03-20 "Ek is al by enkele gevalle as 'Jack Parow se DJ' op straat voorgekeer, maar dit gebeur bitter min. Met Jack is ek maar in die agtergrond, maar dis piekfyn, want in daardie projek is ek nie juis veronderstel om op die voorgrond te wees nie."

TheGeorge – juggling music and high school

Henry Cloete 2013-03-20 "Starting the band, Zandi and I realised we have entirely different styles when it comes to singing. We never made a conscious decision to have a particular sound ..."

ABSA KKNK 2013 Virtuele Kunsgalery: Velvet

2013-03-20 Virtuele galery van Velvet deur Christiaan Diedericks (kurator). Verkope open 29 Maart 2013.
Top