Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
The Sopranos at Oude Libertas
2012-12-07 This is your chance to hear the South African Sopranos live!Só skryf die Spoegwolf
2012-12-06 Het jou pen opgedroog en klink jou lirieke nie eers goed genoeg vir ’n spookasem-popnommertjie nie? Danie du Toit, die hoofsanger van Spoegwolf, deel met ons ’n paar liriekskryfwenke.WOW en Son ken beurse toe aan skoolkoerante
2012-12-06 Die US Woordfees se Woorde Open Wêrelde (WOW) Projek en Son het op 28 November pryse en beurse oorhandig aan leerders van WOW-skole.Rihanna – Unapologetic
2012-12-05 "I wouldn’t say I could quite listen to a whole album at a time, but if you put all the hits together you would come up with one extended rather listenable album."Kos wat jou na jou huis laat verlang: Dine van Zyl gesels oor Die Groot Boerekos-boek
2012-12-05"Dis toe mense my begin vra hoe maak mens pampoenkoekies, hoe maak mens smoorsnoek en hoe maak mens soutribbetjie, dat ek besluit het dit is tyd vir Die Groot Boerekosboek."
Kinderteater in Desember by Die Boer Teater
2012-12-05 8 Des - Liewe Heksie12 Des - Bazoo
13 Des - Rooikappie
15, 18 Des - Tjiff en Tjaff
19-20 Des - Lollos
22 Des - Aspoestertjie
Kies jou gunsteling Lekkerlit-boek en wen R10 000
2012-12-05 Tien maande en tien boeke later is dit tyd om vir jou gunsteling LAPA Lekkerlit-boek te stem. Jou stem kan jou R10 000 in die sak bring!Jack Parow se “Tussen stasies”: uniek of stereotiep?
2012-12-04 "Nietemin slaag Viljoen daarin om die musiek van hierdie groep kunstenaars, wat ’n belangrike posisie in Suid-Afrikaanse musiek beklee, binne ’n akademiese konteks te plaas. Hopelik lê sy hier die grondslag vir soortgelyke akademiese betrokkenheid by Suid-Afrikaanse populêre musiek in die toekoms."The Nutcracker ballet to be screened at the Fugard Theatre
2012-12-04 From the very first notes of Tchaikovsky’s overture to The Nutcracker, played by the Orchestra of the Royal Opera House and conducted by Koen Kessels, a sense of mystery and magic pervades the theatre ...Ek's anoniem, ek sê!
2012-12-04 RSG en Slanghoek bied aan: Ek's anoniem, ek sê! Met Ian Loslip Wessels van RSG. Saterdag 8 en Sondag 9 Desember. Navrae: navrae@dieboer.comKrismiskaap met die Parlotones
2012-12-04 D’Aria, Die Boer teater restaurant & Tygerburger het saamgespan om ’n konsert aan te bied wat ’n jaarlike “landmerk” op die Wes-Kaapse musikale kalender gaan word, en hierdie eerste “KRISMISKAAP” op Sondag 9 Desember, gaan ’n baie spesiale gebeurtenis wees!Ouverture op kykNET
2012-12-04 Die hoogs populêre en gevierde Andre Rieu, wat Suid-Afrika vanjaar weer besoek het, lei sy groot geselskap in ’n meesleurende uitvoering in sy tuisstad Maastricht in Nederland.December with a difference in Darling
2012-12-04 Pieter-Dirk Uys will present SEVEN different shows during the festive month that include post-Mangaung satire, Reconciliation Day celebrations, Christmas magic and New Year predictions.Award-winning entertainment to get into the festive season groove
2012-12-04 The show combines chart-topping songs and dazzling dance moves with the novel, fun format of a spectacular music game show.Summer Salon Exhibition of Paintings
2012-12-04 Works shown here are by Carl Buchner, Kaffie Pretorius, Selwin Pekeur, Jan Vermeiren.Kiekies: ATKV-Rieldanskompetisie Finaal 2012
2012-12-04Saterdagaand 1 Desember is die eindronde van die ATKV se jaarlikse rieldanskompetisie by die Taalmonument op Paarlberg gehou. Duisende het vanjaar by die amfiteater saamgetrek vir hierdie fees van dans.
