Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Grace: Cape Dance Company for Joburg, Cape Town
2012-11-26 "Bradley Shelver defines his ballet scenes as 'the location of events that attract attention through a series of actions exhibited in their connection'."GPcomedy – The Winners Lap
2012-11-26 "The future of comedy is hot and Gold Reef City Casino is excited to be hosting South Africa's brightest emerging comic talent in The Winners Lap."World Aids Day Gala Concert
2012-11-26 "Also to be acknowledged are the 16 Days of Activism for ‘No Violence Against Women and Children’ which takes place every year from 25 November to 10 December."Diary of a Madman
2012-11-26 "Diary of a Madman is an amazing performance, a work that manages to be simultaneously Gogol’s most touching tragedy and his funniest comedy."Treffende somer-kunsuitstallings by Holden Manz Collection in Franschhoek
2012-11-26 "Aangrypende collages deur kunstenaar Karin Miller van Pretoria tooi die interieur van die Holden Manz-wynlandgoed se herehuis, en haar vierde solo-uitstalling by die galery, Say Yes, bied interessante werke met ‘n hedendaagse aanslag."Hier is die MK MVP-video's van 2012
2012-11-23 Terwyl musiekliefhebbers ingeskakel het om hulle gunsteling-groepe se video’s op DStv se MK-kanaal te sien, het die groep MVP-wenners in die Kaap bymekaargekom om ook vir die eerste keer mekaar se video’s te sien.Deon Meyer se "Die laaste tango": Antoinette Louw gesels oor haar rol
2012-11-23 Deon Meyer het iemand in 'n toneelstuk raakgesien en besluit om 'n filmteks vir haar te skryf. Antoinette Louw vertel van "Die laaste tango".MK MVP-video's binnekort vrygestel
2012-11-21 Die derde MK Musiekvideoprojek-wenners se video’s word Donderdagaand die 22ste November in Kaapstad bekendgestel. LitNet het met MK se inhoudsbestuurder, Stephan Potgieter, gesels oor die proses en dít waarna ons later hierdie week kan uitsien.KykNET Musiek ondersteun die plaaslike musiekbedryf
2012-11-21 As jy mal is oor Afrikaanse musiek, kan jy nou inskakel op DSTV se kanaal 146. KykNET het op 13 November ’n eksklusief Afrikaanse musiekkanaal geloods. Ons het by Stephan Potgieter, KykNET Musiek se inhoudsbestuurder, gaan hoor hoekom die kanaal gróót nuus is.Jeff, who lives at home laat ’n mens tevrede by die teater laat uitstap
2012-11-21 "Die Jeff van die titel (gespeel deur Segel) is die spreekwoordelike probleemkind. Op dertig bly hy nog in sy ma (Susan Sarandon) se huis, want hy kan net nie rigting kry nie."Markdag: 'n Kwylboek
2012-11-21 Markdag is ’n kwylboek. Met eerste oogopslag is die foto’s verruklik, die stilering is vars en hedendaags, en daar is sommer baie resepte wat ek vir seker tuis sal aandurf. Om die waarheid te sê, dis ’n boek wat jou ure lank kan besig hou deur slegs daardeur te blaai – selfs voordat jy jou voorskoot aangesit het.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013
2012-11-21 Human & Rousseau en LitNet nooi Afrikaanse kortverhaalskrywers onder dertig uit om hul ongepubliseerde verhale in te skryf vir die Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd.Pierre Greeff oor Die Heuwels Fantasties se Alles Wat Mal Is
2012-11-20 "Ek dink ons skryf maar wat ookal ons voel op die stadium wanneer die liedjies gemaak word ... dis rêrig soos om ’n spieël op te hou in terme van wat jy dink op daardie stadium."Cloud Atlas: Wat ’n fliek!
2012-11-20 "Ek sou dit eerder tussen die kunsflieks as onder hoofstroomvermaak plaas, want dit vereis ’n gesofistikeerde en geduldige oopkop-kyker."Pieter-Dirk Uys oor vandag se Die Van Aardes Van Grootoor
2012-11-20 "Dit gaan eers oor mense en dan oor politiek. Die passie en drama van vandag se lewens is miskien anders maar nogsteeds vermaaklik."Fotoblad: Boekbedonnerd, Richmond
2012-11-20 Die vyfde Boekbedonnerd-fees op Richmond in die Karoo het op 25-27 Oktober plaasgevind. Darryl David, die organiseerder van fees het vir ons 'n paar foto's gestuur.Die fluitspeler van Hamelin besoek Riversdal
2012-11-19 Die fluitspeler van Hamelin is ’n klassieke verhaal wat opnuut afgestof word. Definitief ’n moet-sien produksie vir jonk en oud! Met Zorada Temmingh (orrel), Niël Rademan (sang en voorlesing) Teks: Phillip de Vos.Wie is die naakte Boer? 'n Heteronormatiewe, manlike perspektief
2012-11-19"Wat ek besef het by die skryf van Bad Sex, is dat daar min ruimte in die Suid-Afrikaanse letterkunde vir seks as ’n gewone verskynsel bestaan, soos wat dit inderdaad vir die meeste mense tog is. Seks is, soos inkopies doen, vermaak reël, die hond oppas, kosmaak, lees ens, tog ’n alledaagse verskynsel (of behoort te wees), iets wat op verskeie vlakke by elke volwasse mens se daaglikse lewe ’n invloed uitoefen."
Wie is die naakte Boer? ‘n Kritiese, teoretiese en kreatiewe reaksie
2012-11-19"Die titel van my essay sou kon heet: Hoe ry die Boere sit-sit so ..."
