Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Luna Paige gesels oor liedjieskryf

Chrizane Geldenhuys, Luna Paige 2013-04-10 Luna Paige voer meer as een toertjie in haar mou, terwyl sy verskeie balle juggle en sommer ook op haar kop staan. Chrizane van Zyl het oor meer as een koppie koffie by die sangeres gaan hoor waarmee sy tans besig is.

Naòmi Morgan gesels oor die bekroonde Oskar en die Pienk Tannie

Naòmi Morgan, Naomi Meyer 2013-04-10 Naomi Meyer gesels met die vertaler van Oskar en die Pienk Tannie. Die teaterstuk is pas op die kortlys vir 'n Kanna as beste teateraanbieding by die ABSA KKNK 2013. Sandra Prinsloo word ook genomineer vir 'n Kanna as beste aktrise vir haar vertolking van die hoofrol.

Absa KKNK 2013: Kanna-nominasies

2013-04-10 Hierdie produksies is vanjaar genomineer vir die “Klein Karoo Oscars” by die ABSA KKNK 2013.

Gerber en Jordaan op toer

Johan Myburg 2013-04-10 "Hy het onlangs ’n CD uitgereik in die Great European Organs-reeks."

Hier is die wenner van Benny Lindelauf en Annalise Wiid se boeke

2013-04-10 Lewer kommentaar op LitNet en wen elke week 'n boek!

Fiksie-kompetisie: Reisende skrywers

Rentia Bartlett-Mohl 2013-04-10

Aandag alle reisende skrywers! Neem deel aan LitNet se nuwe fiksie-kompetisie.


Unisa Jazz Trio in lunch hour concert

Ina van Rooyen 2013-04-09 Traditional swing to contemporary jazz to Latin jazz and several original compositions will be featured in a lunch hour concert by the Unisa Jazz Trio on Friday, 19 April at 13:00 in the Dr Miriam Makeba Concert Hall at Unisa.

Thought Provoking Treasures for National Arts Festival, Grahamstown

2013-04-09  On the eve of the National Arts Festival’s 40th anniversary, the Festival programme continues to push boundaries, and presents a thought-provoking line-up in Grahamstown, from the 27 June to 7 July 2013.

Fladder van die vlinder

Trienie 2013-04-09 Elkeen van ons koester ’n vlinder. Dit is nou, binne in ons hart. Hierdie vlinder roep om vrystelling.

GIPCA hosts staged conversation between writers, Mike van Graan and Brent Meersman

2013-04-08 Award-winning and provocative playwright Mike van Graan engages in conversation with author and critic Brent Meersman about What it means to be a playwright in South Africa in the 21st Century, at GIPCA’s Great Texts, on 16 April 2013 at 17:30.

Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Bekronings 2013

2013-04-08  Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het pas hul bekronings vir 2013 bekendgemaak. Die pryse sal na keuse van die bekroondes tydens bekroningsplegtighede, onderskeidelik in Pretoria (27 Junie) en Stellenbosch (13 September) oorhandig word.

Groot stemme in gesprek by Spier tydens digtersfees

2013-04-05 Digterstemme vanoor die wêreld – waaronder dié van ’n Nobelprys voorloper, politieke andersdenkendes, aktiviste en bekroonde literêre figure – gaan die Herehuis en Ou Wynkelder by Spier vul op Vrydag 10 en Saterdag 11 Mei.

Hier is die wenner van Brand Pretorius en Francois Bloemhof se boeke

2013-04-05  Hier is die wenner van verlede week se kommentaar-kompetisie ... 

Jason Lloyd resenseer Lag jou g*t af by die KKNK

Jason Lloyd 2013-04-04 In Lag jou g*t af slaag Emo weer eens daarin om jou lagspiere oortyd te laat werk. Met sy stem, daai komieklike ritmiese bewegings op die verhoog en vlymskerp sêgoed laat hy jou die heeltyd op die punt van jou stoel sit.

Wen boeke met komplimente van Lux Verbi en Protea Boekhuis

2013-04-03 Lewer kommentaar op LitNet en wen Benny Lindelauf se Nege Oop Arms (vertaal deur Daniel Hugo) en Annalise Wiid se Driveway Divatjie met komplimente van Protea Boekhuis en Lux Verbi.

VFKT in Johannesburg

Riaan Grobler 2013-04-02 "En hoewel dit lyk of die meeste inwoners van Jozi soos gewoonlik verkies om agter elektriese heinings weg te kruip en TV-reekse te kyk, heers daar ’n gevoel van opwinding onder die enkele dapperes ..."

Kerkorrel se Hoe ek voel

Jacques Myburgh 2013-04-02 "Met ’n nuwe herdenking-CD deur Gallo, getitel Hoe ek voel, stuur die Hillbrow-toring sy seine sterker as ooit die nag in."

Resensie: The Intouchables

Suzette Myburgh 2013-04-02 "Die middeljarige Philipe (Francois Cluzet) is van sy nek af ondertoe verlam ná ’n skermsweefongeluk. Nie een van die oppassers wat vir dié aristokraat aangestel word, hou lank nie."

Munch, munch munch ...

Chrizane Geldenhuys, Hein Scholtz 2013-04-02 Hein Scholz se eerste kookboek, Munch, het pas by Struik Lifestyle verskyn. Hy deel sy heerlike resepte met LitNet en beland toe ook in Chrizane van Zyl se snelvuur.

ABSA KKNK 2013: Kunstenaars

2013-03-29 Jou eenstop virtuele galery van uitstallings by vanjaar se ABSA KKNK.
• Inligting oor al die uitstallings
• Virtuele kunsgalerye
• Aankoopvorms
Top