Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Johnny Clegg Tour dates for March & April 2013

2013-02-14 Johnny Clegg will be performing a few shows locally in South Africa (Durban, Cape Town & JHB) around his Royal Albert Hall London concert.

Illustrasie van die wen-haikoe

2013-02-13 Michelle de Villiers het Pieter Strauss se haikoe visueel geïnterpreteer.

Lewer kommentaar op LitNet en wen MasterChef SA Cookbook

2013-02-13 Lewer kommentaar onder aan enige LitNet-item vanaf 13 Februarie 2013 tot 20 Februarie 2013 en jou kommentaar kan kwalifiseer vir ‘n weeklikse trekking.

Mari Bosman en die koms van Storievrou

Henry Cloete, Mari Bosman 2013-02-12 "Ek het baie min respek vir deesdae se 'jy braai ek maak slaai'-nonsens. Ek waardeer musiek met ’n dieper betekenis – kunstenaars wat talent het en nie net ’n CD probeer maak nie. Ek mik om die Afrikaanse musiekbedryf liedjies te gee met betekenis, waarmee hul kan aanklank vind."

Denzel Washington dra Flight

Suzette Myburgh 2013-02-12 "Dan kom die werklike drama: weens ’n opening wat nie behoorlik gesluit het nie, begin die vliegtuig by een vlerk opbreek. In ’n uiters spanningsvolle toneel kry Whip dit wonderbaarlik reg om ’n noodlanding te doen ..."

The Sessions is iets baie besonders

Suzette Myburgh 2013-02-12 "Die fliek sentreer om sy verhouding met sy versorgers (eers Amanda, op wie hy verlief raak, en dan die Chinese Vera), die Katolieke priester, vader Brendan, by wie hy gereeld gaan bieg en raad vra, en Cheryl, die sekssurrogaat."

Fanie Fourie’s Lobola is an awesome South African flick

Réney Warrington 2013-02-12 "By saying Fanie Fourie’s Lobola is an awesome South African flick I do not mean compared with other South African films, or lekker for a local flick. Oh, no, I mean FFL is a world-class film with a strong South African flavour."

ABSA KKNK 2013: Rondleidings

2013-02-12 Woon gerus die daaglikse kunsrondleidings en besprekings deur Sandra Hanekom, die Visuele Kunskurator, by vir ’n meer deurdagte en holistiese ervaring van die uitstallings.

ABSA KKNK Feeskunstenaar Diane Victor: No Country for Old Women

2013-02-12 Diane Victor “praat” deur haar werke; haar “woorde” ontbloot die bogtery, onheil, ellende en duisternis wat skuil in die menslike hart.

ABSA KKNK 2013 Kuns: Die Sewe Dodelike Hoofdeugde / The Seven Deadly Virtues

2013-02-12 The Seven Deadly Virtues / Die SeweDodelikeHoofdeugde uitstalling fokus op die kontemporêre gedagte van die konsep van die sewe dodelike hoofdeugde, waar ons ons eie sondes as deugdelike eienskappe vermom.

ABSA KKNK 2013 Kuns: Quintessence: 12 People I Know and Objects of Enlightenment

2013-02-12 ’n Reeks werke wat die kwintessensie van verhoudings tussen mense en mense en objekte verken.

ABSA KKNK 2013 Kuns: Streeksbiblioteek

2013-02-12 Skilder Olaf Bisschoff stel ’n private biblioteek voor, deur ge-dekonstrueerde boeke as skilderdoek te gebruik en in kunswerke te omskep.

ABSA KKNK 2013 Kuns: Tom Cullberg

2013-02-12 BRUNDYN+GONSALVES bied met trots ’n keur uit Tom Cullberg se abstrakte skilderye en omslagportrette vir die ABSA KKNK-kunsuitstalling aan.

ABSA KKNK 2013 Kuns: Me.Ek

2013-02-12 Die titel van die uitstalling, Me.Ek, is geïnspireer deur die belangrike rol wat die sosiale media vandag in ons lewens speel.

ABSA KKNK 2013 Kuns: Skilder met Woorde III – 'n ATKV-produksie

2013-02-12 Met Skilder met Woorde III is daar aan sewe beeldende kunstenaars en digters opdrag gegee om ’n kunswerk en gedig te skep rondom die tema – “1 2 3 blok myself!”.

ABSA KKNK 2013 Kuns: Velvet

2013-02-12 Velvet het meer te make met ’n hart- en sielsbegeerte en vervulling as met bloot die vleeslike.

ABSA KKNK 2013 Kuns: SA Moleskine Art + Design Project

2013-02-12 Moleskine is ‘n Italiaanse reeks hoë kwaliteit notaboeke en sketsboeke wat vervaardig word in Milan. Kunstenaars het tekeninge, voorbereidende sketse en proto-tipes gemaak. Die gekose tema was “Introspeksie”.

ABSA KKNK 2013 Kuns: The Tom Waits for No Man

2013-02-12 Na aanleiding van die suksesvolle Leonard Cohen Altaarstuk-uitstalling, kureer Gordon Froud ’n nuwe groepuitstalling gebaseer op die lewe en lirieke van Tom Waits.

ABSA KKNK 2013 Kuns: Aantekeninge/Notes

2013-02-12 Dit is met trots dat die ABSA KKNK 2013 optree as gasheer vir die 2011 wenner van die ABSA l’Atelier, Ian Grose.

ABSA KKNK 2013 Kuns: The Last of Us

2013-02-12 Die meeste van Gutter se werk word gewy aan 'n ??toenemend wyer begrip en interpretasie van die idee van ons daaglikse bestaan op die randjie van gevaar.
Top