Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Wen met jou geheuekiekies
2013-01-16 Volgens Johann P Boshoff is dit nou die tyd vir nostalgie, en daarom het ons besluit om die jaar met 'n nostalgie-kompetisie af te skop.Fugard @ The Fugard
2013-01-15 The Fugard Theatre is one of the venues of this year’s Suidoosterfees. Naomi Meyer asked Daniel Galloway, General Manager of The Fugard, about their involvement with the festival - and about a groundbreaking play taking place at the theatre this year.Stellenbosch Wynfees 2013
2013-01-15 "Die 2013 Stellenbosch Wynfees beloof ’n keurspel van uiteenlopende wyn-ervarings vir geesdriftiges en wyngroentjies asook die meer ernstige wynkenners, insluitende ’n gala-geleentheid vir liefdadigheid, ’n liplekker tiendag-promosie by die meeste van die gebied se bekroonde restaurante, spesiale kultivar-aande, en prettige wyntoere."Die Boer Restaurant Teater Gig Guide
2013-01-15 DIE BOER RESTAURANT TEATER- GIG GUIDE021 979 1911 / 083 406 0111
Fringe Application deadline looms for 2013 National Arts Festival
2013-01-15 The deadline for registration of Fringe productions wanting to take part in the 2013 edition of the National Arts Festival, Grahamstown is 18 January 2013. The Festival will take place from 27 June to 7 July 2013.Kook soos 'n Suid-Afrikaanse MasterChef
2013-01-15 "Dis ’n versamelaarsitem propvol resepte – van die deelnemers sowel as van die besoekende sjefs."David Kramer staan opsy vir die Kalahari Karoo Blues
2013-01-14 Geen video kan wys wat die YouTube-sensasie Johannes Coetzee werklik met 'n blikkitaar en teelepel kan uitvoer nie. Die aalwyntapper van Herbertsdale is een van die talentvolle kunstenaars wat tans saam met David Kramer en die Kalahari Karoo Blues by die Baxter-teater in Kaapstad optree.First organ concert series ends with a burst of young talent
2013-01-14 American organist Nathan Laube, a rising star in the classical music world, is set to dazzle Joburg residents with his inspired performances at St George’s Anglican Church on 9 and 10 February 2013.A Night with the Soweto String Quartet
2013-01-11 'A Night with Soweto String Quartet' will be taking the stage at The LyricTheatre at Gold Reef City on Saturday 26 January, 2013 at 20:00. Tickets
cost between R100 and R130 per person. For box office bookings, please call
011 248 5000 or e-mail Goldreef.BoxOffice@tsogosun.com or you can visit
www.computicket.com
Enchanted spells and happy endings in Peoples Theatre’s 2013 programme
2013-01-11 The year ahead looks super-enchanting and loaded with happily ever-afters at Peoples Theatre.Onderhoud: MK se Jean Jordaan
2013-01-11 "Selfs nadat hy vir die vierde keer vir melk in sy koffie moet vra, kan mens steeds die glimlag in sy stem hoor en kan hy onverpoosd sy stories voortsit."Rock the River 2012/2013
2013-01-09 Daar was nie eintlik 'n rivier op die Savannah-plaas buite Wellington nie, maar (en ek laat myself hierdie een cliché toe) RTR 2012/2013 het gerock.Video's: MK GWM Rocks Toer
2013-01-09 Onder meer het Straatligkinders, Winterstasie, Ekhouvanjou, Okay! en Oros In ’n Lang Glas deelgeneem aan die toer ...LitNet laat jou woorde leef by die Woordfees
2013-01-09 Skryf jy graag lirieke? Kom leer by LitNet se Sanlam Sing 'it liriekskryfwerkswinkel by legendes Anton Goosen en Valiant Swart hoe dit gedoen word. Daarna gesels Anton, Kerneels Breytenbach en Albert du Plessis oor die ontwikkelinge in die plaaslike musieklandskap – Alles van Anton tot Die Antwoord!Koos Kombuis by Die Boer: 22 Januarie 2013
2013-01-09 Mense het my al so baie gevra: "Wat glo jy nou eintlik, Koos?", dat dit seker net 'n kwessie van tyd was voor ek hierdie ingewikkelde vraag deur my liedjies sou probeer beantwoord.Kom luister na hierdie nuwe liedjies van Koos, en natuurlik 'n paar ou gunstellinge, by die Boer in Durbanville, op 22 Januarie 2013 om 20:30. Kaartjies R100. Bespreek by 021 979 1911.
V&A Waterfront Summer concerts
2013-01-09 Its summertime and the living is easy down at the V&A Waterfront with the Scintillating Sounds of Summer free concerts at the V&A Amphitheatre between the 19th and 27th January.MiNNAAR: Louis en Magdalene stel Volcano bekend
2013-01-08 "Ons het definitief reeds ’n hele paar ore wat luister in Suid-Afrika, maar ek glo dit sal ook goed doen in die Europese mark, en beslis die wyer Amerika, waar mense heeltyd soek vir iets vars en nuut."The Hobbit ’n móét-sien hierdie somer
2013-01-08 Peter Jackson, regisseur van die Lord of the Rings-trilogie, neem ons terug na Middle Earth met The Hobbit: An Unexpected Journey – die eerste deel van ’n trilogie gebaseer op JRR Tolkien se gewilde kinderboek The Hobbit.Suidoosterfees 2013
2013-01-08Die Suidoosterfees waai die Kaap die tiende keer binne vanjaar – vanaf 29 Januarie tot 3 Februarie. Naomi Meyer het vir Niël le Roux, die uitvoerende hoof, oor 2013 se fees uitgevra.
