Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Naomi Meyer, Nico Nel2012-10-04"... dit (was) belangrik om steeds spesifiek die Afrikaanse jeug te oortuig dat MK net so cool is soos al die internasionale kanale waarmee ons kompeteer en dat Afrikaans ’n taal is waarin jy steeds kan rock." Ogilvy Johannesburg en MK gesels oor hul groot toekenning.
LAPA Uitgewers2012-10-03"Hierdie nuttige werk bied genotvolle leesstof vir elke Suid-Afrikaner wat in sy verlede belangstel, asook vir die vreemdeling wat nader kennis wil maak met die outydse kombuis."
Henry Cloete, Richard Strydom2012-10-02"Die idee van Dismotief staan in teenstelling met die huidige leitmotief in die Suid-Afrikaanse samelewing – die leidende idees oor Afrikaans, Afrikanerskap en identiteit."
Nicola Hanekom, Naomi Meyer2012-09-28"Ek dink ons is goed op pad, veral in Afrikaanse teater. My broek bewe as ek bespiegel oor wat sou gebeur sou die borge onttrek van die feeste. Maar 'as' is vir nonsens soek."
2012-09-28The Karoo Book will take place at the Second Karoo Development Conference in the NG Church hall, Beaufort West, on Sunday the 14th of October. | Die Boek Bonanza van die tweede Karoo-ontwikkelingskonferensie sal op Sondag, 14 Oktober, in die NG-kerksaal, Beaufort-Wes, plaasvind.
Chutney de Ridder2012-09-27"Dit gebeur selde dat ’n plaaslike groep homself bemark as een wat 'eerlike, organiese, akoestiese Afrikaanse folkmusiek' maak en dit presies is wat jy kry."
Gerdus Senekal, Ken jy tant Mossie?2012-09-27"Daar is soveel juwele in die Afrikaanse musiekskatkis en talle hiervan is stadig maar seker besig om in die vergetelheid te verdwyn."
Renata Redelinghuys 2012-09-27"Bench is vars, eg Suid-Afrikaanse teater waarmee elke Suid-Afrikaner kan identifiseer. Wees eerlik met jouself, erken dat jy nog altyd wou weet wat in 'sulke tipe mense' se koppe aangaan ..."
Chrizane Geldenhuys2012-09-27Tydens die tweede aand van die Open Book-fees in Kaapstad het Etienne van Heerden kom gesels oor sy jongste boek, Haai Karoo, ’n versameling kortverhale uit sy oeuvre.
Chrizane Geldenhuys2012-09-27André P Brink se tweetalige bekendstelling van sy nuutste slaweroman, Philida, was een van die hoogtepunte van die Open Book-fees in Kaapstad.
Nico Nel, Naomi Meyer2012-09-27Tjiff en Tjaff kom kuier weer vanjaar in lewende lywe by al die kinders wat saam met hul ouers Aardklop toe kom. Naomi Meyer vra Nico Nel, kykNET, MK & Koowee se Waarnemende Bemarkings- & Publisiteitsbestuurder, waar kykNET nog betrokke is by vanjaar se Aardklop, sodat feesgangers hul bywoningsgeleenthede kan beplan.
2012-09-26Louise Kritzinger, Master’s student at the University of Pretoria and former winner of the PPC Cement Sculpture Award, opens her solo exhibition on 28 September.
Naomi Meyer2012-09-26On Saturday, 22 September the Open Book Festival had a distinctly international flavour: due to the international visitors and due to the weather ...
Henry Cloete, Gertjie Besselsen2012-09-25"We try to keep it fresh. Not make the same video twice. We had the idea for a performance video, so building on the concept came quite naturally."