Stemnota: Teenimmigrante-optogte op 30 Junie 2026

  • 0

Die burgerlike beweging March and March dring daarop aan dat alle onwettige immigrante Suid-Afrika teen 30 Junie moet verlaat.

Grootskaalse betogings regoor Suid-Afrika word vir hierdie sperdatum beplan.

Wat kan ons te wagte wees? Politieke ontleder André Duvenhage lewer kommentaar.

YouTube-skakel na onderstaande stemnota: https://youtu.be/wvN8BKSVyEc

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top