Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Daar’s ’n Nartjie in jou Sosatie*

Albert du Plessis 2013-02-22 "Maar ons hoef nie te ver en te lank in die verlede te gaan soek vir voorbeelde van funksionele anargistiese gemeenskappe nie. Suid-Afrika se Abahlali baseMjondolo is ’n 'shack dwellers movement' met ’n invloedryke gevolg wat partypolitiek verwerp en verkiesings boikot."

Foto's: US Woordfees open argiefuitstalling

Naomi Bruwer 2013-02-22 Op die vooraand van die 14de US Woordfees, is 'n argiefuitstalling wat die Woordfees se geskiedenis weerspieël in die Universiteit Stellenbosch se Argief geopen.

Gemengde Vrugte Afrikaanse komedie by Die Boer

2013-02-22 Die Boer, Restaurant Teater in Durbanville het net wat die dokter bestel het vir diegene wat 'n bietjie lighartige pret voor die gewoel van die Paasfees nodig het.

'n Oproep vir jeugherinneringe

2013-02-21 Riana Scheepers en Leti Kleyn stel ’n publikasie saam wat later dié jaar by LAPA Uitgewers sal verskyn. Gepubliseerde skrywers word genooi om jeugherinneringe binne die bestek van 2500–3000 woorde op te skryf en met ’n foto uit hulle kinderjare toe te lig.

Stellenbosch estates blend Word & Wine during 2013 Woordfees

2013-02-21 The Simonsberg Wine Route Market Day starts at 10am and entry is FREE. The Vine Hopper will provide a shuttle service to and from Stellenbosch on the day.

[tussen hemel en aarde] en Koos se Kytie

Alexa Strachan, Naomi Meyer 2013-02-20 "daar is meer poësie in die sneeuvlokkie
as in die letterkunde en baie meer poësie
in die miskruier in die toktokkie
in die meteorologie en entomologie ..."

Lewer kommentaar op LitNet en wen Vuurwerke

2013-02-20 Lewer kommentaar onder aan enige LitNet-item vanaf 20 Februarie 2013 tot 26 Februarie 2013 en jou kommentaar kan kwalifiseer vir 'n weeklikse trekking.

Hier is die wenner van die MasterChef South Africa kookboek

2013-02-20 Hierdie week se wenner van die MasterChef South Africa – The Cookbook is: Nielen de Klerk. Baie geluk!

Kaalvoet du Toit oor Distrikstories

Henry Cloete, Kaalvoet du Toit 2013-02-19 "Die musiek ... Hel bra, dis maar net country. Ek scheme country-musiek is uitgedink om stories mee te vertel. Sit so bietjie stof by en dan het jy het ’n album."

Die melktrein stop nie meer hier nie

Fred Abrahamse, Emma Kotze 2013-02-19 Die melktrein stop nie meer hier nie is a Tennessee Williams play translated for the US Woordfees by Saartjie Botha. Emma Kotze asked Fred Abrahamse, the producer, about the show.

Sons of Settlers: Gerdus discusses new single and the future

Henry Cloete, Gerdus Oosthuyzen 2013-02-18 "Although the songs are quite diverse and eclectic there definitely is a coherence that forms over the whole album."

Musiek gegrond op die tema van gebed

Ilse Schurman, Naomi Meyer 2013-02-18 Rina Hugo en Zanne Stapelberg tree op in die ATKV-musiekproduksie by US Woordfees 2013. AMEN – ’n musikale reis van Mozart tot Madonna.

Gedigtewedstryd aangebied deur die Festival voor het Afrikaans en die Nederlandse Taalunie

Sarita Friguglietti-de Vaal 2013-02-18 Die Festival voor het Afrikaans het met finansiële ondersteuning van die Nederlanse Taalunie ’n gedigtewedstryd vir amateurs in die lewe geroep.

Dansende digters by Spier

2013-02-18 Die Dansende Digtersfees / Dancing in Other Words, is 'n internasionale fees van digters en digkuns wat op Vrydag 10 en Saterdag 11 Mei 2013 op Spier, buite Stellenbosch, gaan plaasvind.

Charl du Plessis, Suid-Afrika se "Piano Man"

Charl du Plessis 2013-02-15 "Charl du Plessis is ’n talentvolle pianis uit eie reg. Hy is ook bekend daarvoor dat hy al 13 jaar lank Nataniël se begeleier is. Naomi Meyer het hom oor sy loopbaan uitgevra."

Hoekom Protea Boekhuis hul naam aan die gesprekke koppel

Nicol Stassen, Naomi Meyer 2013-02-15 Naomi Meyer het vir Nicol Stassen, besturende direkteur van Protea Boekhuis, gevra waarom Protea Boekhuis besluit het om hul naam te koppel aan die godsdiensgesprekke by die Woordfees wat nou nie meer amptelik deur Kerkbode geborg word nie.

Stefan Temmingh: Suid-Afrika toer 2013

2013-02-15 Die Suid-Afrikaanse musikant, Stefan Temmingh, wat beskou word as een van die wêreld se voorste blokfluitspelers, besoek Suid-Afrika eersdaags vir ‘n nasionale toer.

Protea Boekhuis tree in as donateurs van Kerkbode-gesprekke

2013-02-14 Die US Woordfees kondig met genoeë aan dat Protea Boekhuis as donateurs ingetree het om die gesprekke waarvan Kerkbode as donateur onttrek het, moontlik te maak.

Peter Martens – Bach Cello Suites at US Woordfees

2013-02-14 Martens cannot remember a time when he was not working on Bach and will continue to do so untill the day he dies.

Boekbekendstelling: Oskar en die pienk tannie

2013-02-14 Sluit by ons aan om die boekbekendstelling van die boek Oskar en die pienk tannie te vier.
Top