Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Persverklaring: Ek, ouer – ’n nuwe eenvrouvertoning aangebied deur Motorhuis Productions
2026-04-16Mevrou Dominee word onverwags enkelma van ’n kletsende kleuter en al sy kwale. Kom luister hoe Roné (Willa Van Schalkwyk) oueralleen die Durbanville mamma-subkultuur trotseer. Met die nuuskierigheid van ’n antropoloog bestudeer Roné die wêreld van Mom-fluencers, Coco Pops en Collagen Lollies.
Wyngaard Weekliks: Sal Roelf die pyp kan rook?
2026-04-16President Cyril Ramaphosa het Roelf Meyer as ambassadeur na die VSA aangewys. Talle Suid-Afrikaners is verheug daaroor, ander nie. Heindrich Wyngaard gesels met die politieke kommentators Roland Henwood en Jaco Kleynhans.
Komvandaan: Waar die natuur jou naam onthou – Suidoosterfees se visuelekunsprogram
2026-04-15Toegang tot die uitstallings is gratis. Volledige besonderhede is in die feesprogram op suidoosterfees.com beskikbaar.
Voorlopige program van die 2026 Etienne van Heerden Veldsoirée
2026-04-15Alle gesprekke is gratis. Bespreek vroegtydig verblyf.
Wiskunde met LitNet-video: Graad 8-eksponentwette, Wet 1 & Wet 2
2026-04-14Is jy in graad 8? Kyk na Lee-Ann Langeveld se video om Wet 1 en Wet 2 van die eksponentwette te verstaan.
Actress-resensie: Niemand het genoeg hande om al die balle in die lug te hou nie
2026-04-10"As jy al ooit gevoel het dat die lewe ’n wipplankrit is tussen verskillende rolle – vrou, ma, dogter en beroepsvrou – is die musiekdramakomedie Actress presies die medisyne wat jy nodig het."
Wiskunde met LitNet-video: Graad 8-eksponentwette, gemengde oefening
2026-04-10Die prentjie van die hofgebou wys vir jou hier is wette betrokke. Daar’s kwadrate, daar’s deelsomme wat verhef word tot die mag 3 ... wat gaan aan? As jy in graad 8 is, en jy wonder oor allerhande ingewikkelde Wiskundesomme en -konsepte vanjaar, gaan Lee-Ann Langeveld se video jou sommer baie help. Kyk hier!
Jakes Gerwel-gesprekke die intellektuele hart van Suidoosterfees
2026-04-09Die Suidoosterfees vind vanjaar van 29 April tot 3 Mei in Kaapstad plaas. Met Tuiste as die feestema, bied die Jakes Gerwel-gesprekke weer ’n tuiskomplek aan ons voorste skrywers, denkers, joernaliste en uitgewers.
Die appel – klik, kyk en word verlei om die mense van Iran te leer ken
2026-04-09"Daar word besonderse kunsfilms gemaak in Iran en sou ons Iran se ménse kon leer deur hul kuns, sal ons minder maklik val vir die snert van valse leiers."
Die klein oomblikke wat die KKNK nog 30 jaar gaan laat gedy
2026-04-09"Dit vat 'balls of steel', hope vertroue in die mensdom en waarskynlik ook ’n groot skeut kinderlike geloof van mense soos Hugo Theart, Saartjie Botha, Alexa Strachan en Jana Hattingh om die ondankbare taak van 'feesdirekteur' op hulle CV’s te wil skryf."
Wyngaard Weekliks: Die DA se leierskapstryd is aan die gebeur.
2026-04-09Die DA kies tans ’n federale leier. Heindrich Wyngaard gesels met die politieke kommentators Pieter Mulder, Jan-Jan Joubert en Jason Lloyd.
Persverklaring: Reinet Nagtegaal-teksprys 2026 – wenners bekend
2026-04-09Die wenners van die gesogte Reinet Nagtegaal-teksprys vir 2026 is bekend.
Was dit die laaste KKNK-fees ooit?
2026-04-09"En ons was toe ook daar, ja, by daardie eerste fees. Ek was toe nog nie getroud nie."
Spoel: Laat die nostalgie oor jou spoel met dié 2026 KKNK Karoo Kaarte-produksie
2026-04-09"Dit het ons ook die geleentheid gegee om na die politieke geskiedenis van fotografie in Oudtshoorn te kyk, wat natuurlik baie algemeen is met Saamstaan en mense soos Derek Jackson en hierdie ongelooflike figure wat betrokke was by daardie beweging van daardie koerant. Dit het hulle dikwels amper hul lewens gekos om foto's te neem van onwettige gebeure of wat deur die polisie verbied is. En natuurlik was daar in daardie dae film en die magie van die donkerkamer."
Kunstenaars se plek in die samelewing
2026-04-08"In tye van groot onsekerheid, onreg en sosiale wanorde is dit skrywers, skilders, beeldhouers, digters en dramaturge se taak om te onthou."
Persverklaring: Temmingh plays Temmingh – 9 April 2026
2026-04-08Op Donderdag 9 April 2026 speel Roelof Temmingh jnr sy pa se opwindende klavierkonsert in Kaapstad se stadsaal. Die Temmingh Piano Concerto is nog selde gehoor. Hier is nog inligting.
Die KKNK se kuns, en meer, in my truspieëltjie
2026-04-07"Tyd is altyd ’n kwessie by so ’n fees. Ten spyte van die tyd wat ek aan die kuns afgestaan het, en die moeite om talle uitstalruimtes te gaan besoek, het ek nie eens alles gesien nie."
Boklied en Verwelkingslied by die KKNK
2026-04-07"Die uiteinde is dat ek ná die tyd dankbaar was vir puik teater, puik akteurs en ’n grootse Afrikaanse letterkunde. Ek gee nie voor ek het alles verstaan nie, maar dis ook goed. Ek het die voorreg gehad om dit te erváár."
Persverklaring: RSG Radioteater, Gebakte pere deur Karin du Toit op Donderdagaand 9 April om 20:00
2026-04-07Karen du Toit is as gesamentlike naaswenner aangewys in RSG se 2025 radiodramaskryfkompetisie, in samewerking met ATKV. Haar radiodrama, Gebakte pere, word uitgesaai op 9 April om 20:00.
Press release: Meeting Murphy at the Masque in Cape Town
2026-04-07Set on a remote hiking trail, Meeting Murphy follows a middle-aged man who comes face to face with his teenage bully. What unfolds is a gripping, darkly funny confrontation that interrogates masculinity, memory, and the lasting scars of schoolyard cruelty, while challenging easy narratives of victim and perpetrator, revenge and reconciliation and nature versus nurture.
