Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Kos wat jou na jou huis laat verlang: Dine van Zyl gesels oor Die Groot Boerekos-boek

Naomi Bruwer, Dine van Zyl Skrywersonderhoude 2012-12-05

"Dis toe mense my begin vra hoe maak mens pampoenkoekies, hoe maak mens smoorsnoek en hoe maak mens soutribbetjie, dat ek besluit het dit is tyd vir Die Groot Boerekosboek."

Kinderteater in Desember by Die Boer Teater

2012-12-05 8 Des - Liewe Heksie
12 Des - Bazoo
13 Des - Rooikappie
15, 18 Des - Tjiff en Tjaff
19-20 Des - Lollos
22 Des - Aspoestertjie

Wen met Sing 'it | Win with Sing 'it

2012-12-05 Wenners aangekondig! | Winners announced! 

Kies jou gunsteling Lekkerlit-boek en wen R10 000

LAPA Uitgewers 2012-12-05 Tien maande en tien boeke later is dit tyd om vir jou gunsteling LAPA Lekkerlit-boek te stem. Jou stem kan jou R10 000 in die sak bring!

Jack Parow se “Tussen stasies”: uniek of stereotiep?

Mareli Stolp 2012-12-04 "Nietemin slaag Viljoen daarin om die musiek van hierdie groep kunstenaars, wat ’n belangrike posisie in Suid-Afrikaanse musiek beklee, binne ’n akademiese konteks te plaas. Hopelik lê sy hier die grondslag vir soortgelyke akademiese betrokkenheid by Suid-Afrikaanse populêre musiek in die toekoms."

The Nutcracker ballet to be screened at the Fugard Theatre

2012-12-04 From the very first notes of Tchaikovsky’s overture to The Nutcracker, played by the Orchestra of the Royal Opera House and conducted by Koen Kessels, a sense of mystery and magic pervades the theatre ...

Ek's anoniem, ek sê!

2012-12-04 RSG en Slanghoek bied aan: Ek's anoniem, ek sê! Met Ian Loslip Wessels van RSG. Saterdag 8 en Sondag 9 Desember. Navrae: navrae@dieboer.com

Krismiskaap met die Parlotones

2012-12-04 D’Aria, Die Boer teater restaurant & Tygerburger het saamgespan om ’n konsert aan te bied wat ’n jaarlike “landmerk” op die Wes-Kaapse musikale kalender gaan word, en hierdie eerste “KRISMISKAAP” op Sondag 9 Desember, gaan ’n baie spesiale gebeurtenis wees!

Ouverture op kykNET

2012-12-04 Die hoogs populêre en gevierde Andre Rieu, wat Suid-Afrika vanjaar weer besoek het, lei sy groot geselskap in ’n meesleurende uitvoering in sy tuisstad Maastricht in Nederland.

December with a difference in Darling

2012-12-04 Pieter-Dirk Uys will present SEVEN different shows during the festive month that include post-Mangaung satire, Reconciliation Day celebrations, Christmas magic and New Year predictions.

Award-winning entertainment to get into the festive season groove

2012-12-04 The show combines chart-topping songs and dazzling dance moves with the novel, fun format of a spectacular music game show.

Summer Salon Exhibition of Paintings

2012-12-04 Works shown here are by Carl Buchner, Kaffie Pretorius, Selwin Pekeur, Jan Vermeiren.

Kiekies: ATKV-Rieldanskompetisie Finaal 2012

Naomi Bruwer Academic research 2012-12-04

Saterdagaand 1 Desember is die eindronde van die ATKV se jaarlikse rieldanskompetisie by die Taalmonument op Paarlberg gehou. Duisende het vanjaar by die amfiteater saamgetrek vir hierdie fees van dans.

Lana Del Rey, Born to Die – The Paradise Edition

Réney Warrington 2012-12-03 "The build-up to the release of her debut album was immense as a result. She was touted as the next best thing, the hottest indie star, a saviour, blah, blah, blah."

Foto's: Fokofpolisiekar in Mercury

Henry Cloete 2012-12-03 LitNet was daar om foto's te neem by Fokofpolisiekar se optrede in Mercury, Kaapstad.

Snow White and the Seven Dwarfs at Artscape Theatre Foyer

2012-12-03 "This famous children’s fable is of a beautiful baby girl who was named Snow White."

Om op die verlate perron te dans

Richard van der Westhuizen 2012-11-30 Die musiekvideo kan deur middel van ’n kunstige versmelting van mediakomponente ’n eie artistieke seggingskrag in Afrikaans bevestig. Richard van der Westhuizen gesels oor klank, beeld en identiteit na aanleiding van 'n LitNet Akademies-artikel.

Tussen stasies: 'n webseminaar

2012-11-30 Die musiekvideo kan deur middel van ’n kunstige versmelting van mediakomponente ’n eie artistieke seggingskrag in Afrikaans bevestig. Kundiges gesels oor klank, beeld en identiteit na aanleiding van 'n LitNet Akademies-artikel "'Tussen stasies': ’n Aanwending van die stylfiguur van die trein in die Afrikaanse musiekvideo".

Official Album Launch Concert for Soul of Fire

2012-11-29 The time has arrived for a momentus celebration in the lives of singer Zanne Stapelberg and pianist Kathleen Tagg. They release their first CD under their own names at the beautiful Fugard Theatre on December 13th at 8pm, and invite you to join them for the concert and special guest reception afterwards.

Peach van Pletzen oor Bittereinder se Die Dinkdansmasjien

Henry Cloete, Peach van Pletzen 2012-11-28 "Ek sou sê die musiek is effens donkerder en soms veel harder as op die eerste album. Ek vind die lirieke ook soms meer donker, maar steeds vol hoop."
Top